Ondersoek vier verskillende style in musiek *

Similar documents
Konsepvraestel Sample Paper

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Teks van die Week: Psalm 77: 8 10, 12 13

Four different styles of music *

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

AB BLOKFLUIT / RECORDER

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

Die elemente van drama in sosiale en kulturele gebeurtenisse ondersoek

Inhoudsopgawe. Met God in pas. Leef in God se liefde. Jesus se laaste opdrag. Bewerker van wonderdade. In donker tye. n Tyd vir stilword

Vier seisoene kind (Afrikaans Edition)

BRIL LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

GRADE 11 NOVEMBER 2013 MUSIC P1

O'REILLY. hulle het die fasiliteite om die band weer skoon te maak. We sent the tapes with regard to which no significant

Improvisation through Dalcrozeinspired activities in beginner student jazz ensembles: A hermeneutic phenomenology

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT

THE HARMONISCHE SEELENLUST (1733) BY G.F. KAUFFMANN ( ): A CRITICAL STUDY OF HIS ORGAN REGISTRATION INDICATIONS. by Theodore Justin van Wyk

Trying to conform? Livestock conditions a key world issue, says FAO. Men s Fashion. Women s Fashion

BASIC EMOTIONS IN TSHIVENDA: A COGNITIVE SEMANTIC ANALYSIS MATODZI REBECCA RAPHALALANI

EKSAMENAFBAKENING GRAAD 4 - NOVEMBER x Tafels. Kwartaal 4

GRADE 12 SEPTEMBER 2013 DANCE STUDIES

FOKUS VIR DIE WEEK: Bou n 12-suk legkaart, Herken simmetrie in self en omgewing, Kruis middellyn

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Woordfees 2018 Skrywersfees

GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013

Wiskunde Geletterdheid Graad 11 Vraestelle En Memo

Die impak van mise-en-shot op die interpretasie van oudiobeskryfde film

GRADE 12 SEPTEMBER 2014 DANCE STUDIES

VOORBEELDE VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 DRAMATIC ARTS

GRADE 12 SEPTEMBER 2013 MUSIC P1 MEMORANDUM

PSALM-LIKE TEXTS IN AFRICAN CULTURE : A PEDI PERSPECTIVE

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 MUSIEK V1

HIDDEN MARKOV MODELS FOR TOOL WEAR MONITORING IN TURNING OPERATIONS

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

Category 5: Speech and Drama

THE ROLE OF MUSIC, PERFORMING ARTISTS AND COMPOSERS IN GERMAN-CONTROLLED CONCENTRATION CAMPS AND GHETTOS DURING WORLD WAR II WILLEM ANDRE TOERIEN

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

DIE ROL VAN DIE TAALWETENSKAP IN DIE ONTWIKKELING VAN DIE LITERATUURWETENSKAP

Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

I bruise easily, So be gentle when you re handle me

Igo Graad 10 Vraestelle

INSTRUMENTALE AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

vragen en ontkenningen

OpenStax-CNX module: m Clef * Catherine Schmidt-Jones. Treble Clef. Figure 1

MUSIEK EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12. Hierdie riglyne bestaan uit 23 bladsye.

KEHS : GRADE 8 TEXT BOOKS 2017 NAME OF CHILD SUBJECT TEXT BOOK PRICE QTY AMOUNT INCLUDED

AN RFBAND-WIOTH SWITCH FOR MULTIMEDIA TRANSMISSION

KABARET AS SOSIALE EN POLITIEKE KOMMENTAAR: N ONTLEDING VAN DIE AANWENDING VAN DIE KOMIESE, SATIRE EN PARODIE

Departement Filosofie Universiteit van die Vrystaat Bloemfontein

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

DIE VERBAND TUSSEN AGGRESSIE EN HOUDING TEENOOR VERSKILLENDE MUSIEKGENRES BY STUDENTE. deur. Mianda Erasmus

Inhoud EP Hellberg 1

Theological Bibliography

DIE SOLO-KLAVIERWERKE VAN CHARLES CAMILLERI (1931- )

MUSIEK EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12. Hierdie riglyne bestaan uit 23 bladsye.

COLLABORATION IN SOUTH AFRICAN ENGINEERING RESEARCH. R. Sooryamoorthy

Arts and Culture: Music - to identify rituals *

DIE INTERPRETASIE VAN CHARLES E. IVES SE CONCORD SONATE VOLGENS SY ESSAYS BEFORE A SONATA

GRAAD 12- OUER INLIGTINGSAAND

Technology and the distribution of music *

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Die interpretasie en uitvoering van Stefans Grove se Afrika Hymnus 11

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Redaksioneel Wat woorde beteken: n Voorwoord

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

University of Pretoria Yearbook Total credits 480 Contact Prof AF Johnson +27 (0)

Samenvatting door Sietske 3062 woorden 4 augustus keer beoordeeld. 3A The world of work

Chair s chatter. #worldbookday. Volume 21 Number 1 April 2014

Filosofie en die skrifkultuur 1

n Kritiese ondersoek na die funksie van biomusikologiese gegewens in Wilken Calitz se 2092: God van Klank

LAAT-STYL BY J. S. BACH EN BEETHOVEN AAN DIE HAND VAN DIE GOLDBERG EN DIABELLI VARIASIES ANNE FRANÇOISE LAMONT

Laerskool Randhart. Graad 5 : Eksamenafbakening Tweede kwartaal 2017

1988: 170). Die narratiewe verklaring verduidelik dan "hoekom" 'n situasie of 161).

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

GRAAD 12- OUER INLIGTINGSAAND

AX KOORFEES / CHOIR FESTIVALS

Term 2: Analysis of Famous Paintings Term 3: Sculpture :- Introduction to sculpture, - 5 sculptures*

Musiek kan my teken : klanke, voëlgeluide en musiek in die digkuns van Lina Spies

PARADIGMATIESE VERSKUIWINGS IN DIE SUID-AFRIKAANSE KUNSGESKIEDSKRYWING

2 TONALITEIT AS RELATIEWE BEGRIP. 2.1 Inleiding

Stars FILE 7 STARS KGT 2

INHOUDSOPGAWE / CONTENTS

GRADE 12 LEARNER SUPPORT PROGRAMME

In Verkenning van postmodernisme en In ekskurs op Daniel 7-12

Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over

Laat waai met jou gawes

The Gamal Ciaran Collins

Op weg na n koherente siening van die taal- en tekspraktyk

Harmonic Series II: Harmonics, Intervals, and Instruments *

SUBNUUS CHANG CHRONICLES THE CHANGES IN CHINA SINCE 1929 CULTURAL REVOLUTION, VISITS HER MOTHER CHANG WITH NOTEBOOK BACK IN THE

EVERS LEAVE A TRAIL EVERS LAAT N SPOOR NA

Graad 12 Lewenswetenskap Vraestelle Februarie Maart

MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 5 EKSAMEN AFBAKENING NOVEMBER 2018 AARDRYKSKUNDE 8 NOVEMBER 2018

Taal as ingang tot die wêreld: reis, verbeelding, herinnering en identiteit na aanleiding van Breytenbach se A Veil of Footsteps

"N AL TERNATIEWE BENADERING TOT FLUITONDERRIG VIR HOERSKOOLLEERLINGE: AGTERGRONDSTUDIE EN RAAMWERK VIR 'N FLUITHANDBOEK

Editors Note. Xoxo Jessica

Kabaret in Suid-Afrika: Kabarett of Cabaret?

Transcription:

OpenStax-CNX module: m26071 1 Ondersoek vier verskillende style in musiek * Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 5 3 KRITIESE EN KREATIEWE REFLEKSIE 4 Module 11 5 ONDERSOEK VIER VERSKILLENDE STYLE IN MUSIEK MUSIEK AKTIWITEIT 1 OM VIER VERSKILLENDE STYLE IN MUSIEK TE ONDERSOEK [LU 2.7] Kom ons kyk hoeveel musiekstyle jy kan identiseer net om te bepaal hoe lewendig die musiekwêreld is. Jou opvoeder gaan die volgende vier style aan julle verduidelik en voorbeelde daarvan voorspeel: Kwaito Soukous / Kwassa-Kwassa Volksliedjie Musiekblyspel STAP 1 Versamel die inligting omtrent DRIE van die style. Hierdie inligting kan in die vorm van prente, koerantuitknipsels en CD-omslae wees en word in jou Leerdersjoernaal geplak. STAP 2 Luister na die musiek (of video) en voltooi kopieë van die gegewe tabelle deur die mees geskikte beskrywing uit elke groep te kies deur `n kruisie te maak. 1. Kwaito Tipe stem Toonhoogte Gebruik Styl continued on next page * Version 1.1: Jun 26, 2009 7:46 am -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m26071 2 Manstem Hoog Dans Afrika Vrouestem Laag Luister Suid- Afrika Gemengde koor Hoog laag en Aanbidding Klassiek Kinderstemme Middel Saamsing Populêr Nie een 2. Soukous / Kwassa-Kwassa Praatstyl Nie een Table 1 Nie een Tipe stem Toonhoogte Gebruik Manstem Hoog Dans Afrika Vrouestem Laag Luister Suid- Afrika Gemengde koor Hoog laag en Aanbidding Styl Klassiek Kinderstemme Middel Saamsing Populêr Nie een Praatstyl Nie een Nie een Table 2 3. Volksliedjie Tipe stem Toonhoogte Gebruik Manstem Hoog Dans Afrika Vrouestem Laag Luister Suid- Afrika Gemengde koor Hoog laag en Aanbidding Styl Klassiek Kinderstemme Middel Saamsing Populêr continued on next page

OpenStax-CNX module: m26071 3 Nie een Praatstyl Nie een Nie een Table 3 4. Musiekblyspel Tipe stem Toonhoogte Gebruik Manstem Hoog Dans Afrika Vrouestem Laag Luister Suid- Afrika Gemengde koor Hoog laag en Aanbidding Styl Klassiek Kinderstemme Middel Saamsing Populêr Nie een Praatstyl Nie een Nie een Table 4 AKTIWITEIT 2 OM TE ONDERSKEI TUSSEN DIE VIER STEMTIPES IN KOORMUSIEK [LU 2.6] In hierdie aktiwiteit gaan jy luister na koormusiek. Die oudste musiekinstrument is sekerlik die stem! Nog voordat die mens musiekinstrumente gemaak het, het hy gesing. Vandag bly dit een van die gewildste en mees beskikbare instrumente. Hoekom? Noem voorbeelde. STAP 1 Noem die VIER stemtipes in koormusiek en beskryf hoe elke stemtipe klink. (Maak eers 'n kopie van die onderstaande tabel.) STAP 2 Neem enige vier mense wat aan jou bekend is as voorbeelde. Kies dan die mees geskikte terme (t.o.v. toonhoogte en toonkleur) om hulle spesieke stemme te beskryf.

OpenStax-CNX module: m26071 4 Figure 1

OpenStax-CNX module: m26071 5 STAP 3 Watter instrument pas by watter stem? Sopraan Alt Tenoor Bas Watter stem sing gewoonlik die melodie? Watter strykinstrument speel gewoonlik die melodie? Figure 2 AKTIWITEIT 3: Om musieksimbole te identiseer [LU 2.4] Waarop dui die volgende simbole?

OpenStax-CNX module: m26071 6 Figure 3 Figure 4

OpenStax-CNX module: m26071 7 Figure 5 Om musiek neer te skryf, gebruik ons ook simbole. Figure 6 Hierdie simbole noem ons musieknotasie. 1. TOONHOOGTE Stap 1 Toonhoogte beteken hoe hoog of laag die noot is. Musiek beweeg op (hoër) en af (laer) soos wat jy by `n leer sou op- of afklim.

OpenStax-CNX module: m26071 8 Figure 7 Om musiek neer te skryf, gebruik ons notebalke. Hoe hoër die note klink, hoe hoër word die note geskryf.

OpenStax-CNX module: m26071 9 Figure 8 Bestudeer die Groot Notebalk en beantwoord die vrae: 1. Uit hoeveel notebalke bestaan die Groot Notebalk? 1. Hoeveel lyne het elke notebalk? 1. Hoeveel spasies het elke notebalk? 1. Dui die G-sleutel hoë of lae note aan? continued on next page

OpenStax-CNX module: m26071 10 1. Noem die twee stemtipes wat in die G-sleutel genoteer word. 1. Dui die F-sleutel hoë of lae note aan? 1. Noem die twee stemtipes wat in die F-sleutel genoteer word 1. As `n mens die F-sleutel teken, begin jy op die 4de lyn. Wat dink jy behoort daardie lyn se letternaam te wees? 1. As `n mens die G-sleutel teken, begin jy op die 2de lyn. Wat dink jy behoort daardie lyn se letternaam te wees? Table 5 Stap 2 Musieknote word volgens die alfabet gerangskik: A B C D E F G, m.a.w. die note op die lyne en spasie beweeg alfabeties: Figure 9

OpenStax-CNX module: m26071 11 Figure 10 Figure 11 Watter Engelse woord spel die spasies van die G-sleutel? Maak `n rympie vir die lyne: E, G, B, D, F Voorbeeld: Aangesien die G-sleutel op vrouestemme dui en die spasies reeds FACE spel, is dit goed om `n rympie oor vrouens of dogters te maak, bv. Elke Goeie Buurvrou Dink FlinkEk Gaan Baie Dames/Dogters Flous Stap 3 Probeer nou die volgende woorde ontsyfer deur die lettername onder die note neer te skryf!

OpenStax-CNX module: m26071 12 Figure 12 Kan jy jou eie woorde maak? 2. NOOTWAARDE Stap 1 Nootwaarde beteken hoe kort of lank `n noot duur.onthou jy die morsekode?

OpenStax-CNX module: m26071 13 Figure 13 Figure 14 Stap 2 In musiek word klank en stilte afgewissel. Om stilte te noteer, gebruik ons `n rusteken. Vir elke noot is daar `n rusteken met dieselfde waarde. Rustekens word altyd in die 3de spasie van die notebalk geskryf. Stap 3 Kom ons doen nou `n bietjie Wiskunde! Kyk hoe goed jy is! Gee die antwoord as een noot:

OpenStax-CNX module: m26071 14 Figure 15 Figure 16 Figure 17 Hoeveel kwartnote (tellings) in elke som? Skryf die totaal in die blokkies Figure 18

OpenStax-CNX module: m26071 15 Figure 19 Figure 20 Figure 21 Aktiwiteit 4: Om musieknotasie te lees [LU 2.5] STAP 1 Klap en sing Saai die waatlemoen `n Afrikaanse volkswysie. STAP 2 Hier volg die notasie van Saai die waatlemoen, MAAR die mate is in die regte volgorde! Knip die mate uit (Jurou sal vir jou `n afdruk gee). Rangskik dit in die regte volgorde. Plak dit in die gegewe vierkant. Voeg die lettername van die note by. Voeg die maatsoortteken by. Voorbeeld 1

OpenStax-CNX module: m26071 16 Figure 22 STAP 3 Hier volg dieselfde lied, maar met `n verskil! Die mate is weer in die regte volgorde. Knip die mate uit (Jurou sal vir jou `n afdruk gee). Rangskik dit in die regte volgorde. Plak dit in die gegewe vierkant. Voeg die lettername van die note by. Voeg die maatsoortteken by. Hoe verskil Voorbeeld 2 van Voorbeeld 1? Voorbeeld 2 Figure 23 6 7 Assessering LO 2

OpenStax-CNX module: m26071 17 REFLECTINGThe learner will be able to reect critically and creatively on artistic and cultural processes, products and styles in past and present contexts. We know this when the learner: DANCE 2.1 takes an active role in a class discussion about interpretations and reactions to a dance seen live or on television; pays attention to the use of design elements, the purpose and the style of the dance; 2.2 identies and describes the many kinds of dances in South Africa. DRAMA 2.3 reects on drama (television, radio, community or classroom) in terms of: recognising key moments in a drama; identifying themes, ideas and moods; explaining why particular techniques were used;being sensitive to the social and cultural contexts; MUSIC 2.4 recognises the letter names of notes on lines and in spaces on a treble sta and their dierence in pitch; 2.5 recognises crotchet, minim and quaver note values and rests in a short melody; 2.6 recognises and describes the dierent timbres of voices in choral music; 2.7 listens to a variety of selected songs and identies the genre (e.g. Blues, Pop, Kwaito, Classical, Traditional, Free-Kiba, Opera, Musicals, Malombo, Kwassa-Kwassa, Techno, Soukous), and oers opinion on the style; VISUAL ARTS 2.8 dierentiates between various art forms such as drawing, painting, architecture, sculpture, design, craftwork, and graphic media; 2.9 responds to images and craft objects used in popular culture, pictures and photographs in terms of purpose, content, form, contrast and meaning.