NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Similar documents
Teks van die Week: Psalm 77: 8 10, 12 13

AB BLOKFLUIT / RECORDER

Inhoudsopgawe. Met God in pas. Leef in God se liefde. Jesus se laaste opdrag. Bewerker van wonderdade. In donker tye. n Tyd vir stilword

BASIC EMOTIONS IN TSHIVENDA: A COGNITIVE SEMANTIC ANALYSIS MATODZI REBECCA RAPHALALANI

Vier seisoene kind (Afrikaans Edition)

Trying to conform? Livestock conditions a key world issue, says FAO. Men s Fashion. Women s Fashion

Wiskunde Geletterdheid Graad 11 Vraestelle En Memo

Konsepvraestel Sample Paper

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

EXAMINATION BOOKLET JUNE 2018

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Ondersoek vier verskillende style in musiek *

BRIL LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

EKSAMENAFBAKENING GRAAD 4 - NOVEMBER x Tafels. Kwartaal 4

Igo Graad 10 Vraestelle

I bruise easily, So be gentle when you re handle me

O'REILLY. hulle het die fasiliteite om die band weer skoon te maak. We sent the tapes with regard to which no significant

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

VOORBEELDE VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE

GRADE 12 SEPTEMBER 2014 DANCE STUDIES

GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013

Improvisation through Dalcrozeinspired activities in beginner student jazz ensembles: A hermeneutic phenomenology

GREY KOLLEGE SEKONDÊR 'N SUID-AFRIKAANSE PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS AANSOEK OM TOELATING

Woordfees 2018 Skrywersfees

Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles

INSTRUMENTALE AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

THE HARMONISCHE SEELENLUST (1733) BY G.F. KAUFFMANN ( ): A CRITICAL STUDY OF HIS ORGAN REGISTRATION INDICATIONS. by Theodore Justin van Wyk

SASMT Tygerberg presents. The. Hubert van der Spuy. National Music Competition. Entry Form September Hugo Lambrechts Music Centre

Die impak van mise-en-shot op die interpretasie van oudiobeskryfde film

AX KOORFEES / CHOIR FESTIVALS

HIDDEN MARKOV MODELS FOR TOOL WEAR MONITORING IN TURNING OPERATIONS

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 DRAMATIC ARTS

Graad 12 Lewenswetenskap Vraestelle Februarie Maart

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Laat waai met jou gawes

Theological Bibliography

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

DIE ROL VAN DIE TAALWETENSKAP IN DIE ONTWIKKELING VAN DIE LITERATUURWETENSKAP

Category 5: Speech and Drama

Laerskool Randhart. Graad 5 : Eksamenafbakening Tweede kwartaal 2017

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Term 2: Analysis of Famous Paintings Term 3: Sculpture :- Introduction to sculpture, - 5 sculptures*

KEHS : GRADE 8 TEXT BOOKS 2017 NAME OF CHILD SUBJECT TEXT BOOK PRICE QTY AMOUNT INCLUDED

Die Eiland: 'n Distopiese Jeugroman (Eilandserie Book 1) (Afrikaans Edition) By Jen Minkman

GRADE 12 SEPTEMBER 2013 DANCE STUDIES

LAERSKOOL KOOS SADIE PRIMARY SCHOOL DEMARCATION / WERKSAFBAKENING JUNE / JUNIE 2018 EXAM / EKSAMEN GRADE / GRAAD 5 NST / NWT

DIE VERBAND TUSSEN AGGRESSIE EN HOUDING TEENOOR VERSKILLENDE MUSIEKGENRES BY STUDENTE. deur. Mianda Erasmus

1988: 170). Die narratiewe verklaring verduidelik dan "hoekom" 'n situasie of 161).

Humor in kinderverhale in die tersiêre en intermediêre fases van taalonderwys

KABARET AS SOSIALE EN POLITIEKE KOMMENTAAR: N ONTLEDING VAN DIE AANWENDING VAN DIE KOMIESE, SATIRE EN PARODIE

Hoërskool Brackenfell High School Gr. 9 Studiegids/Study Guide November 2016

PSALM-LIKE TEXTS IN AFRICAN CULTURE : A PEDI PERSPECTIVE

GRADE 12 LEARNER SUPPORT PROGRAMME

Vlak2 Hoe toetsonsvirdsk s in Christene?

Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over

COLLABORATION IN SOUTH AFRICAN ENGINEERING RESEARCH. R. Sooryamoorthy

University of Pretoria Yearbook Total credits 480 Contact Prof AF Johnson +27 (0)

EVERS LEAVE A TRAIL EVERS LAAT N SPOOR NA

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

INSTRUCTIONS TO AUTHORS:ACTA THEOLOGICA. 1. Acta Theologica is an accredited South African journal publishing independently refereed

In Verkenning van postmodernisme en In ekskurs op Daniel 7-12

INHOUDSOPGAWE / CONTENTS

n Ondersoek na die kunstenaarskap in Die swye van Mario Salviati binne die konteks van die magiese realisme

SUBNUUS CHANG CHRONICLES THE CHANGES IN CHINA SINCE 1929 CULTURAL REVOLUTION, VISITS HER MOTHER CHANG WITH NOTEBOOK BACK IN THE

DIE INTERPRETASIE VAN CHARLES E. IVES SE CONCORD SONATE VOLGENS SY ESSAYS BEFORE A SONATA

Redaksioneel Wat woorde beteken: n Voorwoord

Taal as ingang tot die wêreld: reis, verbeelding, herinnering en identiteit na aanleiding van Breytenbach se A Veil of Footsteps

"N AL TERNATIEWE BENADERING TOT FLUITONDERRIG VIR HOERSKOOLLEERLINGE: AGTERGRONDSTUDIE EN RAAMWERK VIR 'N FLUITHANDBOEK

GENERAL INFORMATION * * *

Departement Filosofie Universiteit van die Vrystaat Bloemfontein

AFDELING C GRAAD 12 EKSAMENRIGLYNE

GRAAD 12- OUER INLIGTINGSAAND

Die elemente van drama in sosiale en kulturele gebeurtenisse ondersoek

South African Theological Bibliography Suid-Afrikaanse Teologiese Bibliografie

Samenvatting door Sietske 3062 woorden 4 augustus keer beoordeeld. 3A The world of work

Musiek kan my teken : klanke, voëlgeluide en musiek in die digkuns van Lina Spies

Oor die Estetika van Kos en die Kookkuns 1

0515 DUTCH (FOREIGN LANGUAGE)

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL

6 tenses. 6 tijden mix. Present Simple Past Simple Present Continuous Past Continuous Present Perfect Past Perfect

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 MUSIEK V1

Editors Note. Xoxo Jessica

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Filosofie en die skrifkultuur 1

Kabaret in Suid-Afrika: Kabarett of Cabaret?

GRADE 11 NOVEMBER 2013 MUSIC P1

LAAT-STYL BY J. S. BACH EN BEETHOVEN AAN DIE HAND VAN DIE GOLDBERG EN DIABELLI VARIASIES ANNE FRANÇOISE LAMONT

Die Eiland: 'n Distopiese Jeugroman (Eilandserie Book 1) (Afrikaans Edition) By Jen Minkman

HOOFSTUK 4 DIE IMPLEMENTERING VAN DIE KARIKATUUR IN DIE LITERATUUR

vragen en ontkenningen

Stars FILE 7 STARS KGT 2

Inhoud EP Hellberg 1

0515 DUTCH (FOREIGN LANGUAGE)

KONFERENSIEVERSLAG : "TEN DENSE VAN TAGTIG; TEORIEE EN PRAKTYKE IN DIE KUNSGESKIEDENIS" (RGN, 7 OKTOBER 1989)

Transcription:

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12 AFRIKAANS EERSTE ADDISIONELE TAAL V1 NOVEMBER 2014 MEMORANDUM PUNTE: 80 Hierdie memorandum bestaan uit 10 bladsye.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 2 DBE/November 2014 AFDELING A: LEESBEGRIP ASSESSERINGSRIGLYNE Spel- en taalfoute in antwoorde word nie gepenaliseer nie omdat die fokus op begrip is. Indien die leerder woorde uit ʼn ander taal gebruik as die taal waarin die vraestel verskyn, word daardie vreemde woorde geïgnoreer (toegedruk). Indien die antwoord sonder daardie vreemde woorde sinvol in Afrikaans is, word die leerder NIE GEPENALISEER NIE. Indien die vreemde woord in die antwoord vereis word, is dit aanvaarbaar. By oop vrae word geen punt toegeken vir JA/NEE/EK STEM SAAM/EK STEM NIE SAAM NIE nie. Die rede/motivering verdien die punt. Geen punt word toegeken vir WAAR/ONWAAR of FEIT/MENING nie. Die rede/motivering verdien die punt. Waar eenwoord-antwoorde gevra word en die leerder gee ʼn volsin, is dit korrek MITS die korrekte woord onderstreep of op een of ander wyse uitgelig word. Wanneer TWEE/DRIE feite vereis word en ʼn reeks word gegee, sien SLEGS die eerste TWEE/DRIE na. Aanvaar dialektiese variasies. Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem EN/OF die antwoord wat volledig geskryf word vir meerkeusevrae. VRAAG 1 TEKS A: KLEIN HATICE MAAK GROOT NAAM [Verwerk uit: Huisgenoot, 23 Desember 2010 en http://wol.jw.org] VRAAG MEMORANDUM PUNT 1.1 Die skoolkinders het haar (oor haar lengte) geterg. 1 1 Die skoolkinders het haar soos iemand van die plaaslike sirkus behandel. DENK- (Barrett) 1.2 Die volwassenes was onsensitief teenoor Hatice. Die volwassenes het net soos die kinders opgetree. Die volwassenes het nie simpatie met Hatice gehad nie. 1.3 Hatice is in Istanboel as die kortste vrou ter wêreld aangewys. 1 1 1.4 Hatice het lank gewag (voordat haar situasie verander het/voordat sy beroemd geword het). Daar het baie tyd verloop (voordat Hatice se situasie verander het/voordat Hatice beroemd geword het). Na ʼn lang ruk het dinge verander.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V DBE/November 2014 VRAAG MEMORANDUM PUNT 1.5.1 figuurlik 1.5.2 Sy is baie bly/gelukkig. 1 2 DENK- (Barrett) 1.6 Om haar lengte akkuraat te meet. Met skoene sal sy langer wees. 1.7 Khagendra is (4cm) korter as Hatice. Khagendra is 67 cm/sewe en sestig/sewe-en-sestig sentimeter/cm lank. 1.8 Hulle woon albei in Turkye./Hulle is landgenote. Hulle is albei in die Guinness World Records opgeneem. Hulle hou albei ʼn wêreldrekord. (Enige TWEE) 1.9 A baie lank is. A baie lank is. 1.10 Hy is die langste man in die wêreld. Hy het die grootste hande. Hy het die grootste voete. (Enige TWEE) (Nie net die lengte of grootte noem nie) 1.11 Ons het nie besef sy ly aan dwergisme nie. (Aanvaar antwoord sonder aanhalingstekens) 1.12 Ja. Hatice se ouers kon geld/ʼn motor geleen het (om haar na die spesialis te neem). Die ouers kon ʼn fonds gestig het (sodat die gemeenskap hulle kon help om haar na die spesialis te neem). OF Nee. Hatice se ouers was te arm (om haar na ʼn spesialis te neem). Hatice se ouers het nie geld/ʼn motor gehad (om haar na ʼn spesialis te neem) nie. 2 2 2 1 1 2 1 5

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V DBE/November 2014 VRAAG MEMORANDUM PUNT 1.13 Hatice is fisies nie baie sterk nie. Hatice kan net klein goedjies optel/ʼn bietjie skoonmaak. DENK- (Barrett) 1.14 Hatice hoop om iemand te ontmoet wat vir haar lief gaan wees/ met haar gaan trou/ met haar voor die kansel gaan staan/die regte troumaat vir haar sal wees. Hatice hoop om onafhanklik te wees/dinge vir haarself te doen. Hatice sal wil werk/ʼn beroep volg. (Enige TWEE of soortgelyk)) 1.15 Deur die gebruik van die kat in die foto. Deur vir Hatice saam met die kat af te neem. 1.16.1 Hatice het beroemd/bekend geword. Hatice se naam het beroemd/bekend geraak. Hatice het (wêreld)erkenning gekry. 1.16.2 Die teenoorgesteldes/antonieme beklemtoon die kontras tussen Hatice se klein bou en die wêreldroem wat sy verwerf het. (Of soortgelyk) 1.17 Die skrywer wil wys dat dwergisme ʼn universele verskynsel/toestand is/regoor die wêreld voorkom. Die skrywer wil wys dat dwerge regoor die wêreld dieselfde uitdagings ervaar. 1.18 Gesonde mense/gemeenskappe moet mense met dwergisme normaal/met simpatie/sensitief behandel. (Of soortgelyk) 2 2 1 2 2 5 1 5 TEKS B: BESTE BESTUURDERS VOLGENS NAVORSING [Verwerk uit: www.grafika24.com] PUNT DENK- (Barrett) VRAAG MEMORANDUM 1.19 Opel, Nissan, Ford 1 2 1.20 Die Hyundai word as nommer 1 aangedui./die Hyundai staan in die eerste posisie. Die Hyundai het 10/die meeste sterre gekry. OF Met sterre. 2 3

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 5 DBE/November 2014 VRAAG MEMORANDUM PUNT 1.21 B ʼn 62-jarige man wat rook en wat ʼn Honda bestuur DENK- (Barrett) 1.22 nie-rokers Hy/sy rook nie. 1.23 Volgens navorsing is vrouens beter bestuurders (as mans). Vrouens is die nommer 1 bestuurders volgens geslag. TOTAAL AFDELING A: [30] AFDELING B: OPSOMMING Nasien van die opsomming Die opsomming moet soos volg nagesien word: Puntetoekenning: o 7 punte vir 7 feite (1 punt per feit) o 3 punte vir taal o Totaal punte: 10 Toekenning van taalpunte as leerders nie woordeliks aangehaal het nie: o 1-3 korrekte feite: 1 punt o 4-5 korrekte feite: 2 punte o 6-7 korrekte feite: 3 punte Toekenning van taalpunte as leerders woordeliks aangehaal het: o 6-7 korrekte aanhalings: geen punte vir taal word toegeken nie o 1-5 korrekte aanhalings: 1 punt vir taal word toegeken LET WEL: Getal woorde: o Nasieners moet die getal woorde verifieer. o Geen punte word afgetrek indien die leerder nalaat om die getal woorde wat gebruik is, aan te dui of verkeerd aandui nie. o Indien die maksimum getal woorde (70 woorde) oorskry word, moet die nasiener tot by die laaste volsin voor die 70 woorde grens nasien en die res van die opsomming ignoreer.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 6 DBE/November 2014 VRAAG 2 TEKS C: WENKE OM TE VERSEKER DAT MENSE VAN JOU SAL HOU [Verwerk uit: http://www.pitkos.co.za] Direkte aanhaling Is jy alleen, eensaam en sonder vriende? Jy wil graag hê dat mense van jou hou. Maar hoe doen jy dit? Hier volg ʼn paar wenke wat jou kan help. Eie woorde Mense se name is belangrik. Sommige mense word kwaad as hul name verkeerd uitgespreek word. Die verkeerde uitspraak van ʼn naam kan die betekenis daarvan verander. Vir baie mense verteenwoordig hul name wie hulle is. Dit is dus belangrik dat jy mense se name korrek uitspreek veral wanneer jy met hulle praat. Wie hou van onvriendelike mense? Onvriendelike mense skrik ander af. Die ideale manier om grense tussen oud en jonk, man en vrou en verskillende tale af te breek, is ʼn vriendelike glimag. Terselfdertyd oefen jy jou gesigspiere! Mense gesels graag oor die dinge waarin hulle belangstel soos hul werk, sport, kos en stokperdjies. Dit werk wonderlik as jy met mense gesels oor die dinge waarin hulle geïnteresseerd is. In sekere gevalle is konfrontasies onvermydelik, maar probeer sover moontlik om moeilike situasies wat tot argumente kan lei, te vermy. Hierdie vermoë word deur baie mense bewonder. Jy moet ook leer om nie so maklik ander mense se gedrag te kritiseer nie, want mense kritiseer gewoonlik omdat hulle nie ander mense se optrede verstaan nie. Jy wil ook graag vriende maak en mense nader trek wees dus ʼn positiewe persoon. ʼn Uitstekende voorbeeld van iemand met ʼn positiewe persoonlikheid was Suid-Afrika se voormalige president, Nelson Mandela. 1 2 3 4 5 6 Spreek mense se name korrek uit wanneer jy met hulle praat. Glimlag vriendelik vir mense (om verskeie grense af te breek). Gesels met mense oor hulle stokperdjies/hulle werk/die dinge waarin hulle belangstel. Probeer situasies wat argumente kan veroorsaak, vermy. Moenie (altyd) met ander mense se gedrag fout vind nie. Wees positief (om mense nader te trek). Almal begaan foute. Wanneer jy verkeerd is, vra onmiddellik om verskoning. Dit help om enige moeilike situasie te red. 7 Vra dadelik om verskoning as jy verkeerd is. [Getal woorde: 64] TOTAAL AFDELING B: [10]

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 7 DBE/November 2014 AFDELING C: TAAL ASSESSERINGSRIGLYNE Spelling: o Eenwoord-antwoorde moet korrek gespel word. o By volsin-antwoorde word verkeerde spelling gepenaliseer indien die fout in die taalstruktuur is wat getoets word. o Waar afkortings getoets word, moet die leestekens korrek wees. Sinstrukture moet taalkundig korrek wees en in volsinne aangebied word volgens die instruksies. Aanvaar die letter wat met die korrekte antwoord ooreenstem OF die antwoord wat volledig geskryf word vir meerkeusevrae. VRAAG 3 TEKS D: ADVERTENSIE [Verwerk uit: Huisgenoot, 19 September 2013] 3.1 Die woord verskyn in drie tale. Die gevaarteken verskyn bokant die woord, GEVAAR. Die woord is in vetdruk/hoofletters/groot letters gedruk. Die doringdraadheining beklemtoon die gevaar. (Enige TWEE) 2 6 3.2 Dit manipuleer jou om betrokke te raak. Dit betrek die leser. Dit plaas die advertensie op ʼn persoonlike/intieme/informele vlak. 1 6 3.3 jy 1 1 3.4 skatryk 1 1 3.5 negatiewe 1 1 3.6 D krag D krag 3.7 Stuur/Tik/Skryf 3.8 Elektrisiteit

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 8 DBE/November 2014 3.9 Ja. As trotse Suid-Afrikaner, speel dit op my gevoel van nasietrots/ lojaliteit/vaderlandsliefde. Die land se ekonomie is vir my belangrik. OF Nee. Dit is die polisie se werk om diewe vas te keer. Dit raak my nie persoonlik nie. Ek betaal my eie elektrisiteitsverbruik. 1 6 SUBTOTAAL: [10] VRAAG 4 TEKS E: STROKIESPRENT [Verwerk uit: Huisgenoot, 21 November 2013] 4.1 C die kat die woorde anders bedoel. C die kat die woorde anders bedoel. 1 2 4.2 Ek kies my vakke vir volgende jaar. (Of soortgelyk) 4.3 Die vorige kat het ʼn eendjie gevang. Die vorige kat is deur die ma eend aangeval/doodgemaak/ weggejaag. 4.4 Sy groot oë. Die strepies bokant sy kop. 4.5 Die hond sê vir die mannetjiekat dat hy net soos die vorige kat sal verdwyn. 2 3 4.6 links 1 2 4.7 (Dit word beklemtoon deur) die gebruik van ʼn uitroepteken. (Dit word beklemtoon deur) die feit dat dit in hoofletters/vetdruk/groter letters geskryf is.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 9 DBE/November 2014 4.8 In raampie 1 sien ons 4/meer eendjies, maar in raampie 2 is daar 3/minder eendjies sigbaar. Die eendjies word lopend voorgestel. 4.9 Die hond waarsku die kat vooraf sodat hy nie in die moeilikheid kom nie. (Of soortgelyk) 1 6 SUBTOTAAL: [10] VRAAG 5 5.1 TEKS F: DIE RENOSTERMEISIE [Verwerk uit: Huisgenoot, 17 Oktober 2013] 5.1.1 mej. 1 1 5.1.2 vyftien 1 1 5.1.3 Amina sê: Ek is die renostermeisie by die skool. (EEN punt vir korrekte leestekens en EEN punt vir korrekte woordorde.) 2 3 5.1.4 onderwyseres 1 1 5.1.5 Daar behoort renosters in die toekoms te wees. Daar behoort in die toekoms renosters te wees. 5.1.6 wêreldwyd 1 1 5.1.7 Renosters kan nie self praat nie. Renosters kan self nie praat nie. 5.1.8 ʼn Bloeiende renoster het my hartseer gemaak. 5.1.9 Amerikaner 1 1 5.1.10 Amina het vir die eerste keer ʼn renoster gesien toe sy twee jaar oud was.

Afrikaans Eerste Addisionele Taal/V1 10 DBE/November 2014 5.1.11 Die Krugerwildtuin is dikwels deur haar gesin besoek. Dikwels is die Krugerwildtuin deur haar gesin besoek. 1 5 5.1.12 Onmiddellik het sy gedink renosters is oulike diere. 5.1.13 B oplos. B oplos. 1 1 5.2 TEKS G: PRENT [Uit: www.google.com] 5.2.1 voorskoot 1 1 5.2.2 verestoffer 1 1 5.2.3 stofsuier 1 1 5.2.4 spuitkannetjie 1 1 5.2.5 stoom 1 1 5.2.6 agtergrond 1 1 SUBTOTAAL: [20] TOTAAL AFDELING C: 40 GROOTTOTAAL: 80