WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL

Similar documents
VOORBEELDE VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE

Wiskunde Geletterdheid Graad 11 Vraestelle En Memo

AB BLOKFLUIT / RECORDER

Teks van die Week: Psalm 77: 8 10, 12 13

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

Igo Graad 10 Vraestelle

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT

EKSAMENAFBAKENING GRAAD 4 - NOVEMBER x Tafels. Kwartaal 4

Konsepvraestel Sample Paper

Improvisation through Dalcrozeinspired activities in beginner student jazz ensembles: A hermeneutic phenomenology

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Ondersoek vier verskillende style in musiek *

BASIC EMOTIONS IN TSHIVENDA: A COGNITIVE SEMANTIC ANALYSIS MATODZI REBECCA RAPHALALANI

KEHS : GRADE 8 TEXT BOOKS 2017 NAME OF CHILD SUBJECT TEXT BOOK PRICE QTY AMOUNT INCLUDED

GREY KOLLEGE SEKONDÊR 'N SUID-AFRIKAANSE PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS AANSOEK OM TOELATING

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

GRAAD 12- OUER INLIGTINGSAAND

FOKUS VIR DIE WEEK: Bou n 12-suk legkaart, Herken simmetrie in self en omgewing, Kruis middellyn

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

Trying to conform? Livestock conditions a key world issue, says FAO. Men s Fashion. Women s Fashion

University of Pretoria Yearbook Total credits 480 Contact Prof AF Johnson +27 (0)

Graad 12 Lewenswetenskap Vraestelle Februarie Maart

THE HARMONISCHE SEELENLUST (1733) BY G.F. KAUFFMANN ( ): A CRITICAL STUDY OF HIS ORGAN REGISTRATION INDICATIONS. by Theodore Justin van Wyk

INSTRUMENTALE AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

Die elemente van drama in sosiale en kulturele gebeurtenisse ondersoek

KEHS : GRADE 8 TEXT BOOKS 2019 NAME OF CHILD SUBJECT TEXT BOOK PRICE QTY AMOUNT INCLUDED

"N AL TERNATIEWE BENADERING TOT FLUITONDERRIG VIR HOERSKOOLLEERLINGE: AGTERGRONDSTUDIE EN RAAMWERK VIR 'N FLUITHANDBOEK

BRIL LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

INHOUDSOPGAWE / CONTENTS

Departement Moderne Vreemde Tale

Inhoudsopgawe. Met God in pas. Leef in God se liefde. Jesus se laaste opdrag. Bewerker van wonderdade. In donker tye. n Tyd vir stilword

Laerskool Randhart. Graad 5 : Eksamenafbakening Tweede kwartaal 2017

GRAAD 12- OUER INLIGTINGSAAND

Vier seisoene kind (Afrikaans Edition)

Hoërskool Brackenfell High School Gr. 9 Studiegids/Study Guide November 2016

AX KOORFEES / CHOIR FESTIVALS

1. Inleiding Akademiese Personeel en Deeltydse Onderrigassistente... 3 Duits... 3 Frans... 3 Chinees... 3 Tegnologie vir Taalaanleer...

MUSIEK EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12. Hierdie riglyne bestaan uit 23 bladsye.

PSALM-LIKE TEXTS IN AFRICAN CULTURE : A PEDI PERSPECTIVE

DIE ONTWIKKELING VAN 'N REKENAARONDERSTEUNDE TAALONDERRIGPROGRAM OP GROND VAN AFRIKAANSE FOLKLORE

Die impak van mise-en-shot op die interpretasie van oudiobeskryfde film

O'REILLY. hulle het die fasiliteite om die band weer skoon te maak. We sent the tapes with regard to which no significant

MUSIEK EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12. Hierdie riglyne bestaan uit 23 bladsye.

EVERS LEAVE A TRAIL EVERS LAAT N SPOOR NA

EXAMINATION BOOKLET JUNE 2018

INSTRUCTIONS TO AUTHORS:ACTA THEOLOGICA. 1. Acta Theologica is an accredited South African journal publishing independently refereed

Laat waai met jou gawes

Category 5: Speech and Drama

SASMT Tygerberg presents. The. Hubert van der Spuy. National Music Competition. Entry Form September Hugo Lambrechts Music Centre

Die onderrig van millenniërs in die Afrikaans-klaskamer: Humormateriaal as onderrigstrategie

GRADE 12 SEPTEMBER 2014 DANCE STUDIES

HARVEST CHRISTIAN SCHOOL TERM AND ASSESSMENT PLAN 2019 TERM 1 GRADE 5

Woordfees 2018 Skrywersfees

Taal as ingang tot die wêreld: reis, verbeelding, herinnering en identiteit na aanleiding van Breytenbach se A Veil of Footsteps

DIE VERBAND TUSSEN AGGRESSIE EN HOUDING TEENOOR VERSKILLENDE MUSIEKGENRES BY STUDENTE. deur. Mianda Erasmus

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

2017 SKRYFBEHOEFTE BENODIGDHEDE VIR HOëRSKOOL 2017 STATIONERY REQUIREMENTS FOR HIGH SCHOOL GRADE / GRAAD 8 MARK BOOK AS MERK BOEK AS

DIE ROL VAN DIE TAALWETENSKAP IN DIE ONTWIKKELING VAN DIE LITERATUURWETENSKAP

AN RFBAND-WIOTH SWITCH FOR MULTIMEDIA TRANSMISSION

Theological Bibliography

HIDDEN MARKOV MODELS FOR TOOL WEAR MONITORING IN TURNING OPERATIONS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die integrasie van humoristiese tekste by taalonderwys om studente se emosionele geletterdheid te ontwikkel: n gevallestudie 1

DIE VERBAND TUSSEN MUSIEKBEOEFENING EN INTELLIGENSIE

Departement Filosofie Universiteit van die Vrystaat Bloemfontein

GRADE 12 SEPTEMBER 2013 DANCE STUDIES

I bruise easily, So be gentle when you re handle me

LAERSKOOL KOOS SADIE PRIMARY SCHOOL DEMARCATION / WERKSAFBAKENING JUNE / JUNIE 2018 EXAM / EKSAMEN GRADE / GRAAD 5 NST / NWT

MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 5 EKSAMEN AFBAKENING NOVEMBER 2018 AARDRYKSKUNDE 8 NOVEMBER 2018

Nuwe Geletterdhede vir n ontluikende nuwe wêreld

THE ROLE OF MUSIC, PERFORMING ARTISTS AND COMPOSERS IN GERMAN-CONTROLLED CONCENTRATION CAMPS AND GHETTOS DURING WORLD WAR II WILLEM ANDRE TOERIEN

HOËRSKOOL RUSTENBURG

AFDELING C GRAAD 12 EKSAMENRIGLYNE

1 A4 72bl sagteband Afrikaanse Werkboek A4 Eksamenblok

1988: 170). Die narratiewe verklaring verduidelik dan "hoekom" 'n situasie of 161).

AFRICAN MUSIC IN THE FET CURRICULUM: AN INVESTIGATION INTO TEACHING STRATEGIES AND THE DEVELOPMENT OF A TECHNOLOGICAL RESOURCE

Opstel (40) Langer transaksionele skryfstuk koerantartikel / dialoog / vriendskaplike brief. (20) Totaal - (60)

MONUMENTE EN GEDENKTEKENS OP WEERMAGSTERREINE

Afrikaans Handbook And Study Guide Free Download

JAARBOEK 2011 FAKULTEIT LETTERE EN WYSBEGEERTE VOORGRAADS. Potchefstroomkampus

KWARTAAL / TERM EKSAMEN / EXAM WERKSAFBAKENING / DEMARCATION

South African Theological Bibliography Suid-Afrikaanse Teologiese Bibliografie

VIRGEHOORTOETSEINGEGRADEERDE MUSIEKEKSAMENS. Anna Catharina Naude

Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over

GENERAL INFORMATION * * *

DIE SOLO-KLAVIERWERKE VAN CHARLES CAMILLERI (1931- )

2 TONALITEIT AS RELATIEWE BEGRIP. 2.1 Inleiding

DIE INTERPRETASIE VAN CHARLES E. IVES SE CONCORD SONATE VOLGENS SY ESSAYS BEFORE A SONATA

Kabaret in Suid-Afrika: Kabarett of Cabaret?

Reflections on a Christian view of human communication

Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles

vragen en ontkenningen

KABARET AS SOSIALE EN POLITIEKE KOMMENTAAR: N ONTLEDING VAN DIE AANWENDING VAN DIE KOMIESE, SATIRE EN PARODIE

Anderbereddering: Met Adorno by die hartslag van die postmoderne intellek

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

KOGNISIEWERKWOORDE IN AFRIKAANS

Humor in kinderverhale in die tersiêre en intermediêre fases van taalonderwys

Transcription:

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL JAKARANDALAAN WORCESTER 6850 TEL: (023) 347 0325 FAKS: (023) 347 0518/086 297 9051 E-POS: admin@lswn.wcape.school.za WEBTUISTE: www.wnps.co.za VAKBELEID: HUISTAAL 1. Addisionele aktiwiteite wat in vak aangepak word: CAMI reader en Kanya LTSM, weeklikse klanke- en woordboutoetse, Wow spelkompetisie en redenaarskompetisie, Ek weet algemene kennis weekliks en jaarlikse uitstappie van graad 2 s na Kunstekaap. 2. LOOM Leer- en onderrig ondersteunende materiaal: DBE-werkboeke, Gedifferensiërde taakkaarte, interaktiewe witbordlesse, Platinum Handboeke, Oxford leesboeke, Stamstories leesboeke vir verryking en leesoefening, sigwoorde en leeswoorde-flitskaarte, alfabet-muur om leerders met moeilike woorde in skryfwerk te help, begripstrategieë in leespanele vir gebruik in leeslesse. 3. Werkswyse ten opsigte van die gebruik van handboeke: Leerders voltooi sommige take uit handboeke, aangesien dit as n hulpbron dien. 4. Riglyne vir die hoeveelheid tyd wat aan huiswerk spandeer moet word: Gr 1: 20 minute Gr 2: 30 minute Gr3: 30 minute 5. Gebruik van departementele werkboeke: Take word op beplanning aangedui. Alle take word voltooi en gemerk en tel as voorgeskrewe aantal take. 6. KABV Tydsallokering: Onderrigtyd vir Tale in Graad R 2 is 10 uur en vir Graad 3 is 11 uur. 'n Maksimum tyd van 8 uur en n minimum tyd van 7 uur word aan Huistaal toegeken. In Graad 3 word n maksimum van 8 uur en n minimum van 7 uur vir Huistaal toegeken. Huistaal Graad R Graad 1 Graad 2 Graad 3 8 (7) uur 8 (7) uur 8 (7) uur 8 (7) uur PDF processed with CutePDF evaluation edition www.cutepdf.com

Die Departement is nie voorskriftelik t.o.v. die manier waarop skole die minimum tyd vir die verskillende grade in die verskillende komponente aanwend nie, maar stel die volgende indeling per graad voor. 7. Formele assesserings per kwartaal (puntetoekennings en tyd): Graad R assesseer deurlopend informeel. Geen formele assesseringstake word gedoen nie. Aan die einde van elke kwartaal word n gemiddelde kode vir die vak opgeteken op die formele optekeningsbbladsye. (laasgenoemde is nie n amptelike vereiste nie) 8. Eksamenreëlings:

9. Konsessies (sien asb. assesseringsbeleid vir volledige inligting) 10. Merkbeleid: Graad 1 3 opvoeders merk die departementele werkboeke volledig met dien verstande dat hul ander klaswerk so aangepas word dat n haalbare werkstempo vir onderwyser en leerder gehandhaaf word. Verbeteringe hoef nie gedoen te word nie, omdat daar te min plek toegelaat is. Alle skriftelike take in skryfboeke word gemerk, want dit word beskou as deel van die aantal verpligte skryftake per dag. Verbeteringe word in werkboeke gedoen. Aantal skryftake wat per dag gemerk moet word: Graad 1 en 2: 2 take Graad 3: 3 take 11. Gebruik van vak terminologie: Leerders moet op n daaglikse basis blootgestel word aan die korrekte terminologie sodat hulle verstaan wat dit beteken: sin, hoofletter, punt, komma, uitroepteken, vraagteken, lettergrepe, rymwoorde, klanke en woorde. In graad 2 en 3 word die terminologie meer kompleks en moet leerders leer van: meervoude, verkleinwoorde en intensiewe vorme. 12. Moderering: Alle FAT s word vooraf gemodereer om toe te sien dat verskillende tipes vraagstelling plaasvind. Na elke assesseringstaak word 3 FAT s uit elke klas onderling deur kollegas in dieselfde graad gemodereer. Vakhoofde modereer FAT s, skryfboeke en DBE Werkboeke tydens boekkontrole in kwartaal 2. Interne monitering vind kwartaalliks deur die departementshoofde plaas. Tydens die moderering word n templaat voltooi en op die kuberruimte geplaas. n Kurrikulum adsviseur onttrek die inligting en stel dan n verslag saam. Hierdie verslag word kwartaalliks aan die skole gestuur per e-pos. 13. Vakvergaderings: Daar word kwartaalliks n grondslagfase vergadering gehou waartydens die nodige sake bespreek word en inligting deurgegee word. 14. Doelwitte: As Grondslagfase stel ons ten doel om op n geïntegreerde basis daagliks aandag te gee aan die volgende: 1. Elke dag deeglike onderrig vir elke individu in ons klas te gee, sodat elke leerder volgens sy/haar eie potensiaal vorder. 2. Leerders te onderrig om met gemak, ontspanne, vlot en met begrip te kan lees, teen n voldoende tempo. 3. Leerders te onderrig om verskillende soorte verbeeldingstekste te kan skryf met goeie spelen skrifvaardighede.

4. Leerders te lei om hulself op n aanvaarbare manier uit te druk met goeie woordeskat en taalgebruik en selfvertroue te ontwikkel om voor maats te praat. 5. Leerders te onderrig om enige assesseringstaak aan te pak met erns en selfvertroue. Plan van aksie: 1.1 Te poog om te hou by die tydstoekenning soos voorgeskryf. 1.2 Om volgens die riglyne van die NKABV leerders te onderrig. 1.3 Om elke vaardigheid (luister en praat, lees en klanke, skryf en handskrif, dink en redeneer en geïntegreerde taalstruktuur) as ewe belangrik te sien, sodat leerders selfstandig ontwikkel op alle vlakke. 1.4 Om gebruik te maak van interessante, kindervriendelike onderrigmateriaal vir ekstra stimulasie. 1.5 Beskikbare verrykingsaktiwiteite beskikbaar te stel om alle leerders te akkomodeer. 1.6 Om vroegtydige intervensie toe te pas vir leerders wat uitvalle toon. 2.1 Deeglike organisering en benutting van tyd sodat gedeelde-, groepbegeleide- en parelees effektief kan geskied in die klas. 2.2 Om tydens matwerk die vyf komponente van lees aan te raak naamlik: fonetiese bewustheid, woordherkenning (sigwoorde en klanke), begrip, woordeskat en vlotheid. 2.3 Ander tipes leesstof te lees en te kan interpreteer byvoorbeeld advertensies, nuusbriewe, pamflette en almanakke. (Teks word uitgekies sodat leerders se belangstelling geprikkel word en n liefde vir lees gekweek word). 3.1 Deur leerders se verbeelding te stimuleer sodat kreatiewe stories geskryf kan word en dit geïntegreer kan word met ander vakke soos skeppende- of visuele kunste. 3.2 Om vir leerders genoegsame oefening te gee om hulle skrifvaardighede te ontwikkel en verbeter. 4.1 Geleenthede te skep waar kinders spontaan kan deelneem aan praataktiwiteite en/of ingeoefende mondeling. 5.1 Skep vele geleenthede sodat leerders selfstandig kan ontwikkel om assesseringstake korrek te kan voltooi. 5.2 Maak leerders deeglik bewus van verskillende tipes vraagstelling, sodat leerders vertroud is om assesseringstake, sowel as daaglikse aktiwiteite, met gemak te voltooi.

VAKBELEID: ENGELS EERSTE ADDISIONELE TAAL 1. Addisionele aktiwiteite wat in die vak aangepak word: Rekenaarprogramme waar instruksies in Engels gegee word. Weeklikse klanketoetse (Graad 2 en 3) 2. LOOM Leer- en onderrig ondersteunende material: DBE- werkboeke, taakkaarte, interaktiewe witbordlesse, Platinum Handboeke, plakkate, prente, konkrete apparaat (voorwerpe), foto s, dvd s, Big books,musiek, aanvullende leesboeke, storieboeke, woordkaarte, klankekaarte, sinstroke, muurkaarte en speletjies. 3. Werkswyse ten opsigte van die gebruik van handboeke: Leerders voltooi sommige take uit handboeke, aangesien handboeke as n hulpbron dien. 4. Riglyne vir die hoeveelheid tyd wat aan huiswerk spandeer moet word: Gr 1: 5 minute Gr 2: 10 minute Gr 3: 15 minute 5. Gebruik van departementele werkboeke: Take word op die beplanning aangedui. Alle take word voltooi en dien as deel van die voorgeskrewe aantal take. 6. KABV Tydsallokering: Gr R: 0 Gr 1 en 2: 2 / 3 uur Gr 3: 3 / 4 uur Waar maksimum tyd vir die Eerste Addisionele Taal gebruik word: Graad 1 Graad 2 Graad3 Luister en praat 1 uur 30 minute 1 uur 1 uur Lees en klanke 1 uur 15 minute 1 uur 30 minute 1 uur 30 minute Skryf 15 minute 30 minute 1 uur Taalgebruik 30minute 3 uur per week 3 uur per week 4 uur per week

Waar minimum tyd vir die Eerste Addisionele Taal gebruik word: Graad 1 Gaad 2 Graad3 Luister en Praat 1 uur 30 minute 45 minute 1 uur Lees en Klanke 30 minute 45 minute 1 uur Skryf 30 minute 30 minute Taalgebruik 30 minute 2 uur per week 2 uur per week 3 uur per week 7. Formele assesserings per kwartaal (puntetoekennings en tyd): Graad Vak Kwartaal 1 Kwartaal 2 Kwartaal 3 Kwartaal 4 Totaal Graad 1 Engels 1 1 1 1 4 Graad 2 Engels 1 1 2 1 5 Graad 3 Engels 1 2 2 1 6 8. Eksamenreëlings:. 9. Konsessies (sien asb. assesseringsbeleid vir volledige inligting.) 10. Merkbeleid: Graad 1-3 opvoeders merk die departementele werkboeke volledig, met dien verstande dat hul ander klaswerk so aangepas word dat n haalbare werkstempo vir onderwyser sowel as leerder gehandhaaf word. Verbeteringe hoef nie gedoen te word nie omdat daar te min plek toegelaat word. Alle skriftelike take in die skryfboeke word gemerk. Foute word aangedui en met die leerders bespreek, maar verbeteringe word nie gedoen nie. 11. Gebruik van vakterminologie: Leerders word gereeld blootgestel aan opdragte waar terminologie soos Take out, fetch, circle, underline, write, draw, colour, read, cross, name, discuss, find, compare, ext. gebruik word. 12: Moderering: Alle FAT s word vooraf gemodereer om toe te sien dat verskillende vraagstelling plaasvind. Na elke assesseringstaak word 3 FAT s onderling deur kollegas in dieselfde graad gemodereer. Interne monitoring vind kwartaalliks deur die departementshoofde plaas. Tydens hierdie moderering word n templaat voltooi en op die kuberruimte gelaat. Die

Kurrikulumadviseur onttrek die inligting van die kuberruimte en stel dan n verslag saam. Hierdie verslag word kwartaalliks per e-pos aan die skole gestuur. 13. Vakvergaderings: Grondslagfase vergaderings vind kwartaalliks plaas. Die nodige inligting word dan oorgedra en bespreek. 14. Doelwitte AS GROENDSLAGFASE STREEF ONS DAARNA OM: Te verseker dat leerders kennis en vaardighede kan bekom en toepas op n manier wat betekenisvol is in hul lewens. Rus leerders toe met kennis, vaardighede en waardes wat nodig is vir selfvervulling en betekenisvolle deelname in die gemeenskap. Moedig aktiewe en kritiese houding teenoor leer aan. Bereik (ten minste) die minimum standaard van kennis en vaardighede. Laat die inhoud van die werk progressie toon van eenvoudig tot kompleks. Bou n sterk fondasie. (Die leerder moet gereeld Engels, wat hulle kan verstaan, hoor en gebruik.) Gee die leerders baie geleentheid om Engels op n eenvoudige manier te praat. Dit skep die fondasie om te leer om te lees en te skryf. Voorsien n wye verskeidenheid leesmateriaal soos boeke, woordkaarte, sinstroke en speletjies. Identifiseer, los probleme op en maak besluite deur kritiese en kreatiewe denke. Werk effektief as individu en as lede van n groep saam. Organiseer en bestuur hulself en hul aktiwiteite op n verantwoordelike en effektiewe manier. Kommunikeer effektief deur die gebruik van visuele, simboliese en/of taalvaardighede op verskillende maniere. Pas hul kennis in Engels toe en leer klank- en spel verhoudings wat verskillend is in Engels.

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL JAKARANDALAAN WORCESTER 6850 TEL: (023) 347 0325 FAKS: (023) 347 0518/086 297 9051 E-POS: admin@lswn.wcape.school.za WEBTUISTE: www.wnps.co.za LEWENSVAARDIGHEID VAKBELEID: 1. Addisionele aktiwiteite wat in vak aangepak word: Sportontwikkeling; Graad 1 en 2 leerders, Eistedfodd, Konsert, Koor, Montagu Kultuurmiddag asook verskeie uitstappies. Gr.R: Plaasuitstappie/ Wynkelder toer Gr. 1: Akwarium Gr. 2: Kunstekaap Gr. 3: Planetarium 2. LOOM Leer- enonderrigondersteunendemateriaal: DBE- Werkboeke, Platinum Handboeke, interaktiewewitbordlesse, Kuns-en LO apparaat soos bv. verf, kwaste, gom, tydskrifte, verskillende, papier, kleursel, klei, hekkies, leertjie, verskillendeballe, hokkiestokke, krieketkolwe ens. 3. Werkswyse ten opsigte van die gebruik van handboeke: Leerders voltooi uit handboeke. 4. Riglyne vir die hoeveelheid tyd wat aan huiswerk spandeer moet word: 5. Gebruik van departementele werkboeke: Alle take word in die werkboeke voltooi. Dit vorm deel van lesbeplanning en ook daarop aan gedui. 6. KABV Tydsallokering: Gr. R 2: 6 ure per week. Gr. 3: 7 ure per week.

Aanvangskennis en persoonlike en sosiale welsyn Skeppende kunste Liggaamlike opvoeding GRAAD R-2 2 ure per week 2 ure per week 2 ure per week TOTALE TYDSTOEWYSING PERKWARTAAL 60 ure Aanvangskennis en persoonlike en sosiale welsyn Skeppende kunste Liggaamlike opvoeding GRAAD 3 3 ure per week 2 ure per week 2 ure per week TOTALE TYDSTOEWYSING PERKWARTAAL 70 ure 7. Formeleassesserings per kwartaal (puntetoekenningsentyd): Graad Vak Kwartaal 1 Kwartaal 2 Kwartaal 3 Kwartaal 4 Totaal R Lewensvaardighede Geen formele assessering vind plaas. 1 Lewensvaardighede 1 1 1 1 4 2 Lewensvaardighede 1 1 1 1 4 3 Lewensvaardighede 1 1 1 1 4 8. Eksamenreëlings: 9. Konsessies (sien asb. Assesserings beleid vir volledige inligting) 10. Merkbeleid: Opvoeders merk hul departementele werkboeke volledig. Asook ander take wat in hul werkboeke gedoen word. 11. Gebruik van vakterminologie: Leerders word blootgestel aanverskillende terme, wat by verskillende studie areas van Lewensvaardighede aangespreek word. Alle temas soos aangedui in die KABV dokument word aangespreek. By verskillende tema s word daar in persoonlike- en sosiale welstand sowel as by aanvangskennis terminologie aangespreek, wat pas by die die tema s vooraf. In Visuele kuns word terme soos skakering, diepte en kleur gebruik. In LiggaamlikeOpvoeding word terme soos ratsheids, fiksheid, balans en veerkrag gebruik. Uitvoerende kuns word terme soos tempo, ritme, toonhoogte en uitdrukking gebruik. 12. Moderering: Formele Assesserings take word deur opvoeders opgestel en dan gemodereer. Na elke assessering word daar drie take deur die opvoeders onderlings in dieselfde graad

gemodereer. Gedurende kwartaal 2 word DBO Werkboeke en skryf boeke gemodereer deur die betrokke vakhoof. Interne monitering vind kwartaalliks deur die departementshoofde plaas. Tydens die moderering word n templaat voltooi en op die kuberruimte geplaas. n Kurrikulum adsviseur onttrek die inligting en stel dan n verslag saam. Hierdie verslag word kwartaalliks aan die skole gestuur per e-pos. 13. Vak vergaderings: Vind kwartaalliks in die Grondslagfase vergaderings plaas. 14. Doelwitte: ONS STREEF DAARNA OM: 1. Die leerders vir die uitdagings van n snel veranderende en transformerende gemeenskap toe te rus. 2. Leerders aan n verskeidenheid kennis, vaardighede en waardes bloot te stel ter versterkings van die volgende: Fisiese, sosiale, persoonlike, emosionele en kognitiewe ontwikkeling. Kreatiewe en estetiese kennis en vaardighede deur middel van dans, musiek, drama en visuele kuns. Kennis van persoonlike gesondheid en veiligheid. Begrip vir die verwantskap tussen mens en omgewing. Bewustheid van die sosiale en tegnologiese prosesse en elementêre wetenskap. 3. Gepaste hulpbronne, apparaat, hulpmiddels en aktiwiteitete gebruik. 4. Lewensvaardigheid sinvol te integreer met ander vakke. 5. n Goeie balans te vorm tussen die areas, nl: - Aanvangskennis - Persoonlike en Sosialewelstand - Skeppende kuns : Visule kuns - Liggaamlike Opvoeding : Uitvoerende kuns

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL JAKARANDALAAN WORCESTER 6850 TEL: (023) 347 0325 FAKS: (023) 347 0518/086 297 9051 E-POS: admin@lswn.wcape.school.za WEBTUISTE: www.wnps.co.za WISKUNDE VAKBELEID: 1. Addisionele aktiwiteite wat in vak aangepak word: CAMI-Maths- rekenaarprogram, Hoofrekene toetsies weekliks 2. LOOM Leer- en onderrig ondersteunende materiaal: DBE- Werkboek, Gedifferensiërde taakkaarte, interaktiewe witbordlesse, Platinum Handboeke, konkrete telapparaat bv. maatbande, telrame, liniale, getallelyne, tellers, getalleblokke, Unifix blokkies, dobbelstene ens. Leerders leer begrippe konkreet, semikonkreet en abstrak aan. Praktiese wiskunde apparaat bv. Speelgeld, skale, horlosies ens. word ook gebruik om begrippe praktiese aan te leer. 3. Werkswyse ten opsigte van die gebruik van handboeke: Leerders voltooi sommige take uit handboeke aangesien handboek as n hulpbron dien. 4. Riglyne vir die hoeveelheid tyd wat aan huiswerk spandeer moet word: Gr 1 : 20 minute Gr 2: 30 minute Gr 3: 30 minute 5. Gebruik van departementele werkboeke: Take word op beplanning aangedui. Alle take word voltooi en dien as voorgeskrewe aantal take. 6. KABV Tydsallokering: Gr. R-3: 7 ure per week 7. Formele assesserings per kwartaal (puntetoekennings en tyd): Graad Vak Kwartaal 1 Kwartaal 2 Kwartaal 3 Kwartaal 4 Totaal Graad 1 Wiskunde 2 2 2 1 7 Graad 2 Wiskunde 2 2 2 2 8 Graad 3 Wiskunde 2 3 3 2 10

Graad R assesseer deurlopend informeel. Geen formele assesseringstake word gedoen nie. Aan die einde van elke kwartaal word n gemiddelde kode vir die vak opgeteken op die formele optekeningsbladsy. (Laasgenoemde is nie n amptelike vereiste nie.) 8. Eksamenreëlings: 9. Konsessies (sien asb. assesseringsbeleid vir volledige inligting) 10. Merkbeleid: Graad 1 3 opvoeders merk die departementele werkboeke volledig, met dien verstande dat hul ander klaswerk so aangepas word dat n haalbare werkstempo vir onderwyser sowel as leerder gehandhaaf word. Verbeteringe hoef nie gedoen te word nie omdat daar te min plek toegelaat is. Alle skriftelike take in klaswerkboeke word gemerk. Verbeteringe word gedoen in klaswerkboeke. 11. Gebruik van vak terminologie: Leerders moet daagliks blootgestel word aan verskillende vraagstelling. Leerders moet weet wat die volgende begrippe beteken: aantel, terugtel, verdubbel, halveer, ordening van getalle, optel, aftrek, vermenigvuldig, deling. Leerders moet ook simbole herken en verstaan: +, -,, x, =, >, > 12. Moderering: Alle FAT s word vooraf gemodereer om toe te sien dat verskillende tipes vraagstelling plaasvind. Na elke assesseringstaak word 3 FAT S onderling deur kollegas in dieselfde graad gemodereer. Vakhoofde modereer FAT S, skryfboeke en DBE Werkboeke tydens boekkontrole in Kwartaal 2. Interne monitering vind kwartaalliks deur die departementshoofde plaas. Tydens hierdie moderering word n templaat voltooi en op die kuberruimte gelaat. Kurrikulum adviseur onttrek die inligting van die kuberruimte en stel dan n verslag saam. Hierdie verslag word kwartaalliks aan die skole gestuur per e-pos. 13. Vakvergaderings:

Kwartaalliks vind daar n grondslagfase vergadering plaas waar die nodige inligting deur gegee word. 14. Doelwitte: As Grondslagfase stel ons ons ten doel om op n geïntegreerde basis daagliks aandag te gee aan die volgende: 1. Deeglike vaslegging van: -getalkombinasies -mondelinge en skriftelike hoofreken -tafels binne die voorgeskrewe getalgebied vir elke graad. Hierdie vaardighede kan ingeoefen word deur die CAMI MATHS program te gebruik. 2. Aantel en terugtel in verskillende veelvoude moet op verskeie apparaat gedoen word, bv. maatbande, getallelyne, liniale, telrame, leë getalleblokke ens. 3. Daaglikse groepwerk op die mat. So word getalbegrip deur konkrete voorstellings vasgelê voordat leerders suksesvol abstrak met getalle kan werk. 4. Doen daagliks gedifferensieërde take waarin verskeie wiskundige woordeskat geoefen word, bv. plus altesaam, verdubbel dubbel, halveer helfte, groepe van verdeel gelyk op, ens. 5. Leerders moet baie geleentheid kry om die woordprobleme self te lees en te interpreteer voordat hulle dit oplos en terugvoering gee. 6. Gebruik die Wiskunde hand- en werkboek wat deur die WKOD aan elke leerder voorsien is, as aanvullende take. 7. Praktiese wiskundige begrippe kan met groot sukses op die interaktiewe witborde bekendgestel en vasgelê word.