Teks van die Week: Psalm 77: 8 10, 12 13

Similar documents
Inhoudsopgawe. Met God in pas. Leef in God se liefde. Jesus se laaste opdrag. Bewerker van wonderdade. In donker tye. n Tyd vir stilword

BASIC EMOTIONS IN TSHIVENDA: A COGNITIVE SEMANTIC ANALYSIS MATODZI REBECCA RAPHALALANI

BRIL LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Vier seisoene kind (Afrikaans Edition)

Trying to conform? Livestock conditions a key world issue, says FAO. Men s Fashion. Women s Fashion

AB BLOKFLUIT / RECORDER

I bruise easily, So be gentle when you re handle me

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Konsepvraestel Sample Paper

EKSAMENAFBAKENING GRAAD 4 - NOVEMBER x Tafels. Kwartaal 4

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 DRAMATIC ARTS

O'REILLY. hulle het die fasiliteite om die band weer skoon te maak. We sent the tapes with regard to which no significant

Woordfees 2018 Skrywersfees

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

Improvisation through Dalcrozeinspired activities in beginner student jazz ensembles: A hermeneutic phenomenology

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

THE HARMONISCHE SEELENLUST (1733) BY G.F. KAUFFMANN ( ): A CRITICAL STUDY OF HIS ORGAN REGISTRATION INDICATIONS. by Theodore Justin van Wyk

Ondersoek vier verskillende style in musiek *

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

KEHS : GRADE 8 TEXT BOOKS 2017 NAME OF CHILD SUBJECT TEXT BOOK PRICE QTY AMOUNT INCLUDED

GRADE 12 LEARNER SUPPORT PROGRAMME

Category 5: Speech and Drama

Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles

HIDDEN MARKOV MODELS FOR TOOL WEAR MONITORING IN TURNING OPERATIONS

Editors Note. Xoxo Jessica

Abraham Lincoln het gesê: Op die ou einde is dit nie die jare in jou lewe wat tel nie, maar die lewe in jou jare.

Die impak van mise-en-shot op die interpretasie van oudiobeskryfde film

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT

AN RFBAND-WIOTH SWITCH FOR MULTIMEDIA TRANSMISSION

Laat waai met jou gawes

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

THE ROLE OF MUSIC, PERFORMING ARTISTS AND COMPOSERS IN GERMAN-CONTROLLED CONCENTRATION CAMPS AND GHETTOS DURING WORLD WAR II WILLEM ANDRE TOERIEN

1988: 170). Die narratiewe verklaring verduidelik dan "hoekom" 'n situasie of 161).

vragen en ontkenningen

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Vlak2 Hoe toetsonsvirdsk s in Christene?

Taal as ingang tot die wêreld: reis, verbeelding, herinnering en identiteit na aanleiding van Breytenbach se A Veil of Footsteps

Wiskunde Geletterdheid Graad 11 Vraestelle En Memo

WATTS. (drukwerk / hardcopy courtesy ZS6BAQ)

Redaksioneel Wat woorde beteken: n Voorwoord

flying free Palissander 25-year celebration gala concerts 16 September 19:30 17 September 15:00 8 October 15:00

Departement Filosofie Universiteit van die Vrystaat Bloemfontein

JUNE 2018 Helderberg Branch YOUR COMMITTEE FOR 2018

6 tenses. 6 tijden mix. Present Simple Past Simple Present Continuous Past Continuous Present Perfect Past Perfect

Die elemente van drama in sosiale en kulturele gebeurtenisse ondersoek

The Gamal Ciaran Collins

KABARET AS SOSIALE EN POLITIEKE KOMMENTAAR: N ONTLEDING VAN DIE AANWENDING VAN DIE KOMIESE, SATIRE EN PARODIE

DIE ROL VAN DIE TAALWETENSKAP IN DIE ONTWIKKELING VAN DIE LITERATUURWETENSKAP

In Verkenning van postmodernisme en In ekskurs op Daniel 7-12

Die Eiland: 'n Distopiese Jeugroman (Eilandserie Book 1) (Afrikaans Edition) By Jen Minkman

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Die Wit Boesman (Afrikaans Edition) By Peter Stark

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

THE AUTONOMY OF CULTURE: A CULTURAL- PHILOSOPHICAL ANALYSIS

GRAAD 12- OUER INLIGTINGSAAND

GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013

EVERS LEAVE A TRAIL EVERS LAAT N SPOOR NA

AX KOORFEES / CHOIR FESTIVALS

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

SUBNUUS CHANG CHRONICLES THE CHANGES IN CHINA SINCE 1929 CULTURAL REVOLUTION, VISITS HER MOTHER CHANG WITH NOTEBOOK BACK IN THE

n Ondersoek na die kunstenaarskap in Die swye van Mario Salviati binne die konteks van die magiese realisme

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

A performance basedresearch

Igo Graad 10 Vraestelle

University of Pretoria Yearbook Total credits 480 Contact Prof AF Johnson +27 (0)

Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over

Filosofie en die skrifkultuur 1

GREY KOLLEGE SEKONDÊR 'N SUID-AFRIKAANSE PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS AANSOEK OM TOELATING

5,1. Spreekbeurt door een scholier 1600 woorden 27 december keer beoordeeld. Introduction

KEHS : GRADE 8 TEXT BOOKS 2019 NAME OF CHILD SUBJECT TEXT BOOK PRICE QTY AMOUNT INCLUDED

COLLABORATION IN SOUTH AFRICAN ENGINEERING RESEARCH. R. Sooryamoorthy

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA /ES (GAUTENG AFDELING. PRETORIA)

SASMT Tygerberg presents. The. Hubert van der Spuy. National Music Competition. Entry Form September Hugo Lambrechts Music Centre

GRAAD 12- OUER INLIGTINGSAAND

AEASA NEWS/LEVSA NUUS CONFERENCE ANNOUNCEMENTS 34TH ANNUAL CONFERENCE OF THE AGRICULTURAL ECONOMICS ASSOCIATION OF SOUTH AFRICA

LAAT-STYL BY J. S. BACH EN BEETHOVEN AAN DIE HAND VAN DIE GOLDBERG EN DIABELLI VARIASIES ANNE FRANÇOISE LAMONT

REINVENTING CINEMA: A PERSPECTIVE ON THE IMPLICATIONS OF THE INTERNET ON THE CINEMA INDUSTRY

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

INSTRUMENTALE AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Die laaste skrywer binne die estetiese reaksie teen modemiteit waarby ek stilstaan, is die Franse

Nuwe Geletterdhede vir n ontluikende nuwe wêreld

Die leser in Breyten Breytenbach se tronkpoësie

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Analysing Ranking Algorithms and Publication Trends on Scholarly Citation Networks

Oor die Estetika van Kos en die Kookkuns 1

Anderbereddering: Met Adorno by die hartslag van die postmoderne intellek

HARVEST CHRISTIAN SCHOOL TERM AND ASSESSMENT PLAN 2019 TERM 1 GRADE 5

KONFERENSIEVERSLAG : "TEN DENSE VAN TAGTIG; TEORIEE EN PRAKTYKE IN DIE KUNSGESKIEDENIS" (RGN, 7 OKTOBER 1989)

Afrikaans Handbook And Study Guide Free Download

CONCERNING THE PHRYGIAN INFLECTION

Assessing answers: Towards a third-turn proof procedure?

HOOFSTUK 4 DIE IMPLEMENTERING VAN DIE KARIKATUUR IN DIE LITERATUUR

OSM Openingskonsert 2016 met Stefan Temmingh (blokfluit), Erik Dippenaar (klavesimbel) & die OSM Camerata olv Xavier Cloete ODEION 18 Maart :30

SHORT GROUP VITAE. Palissander has to date released seven CDs. It is based in Pretoria and currently consists of 26 members.

Marilet Sienaert n Aspek van intertekstualiteit in die poësie van Breytenbach: Francois Villon en die Middeleeuse Franse literêre tradisie.

CHILDREN S CHORAL REPERTOIRE: HEARING THE VOICE OF SOUTH AFRICAN COMPOSERS

mimesis as voorwaarde vir betrokkenheid in die poësie van Antjie Krog

Transcription:

14 tot 20 Oktober Huis Tafel Gesprek Teks van die Week: Psalm 77: 8 10, 12 13 Met watter van Asaf se vrae identifiseer jy? [Sal die Here altyd verstoot? En nooit weer genade betoon nie? Het daar vir altyd n einde gekom aan sy trou? Geld sy beloftes dan glad nie meer nie? Het God vergeet om medelye te hê? Het Hy in sy toorn sy ontverming onttrek?] Asaf vra sy vrae in konteks van sy verhouding met God watter vrae vra jy in die konteks van jou verhouding met God? Watter goeie herinneringe het jy oor God se goedheid, genade en guns in jou lewe? Wat gee jou hoop te midde van al jou vrae? Lees ook: Ps 69: 15, 16; Eks 34: 5, 6 Psalm 77: 12, 13 Ek wil dink aan die dade van die Here, ja, ek wil dink aan u wonderdade van vroeër.ek wil nadink oor al u werk en oor al u dade peins.

Verdere gesprek (Aanddiens) Teks: Efesiërs 4: 23, 24a Hoe verskil die manier waarop ek na mense kyk en God na mense kyk? Wat verhinder my om na mense te kyk met God se oë? Wat kan ek doen om meer en meer na mense te kyk soos wat God na mense kyk? Efesiërs 4: 23, 24a Julle gees en gedagtes moet nuut word; lewe as nuwe mense wat as die beeld van God geskep is Oktober Diensbaarheid deur werke van liefde In hierdie maand fokus ek op my dienswerk aan my medemens. Ek betoon my naasteliefde waartoe die wet van God my roep, deur die praktiese dade wat n verskil in my medemens se lewe maak. Liefde vir my naaste is nie net n hartlike gevoel wat ek koester nie, maar is juis die werke van liefde wat ek beoefen.

Ouers 5 Secrets To Nurture Intimacy with Your Child Intimacy is the glue that holds families together. It's what connects us over the years, and across the miles. It's what gets us through the hard times. It's the grease that smooths the rough interactions of everyday life, and the honey that makes it all worth it. Intimacy is hard to define, but we all know when we're feeling it. Whether it's snuggling in companionable silence with your partner or crying on your best friend's shoulder, intimacy is when we feel connected. Here's how you can use these research findings to create a closer relationship with your child. 1. Notice your child's bids to you. 2. Train yourself to respond with empathy, no matter what the comment is. 3. If you don't get the response you want when you reach out, step back and watch how you initiate. 4. If you make an overture and are greeted with something hurtful -- disdain, sarcasm, or blankness -- try not to respond with anger. Instead, show your vulnerability and hurt. 5. Make time for intimate interactions in your schedule. Deur - Dr. Laura Markham. Skakel: https://www.ahaparenting.com/parentingtools/connection/nurturing-intimacy

Gebed Vrae In gebed bid ons hierdie week dat die Here ons sal lei om meer vrymoedigheid te neem om ons vrae vir Hom te vra. Oë Ek bid dat die Here my sal help met sy oë na mense te kyk. Orkes Ons bid steeds vir nuwe orkeslede. Notas VSA toer: Die Kinderbediening stuur vir Michelle van Tonder en Marlouise Booyse na n internasionale kinderbedieningskonferensie. Ondersteun asb. die optrede van Josua na die Reën op 19 Oktober. Kontak my (Schalk 082 775 6269) asb. as jy moontlik kans sien om te help borg of as jy meer inligting wil hê. Imagine Kidz: Kindernaweek vind vanjaar plaas op 30 Nov en 1 Des. Dit word gesamentlik aangebied deur Kruin, Maranatha, Kaleideo, Hoogland en Bonearopark gemeentes.

Agter Jesus aan In my preek van 23 Sept het ek die woorde waarvolgens ek lewe gedeel. Ek plaas dit weer op versoek: Jesus is my lewe. Ek lewe, want Hy het vir my gesterf aan die kruis. Ek is vry, want Hy het die prys reeds betaal. Ek is op hierdie aarde om Hom te dien. Ek is lief vir my vrou en ek sal my lewe gee om haar te dien. Ek is lief vir my kinders en ek sal hulle leer om Jesus lief te hê soos wat ek belowe het met hulle doop. Ek is lief vir mense en ek sien mense as die kunswerk van God. Jesus gee my krag vir elke dag. Jesus gee sin vir my lewe. Jesus leer my om in liefde te lewe. Jesus gee my krag vir elke uitdaging wat oor my pad kom. Jesus is die bron van al my vreugde. My lewe is in Sy Hande, nou en vir altyd. Schalk Basson 082 775 6269 schalk@kruin-kerk.co.za