MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 5 EKSAMEN AFBAKENING NOVEMBER 2018 AARDRYKSKUNDE 8 NOVEMBER 2018

Similar documents
EKSAMENAFBAKENING GRAAD 4 - NOVEMBER x Tafels. Kwartaal 4

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT

GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013

Laerskool Randhart. Graad 5 : Eksamenafbakening Tweede kwartaal 2017

Hoërskool Brackenfell High School Gr. 9 Studiegids/Study Guide November 2016

LAERSKOOL KOOS SADIE PRIMARY SCHOOL DEMARCATION / WERKSAFBAKENING JUNE / JUNIE 2018 EXAM / EKSAMEN GRADE / GRAAD 5 NST / NWT

EXAMINATION BOOKLET JUNE 2018

Teks van die Week: Psalm 77: 8 10, 12 13

Wiskunde Geletterdheid Graad 11 Vraestelle En Memo

Vier seisoene kind (Afrikaans Edition)

Ondersoek vier verskillende style in musiek *

Trying to conform? Livestock conditions a key world issue, says FAO. Men s Fashion. Women s Fashion

Konsepvraestel Sample Paper

Igo Graad 10 Vraestelle

Opstel (40) Langer transaksionele skryfstuk koerantartikel / dialoog / vriendskaplike brief. (20) Totaal - (60)

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

KEHS : GRADE 8 TEXT BOOKS 2017 NAME OF CHILD SUBJECT TEXT BOOK PRICE QTY AMOUNT INCLUDED

AB BLOKFLUIT / RECORDER

Inhoudsopgawe. Met God in pas. Leef in God se liefde. Jesus se laaste opdrag. Bewerker van wonderdade. In donker tye. n Tyd vir stilword

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

HOËRSKOOL RUSTENBURG

BASIC EMOTIONS IN TSHIVENDA: A COGNITIVE SEMANTIC ANALYSIS MATODZI REBECCA RAPHALALANI

Graad 12 Lewenswetenskap Vraestelle Februarie Maart

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Improvisation through Dalcrozeinspired activities in beginner student jazz ensembles: A hermeneutic phenomenology

BRIL LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

FOKUS VIR DIE WEEK: Bou n 12-suk legkaart, Herken simmetrie in self en omgewing, Kruis middellyn

winter but it rained often during the summer

VOORBEELDE VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE

Laerskool Randhart. Graad 7 : Eksamenafbakening Tweede kwartaal ONDERWERP Handboek Taalgids Taaltrots

2017 SKRYFBEHOEFTE BENODIGDHEDE VIR HOëRSKOOL 2017 STATIONERY REQUIREMENTS FOR HIGH SCHOOL GRADE / GRAAD 8 MARK BOOK AS MERK BOEK AS

1 A4 72bl sagteband Afrikaanse Werkboek A4 Eksamenblok

HARVEST CHRISTIAN SCHOOL TERM AND ASSESSMENT PLAN 2019 TERM 1 GRADE 5

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL

Die impak van mise-en-shot op die interpretasie van oudiobeskryfde film

KEHS : GRADE 8 TEXT BOOKS 2019 NAME OF CHILD SUBJECT TEXT BOOK PRICE QTY AMOUNT INCLUDED

THE HARMONISCHE SEELENLUST (1733) BY G.F. KAUFFMANN ( ): A CRITICAL STUDY OF HIS ORGAN REGISTRATION INDICATIONS. by Theodore Justin van Wyk

O'REILLY. hulle het die fasiliteite om die band weer skoon te maak. We sent the tapes with regard to which no significant

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Redaksioneel Wat woorde beteken: n Voorwoord

GRADE 12 SEPTEMBER 2014 DANCE STUDIES

Category 5: Speech and Drama

DIE ROL VAN DIE TAALWETENSKAP IN DIE ONTWIKKELING VAN DIE LITERATUURWETENSKAP

KWARTAAL / TERM EKSAMEN / EXAM WERKSAFBAKENING / DEMARCATION

SOL Testing Targets Sentence Formation/Grammar/Mechanics

AN RFBAND-WIOTH SWITCH FOR MULTIMEDIA TRANSMISSION

PSALM-LIKE TEXTS IN AFRICAN CULTURE : A PEDI PERSPECTIVE

What to study for the end of year exams Grade 7

INSTRUCTIONS TO AUTHORS:ACTA THEOLOGICA. 1. Acta Theologica is an accredited South African journal publishing independently refereed

Basic English. Robert Taggart

Die elemente van drama in sosiale en kulturele gebeurtenisse ondersoek

Chair s chatter. #worldbookday. Volume 21 Number 1 April 2014

vragen en ontkenningen

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Evaluating the Elements of a Piece of Practical Writing The author of this friendly letter..

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 DRAMATIC ARTS

Afrikaans Handbook And Study Guide Free Download

KWARTAAL / TERM EKSAMEN / EXAM WERKSAFBAKENING / DEMARCATION

MUSIEK EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12. Hierdie riglyne bestaan uit 23 bladsye.

To the Instructor Acknowledgments What Is the Least You Should Know? p. 1 Spelling and Word Choice p. 3 Your Own List of Misspelled Words p.

University of Pretoria Yearbook Total credits 480 Contact Prof AF Johnson +27 (0)

Woordfees 2018 Skrywersfees

Useful Definitions. a e i o u. Vowels. Verbs (doing words) run jump

AFBAKENINGS TOETSE GRAAD MAANDAG 29 OKT / MONDAY 29 OCTOBER. RTT PRAKTIES 3 URE asook 2DE SESSIE

Term 2: Analysis of Famous Paintings Term 3: Sculpture :- Introduction to sculpture, - 5 sculptures*

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

GRADE 12 SEPTEMBER 2013 DANCE STUDIES

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

Write for College. Using. Introduction. Sequencing Assignments 2 Scope and Sequence 4 Yearlong Timetable 6

Stars FILE 7 STARS KGT 2

Rubrics & Checklists

Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles

I bruise easily, So be gentle when you re handle me

SUBJECT GRADE 8 GRADE 9 GRADE 10 GRADE 11 GRADE 12 ACCOUNTING All journals and posting to the ledger.

Die Eiland: 'n Distopiese Jeugroman (Eilandserie Book 1) (Afrikaans Edition) By Jen Minkman

Longman Academic Writing Series 4

Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over

Theological Bibliography

In years 3, 4 and 5 children are expected to: Read daily at home. Bring library books back to school every week. If the library book is unfinished,

Analysing Ranking Algorithms and Publication Trends on Scholarly Citation Networks

Die interpretasie en uitvoering van Stefans Grove se Afrika Hymnus 11

6 tenses. 6 tijden mix. Present Simple Past Simple Present Continuous Past Continuous Present Perfect Past Perfect

THE ROLE OF MUSIC, PERFORMING ARTISTS AND COMPOSERS IN GERMAN-CONTROLLED CONCENTRATION CAMPS AND GHETTOS DURING WORLD WAR II WILLEM ANDRE TOERIEN

HIDDEN MARKOV MODELS FOR TOOL WEAR MONITORING IN TURNING OPERATIONS

INSTRUMENTALE AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

Die Eiland: 'n Distopiese Jeugroman (Eilandserie Book 1) (Afrikaans Edition) By Jen Minkman

* The comprehensive nature of the material which tends to make such courses too

GRAAD 12- OUER INLIGTINGSAAND

LANGLEY SCHOOL. Your Little Literacy Book

organise (dis- is a prefix and ed is a suffix.) What is the root word in disorganised?

MUSIEK EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12. Hierdie riglyne bestaan uit 23 bladsye.

GRADE 11 NOVEMBER 2013 MUSIC P1

AX KOORFEES / CHOIR FESTIVALS

Departement Filosofie Universiteit van die Vrystaat Bloemfontein

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Frances Kelsey Secondary School. English 10. Learning Guide 1

DIE INTERPRETASIE VAN CHARLES E. IVES SE CONCORD SONATE VOLGENS SY ESSAYS BEFORE A SONATA

DIE ONTWIKKELING VAN 'N REKENAARONDERSTEUNDE TAALONDERRIGPROGRAM OP GROND VAN AFRIKAANSE FOLKLORE

LIS 489 Scholarly Paper (30 points)

Transcription:

MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 5 EKSAMEN AFBAKENING NOVEMBER 2018 AARDRYKSKUNDE 8 NOVEMBER 2018 Module 3: Kort vrae: Bl. 2, 3, 4, 6, 7, 10, 12 Lang vrae: Bl. 6, 7 Bl. 10 Bl. 12 Reënval Klimaat- en plantegroeistreke in Suid-Afrika Verskillende gewasse in Suid-Afrika Diagramme: Bl. 6, 7 Reënval Module 4: Kort vrae: Bl. 2 10 Lang vrae: Bl. 6 Bl. 7 Bl. 8 Bl. 9 Verskillende dele van n rivier Die effek van menslike aktiwiteite op die omgewing Gronderosie Waterbesoedeling Diagramme: Bl. 2 Dwarsprofiele van Suid-Afrika

REKENAARGELETTERDHEID 9 NOVEMBER 2018 Praktiese Eksamen: Die leerders moet in staat wees om die volgende in Microsoft Word te doen: Invoeg van raampies (Page Border). Gebruik maak van Bold, Underline en Italic. Verandering van skrif, skrifgrootte en kleur. Invoeg van Shapes, Clip Art en Word Art asook die vermoë om die nodige veranderings aan te bring. bv: Raampies, Text Wrapping. Invoeg van Tabelle. Invoeg van Callouts (Shapes). Teorie Eksamen: Module: Sleutelbord Nuwe begrippe: op die voorblad Eenheid 1: Bladsy 2 3 Eenheid 2: Bladsy 4 Eenheid 3: Bladsy 5 9 Eenheid 4: Bladsy 9 10 Eenheid 5: Bladsy 11 13 WISKUNDE 12 NOVEMBER 2018 No. Inhoud Bron Hersien ( ) 1 Notasie Wiskunde vir die Klaskamer Plekwaarde en getalwaarde Uitgebreide notasie Vergelyk en rangskik Getalpatrone Volgorde van bewerkings Afronding Hoofstuk 2 (bl. 23 35) Maths & Hersiening

2 Optel en Aftrek Kolommetode Probleemoplossing Terminologie (meer as, minder as, totaal, verskil, ens.) 3 Vermenigvuldiging en Deling Vermenigvuldig: Kolommetode Deling: Langdeling Probleemoplossing Terminologie (produk, kwosiënt, verdubbel, halveer) 4 Gewone Breuke Noem, identifiseer en teken verskillende soorte breuke Ekwivalente breuke Vereenvoudiging van breuke Vergelyk (< ; > of =) Herleiding: Gemengde getalle na onegte breuke en onegte breuke na gemengde getalle Van somme Optel en aftrek: Dieselfde noemers en verskillende noemers 5 Desimale Breuke Plekwaarde en getalwaarde Uitgebreide notasie Skryf in woorde Vergelyk en rangskik Herleidings: Gewone breuke na desimale breuke en desimale breuke na gewone breuke Optel en aftrek Probleemoplossing Bewerkings met geld 6 Vorms Hoofstuk 4 (bl. 69 93) Maths Hoofstuk 7 (bl. 150 163) Maths & Hersiening Hoofstuk 8 (bl. 172 193) Maths & Hersiening Hoofstuk 10 (bl. 211 232) Maths & Hersiening 2D vorms Benoem en identifiseer Eienskappe 3D vorms Benoem en identifiseer Vlakke, rande en hoekpunte Hoeke Benoem en eienskappe Hoofstuk 6 (bl. 120 121) Hoofstuk 9 (bl. 195 205)

Simmetrie Maths & Hersiening 7 Meting Omtrek, oppervlakte en volume (Formules word gegee) Lengte: Herlei Vergelyk en rangskik Probleemoplossing Massa: Herlei Vergelyk en rangskik Probleemoplossing (Lees van afmetings) Kapasiteit: Herlei Vergelyk en rangskik Probleemoplossing Tyd: Lees en aandui van tyd (12h en 24h tyd) Herlei (Analoog en Digitale tyd) Verloop van tyd Temperatuur: Lees van temperatuur Interpreteer grafieke Probleemoplossing 8 Datahantering Teken en interpreteer: Kontrole / Telling- en frekwensietabelle Piktogramme Staafgrafieke Hoofstuk 3 (bl. 43 65) Hoofstuk 5 (bl. 97 115) Maths & Hersiening Hoofstuk 12 (bl. 251 263) Math & Hersiening AFRIKAANS Hooftaal LEESVAARDIGHEID: BEGRIP 13 NOVEMBER 2018 Daar sal verskillende afdelings in die vraestel wees, wat leesbegrip (begripstoets) en visuele geletterdheid insluit. Gaan gerus deur strokiesprente, advertensies, grafieke en spotprente ter voorbereiding.

Bespreek aspekte soos: o wie die mense is, wat hulle doen, hoekom hulle dit doen, waarom die grap snaaks is, of wat die inligting is wat in die advertensie weergegee word, ensovoorts. Werk deur die jaar se leesvaardigheidsopdragte (begripstoetse, soeklees, visuele geletterdheid), sowel as kwartaaltoetse ter voorbereiding. Lees weer deur Wenke met die beantwoording van begripstoetse en Wenke met die beantwoording van visuele tekste op bl. 117 119 in KiP. (Tweede weergawe op bl. 124 126) Leerders moet ook die verskil tussen letterlik en figuurlik verstaan en kan toepas. o Letterlik: Woorde funksioneer presies wat beskryf word. Bv. Ek trek jou been. (Ek vat fisies aan jou been en trek dit.) o Figuurlik: Die dieper betekenis van die woorde/sin. Bv. Ek trek jou been. (Ek maak net n grappie met jou.) ENGLISH Please note: A Study Guide will be provided for the Language and Literature exams. Use the notes, worksheets and assessments in the English file for additional practice exercises and examples. Paper 1: Literature: The Butterfly Lion WEDNESDAY 14 November Read the novel again. Revise the chapter summaries and study the character sketches in the exam Study Guide. Be able to spell the characters and author s names correctly. Go through the entire Butterfly Lion workbook and memorandums, but leave out the following sections: o Information about the author (p 2 and 3). o Chapter 1, Section C. o Chapter 2, Section A and B. o Chapter 3, Section B. o Chapter 4, Section C. o Chapter 6, Section C. o Chapter 9, Section D. o Chapter 10, Section B. o Chapter 11, Section A. o Chapter 13, Sections B and C.

Unseen Poetry: One unseen poem. (This is a poem that you have not done in class) There will be a word box for the unseen poem. You will receive a copy of the poem in the exam. No seen poetry. GESKIEDENIS 15 NOVEMBER 2018 Die leerders moet die volgende modules leer: ROMEINSE SOLDATE (BLADSY 1 9) JAN VAN RIEBEECK (BLADSY 1 6) EERSTE BOERE VAN SUID-AFRIKA (BLADSY 1 8) Vir die eksamen kan leerders werkkaarte as hersiening gebruik. Let veral op na die tipe vraagstellings. Moet asseblief nie net die werkkaarte leer nie. Die leerders moet die volledige modules leer. Onthou om datums te leer asook spelling van eiename en plekname! Leerders moet ook foto s/prente kan benoem. AFRIKAANS Hooftaal TAALLEER 16 NOVEMBER 2018 Gebruik KomInPas met Afrikaans en jou taalleerskrif vir jou voorbereiding. 1. Woordsoorte Herken in n sin en benoem. 1.1 Voornaamwoorde: Persoonlike voornaamwoord Besitlike voornaamwoord Vraende voornaamwoord Onbepaalde voornaamwoord KIP groen bl. 44, 45 & 46 maroen bl. 36, 37 & 38 1.2. Voegwoorde Herken en gebruik om sinne te verbind. KIP groen bl. 66 en 67 maroen bl. 58 en 59

1.3 Voorsetsels Herken en gebruik in sinne. KIP groen bl.63 maroen bl. 55 Ken die onderstaande voorsetsels in vaste verbinding. Verskil van iemand Aan die begin Verkies iets bo iets anders Teen die reëls Sien uit na 1.4 Telwoorde Herken en benoem volledig. KIP groen bl. 68 maroen bl. 60 1.5 Tussenwerpsels Herken en gebruik in n sin. KIP groen bl. 69 maroen bl.61 1.6 Bywoord Gebruik om sinne uit te brei. KIP groen bl. 61 en 62 maroen bl. 53 en 54 1.7 Byvoeglike naamwoord Gebruik om sinne uit te brei. KIP groen bl. 48 maroen bl. 40 2. Sinstipes Herken en benoem. Verander byvoorbeeld n stelsin na n bevelsin. KIP groen bl.70 en 71 maroen bl. 62 en 63 3. Sinsuitbreiding en sinsreduksie - Brei sinne uit met bywoorde en byvoeglike naamwoorde. Reduseer sinne. KIP groen bl. 71 en 72 maroen bl. 63,64 en 65 Leer die volgende om sinne te reduseer: Een woord vir Tasse en sakke gepak vir vakansie = bagasie Plek waar vliegtuie opstyg en land = lughawe Plek waar visse en seediere aangehou word = akwarium Plek waar perde snags slaap = perdestalle Plek waar n boer sy trekkers en gereedskap stoor = skuur

Persoonsname Joernalis = n redakteur of skrywer van n blad, tydskrif of koerant Belhamel= n voorbok, leier veral in kwaaddoen Beskuldigde = iemand wat van iets verdink word 4. Sinsontleding Enkelvoudige sinne kan ontleed in gesegde, onderwerp en voorwerp. KIP groen bl. 74,75 en 77 maroen bl. 66 en 67 5. Ontkenning Skryf sinne in die ontkennende vorm. KIP groen bl. 84 en 85 maroen bl. 76 en 77 6. Homonieme Weet wat n homoniem is en verskillende sinne met homonieme uit die leesstuk kan maak. KIP groen bl. 92 maroen bl. 85 7. Homofone Weet wat n homofoon is en die regte homofoon in n sin kan kies. KIP groen bl. 96 maroen bl. 88 en 89 Leer die betekenisse van die volgende homofone (gr. 5-kolom) peil en pyl reis en rys vlei en vly ys en eis vier en fier ly en lei

TEGNOLOGIE 19 NOVEMBER 2018 Werkboek: Tegnologie proses Kwartaal 3 module: a) Voedseltegnologie: Wat is voedseltegnologie? Bladsy 1 2 Higiëne en veiligheid Bladsy 2 Veilig werk in die klaskamer en kombuis Bladsy 3 5 Wat is voedsel-etikette? Bladsy 6 8 a) Proses om water te suiwer: Skoon water Bladsy 9 Waarom is dit vir mense, plante en diere belangrik om skoon water te hê? Bladsy 10 Hoe kan water gesuiwer word? Bladsy 10 11 Hoe word water deur munisipaliteite gesuiwer? Bladsy 11 13 ENGLISH Please note: A Study Guide will be provided for the Language and Literature exams. Use the notes, worksheets and assessments in the English file for additional practice exercises and examples. Paper 2: Comprehension TUESDAY 20 November This paper will consist of a written comprehension as well as a visual literacy comprehension. Revise the notes on how to answer a comprehension in the white book. Revise the visual literacy notes in the English file.

WETENSKAP 21 NOVEMBER 2018 MODULE 3: MATERIE EN MATERIALE a) Verwerking van materiale: Voorbeelde en gebruike van verwerkte materiale bl. 85 b) Herwinning: Hoe kan ek tot herwinning bydra? bl. 89 90 Materiale wat herwin kan word bl. 90 91 MODULE 4: PLANEET AARDE EN DIE HEELAL Terminologie bl. 93 a) Ons Sonnestelsel: Verskillende hemelliggame bl. 95 97 Die teleskoop bl. 98 99 Satelliet bl. 102 103 b) Planeet Aarde: Ons atmosfeer bl. 104 105 Belangrikheid van grond bl. 107 110 Lae van die Aarde bl. 114 115 AFRIKAANS Hooftaal LETTERKUNDE 22 NOVEMBER 2018 AFDELING A: Prosa kortvrae n Goeie dag vir boomklim, deur Jaco Jacobs Leerders moet asb. goed vertroud wees met die fynere inhoud van die verhaal. Let veral op die volgende: Name en vanne van karakters, plante en diere Suiwer Afrikaans vir Engelse woorde in die teks bv. Caretaker en pecking order Waar kom die idee vir die titel van die verhaal vandaan? (Lees bl. 34) Die Caretaker se lewensverhaal Mevrou Merriman en haar seun se lewensverhale

Die eiland-speletjie wat Leila en Marnus speel (Lees bl. 35) Hoofstukke 1 tot 17 AFDELING B: Poësie Die gedigte wat gevra word, sal op n aparte drukstuk aan die leerders gegee word. Leer asb. die volgende gedigte: Ouveldstorie van die Khoikhoi Pleitskrif vir die aarde Die beste pa Afdeling B sal ook n onbekende gedig bevat. Ter voorbereiding is dit belangrik dat leerders na die volgende poëtiese aspekte in hul KiP s kyk: Vorm /bou/ tipografie Versreël Strofe Halfrym (alliterasie en assonansie) Beeldspraak: o o o Vergelyking Metafoor Personifikasie Klanknabootsing Parentese (inlassin) Aanhalingstekens Vreemde woorde wat belangrik vir die poësie mag wees: En garde : n Franse term wat beteken wees gereed / wees op jou hoede. Word gebruik. gebruik in skermsport en is in die outyd deur swaardvegters Uitspraak: an ghard. Touché : n Franse term wat beteken iemand erken dat hy in skermsport (of in die outyd tydens n swaardgeveg) deur sy teenstander raakgesteek is. Uitspraak: toe-sjei. Alle notas, skyfies en werkkaarte vir die drie gedigte is belangrik.

ENGLISH Please note: A Study Guide will be provided for the Language and Literature exams. Use the notes, worksheets and assessments in the English file for additional practice exercises and examples. Paper 3: Language FRIDAY 23 November Homophones, seem/seam, heel/heal, write/right, sight/site, hole/whole, groan/grown, troupe/troop, threw/through Parts of speech: Nouns (Common, proper and collective), verbs, adverbs, pronouns, adjectives, proper adjectives, prepositions and conjunctions. Punctuation: Capital letters, commas, full stops, question marks, exclamation marks and quotation marks. Apostrophes: To show possession and contractions. Direct speech: Using quotation marks and all additional punctuation marks correctly. Types of sentences: Statement, question, command, exclamation. Tenses: Simple past, present and future. Past, present and future continuous. Verb concord Dictionary work