EKSAMENAFBAKENING GRAAD 4 - NOVEMBER 2018 Datum Vak Bron Inhoud 19 Wiskunde 1 9 x Tafels Getalle, Bewerkings en verwantskappe. Oef 4.1 tot 4.8 (p.1-6) Meting: Massa: Oef 4.9 tot 4.16 (p. 8 13) Omtrek: Oef 4.29 tot 4.30 (p. 27 29) Oppervlakte: Oef 4.31 (p. 30) Volume: Oef 4.34 tot 4.37 (p. 33 39) Gewone breuke: Oef 4.21 tot 4.24 (p. 18 22) Deling: Oef 4.25 tot 4.28 (p. 24 26) Ruimte en vorm: Posisie en verplasing: Oef 4.38 tot 4.40 (p. 41 43) nskappe van 3-D voorwerpe: Oef 4.17 tot 4.19 (p. 14 15) Patrone funksies en algebra: Meetkundige patrone: Oef 4.43 tot 4.47 (p. 47 51) Getalle, Bewerkings en verwantskappe. Optelling en aftrekking: Oef 4.48 tot 4.49 (p. 52 54) Datahantering: Waarskynlikheid: Oef 4.50 (p. 55)
20 Afrikaans Huistaal Kwartaal 1 Antonieme: Akt. 11 p. 10 en Akt. 7 p. 38 Byvoeglike en Selfstandige naamwoorde: Akt. 5.1 p. 28 Kwartaal 2 Voegwoorde: Akt. 7 p. 5 Voorvoegsels en agtervoegsels: Akt. 4 p. 15 en p. 22 Onderwerp, gesegde en voorwerp: Akt. 7 p. 17 Byvoeglike en selfstandige naamwoorde: Akt. 12 p. 21 Kwartaal 3 Trappe van vergelyking, selfstandige en byvoeglike naamwoorde: Akt. 14 p. 55 Sinonieme en antonieme: Akt. 5 p. 4 Homonieme en homofone: Akt. 5 p. 5 Voegwoorde: Akt. 9 p. 7, Akt. 31 p. 19 Ontkennende vorm: Akt. 10 p.7, Akt. 29 p. 18 Lydende en bedrywende vorme: Akt. 14 p. 10 Bywoorde: Akt. 11 p. 26 en Akt 12 p. 27 Leestekens en punktuasie: Akt. 13 p. 39 Vergelykings: Akt. 12 p. 49 Alliterasie: Akt. 8 p. 46 21 Geskiedenis Kwartaal 3 03.01. Vervoer op land p. 1 Dierevervoer p. 2 Karre waens en koetse p. 3 Fiets p. 4 Aktiwiteit 1 p. 5 Stoomenjin p. 6 & 7 Motor en akt 5. 03.03. Vervoer op water p. 9 Vlotte,kano s, rietbote. p. 9 en 10 Eerste seilskepe p 11 Stoomskepe 03.04 Vervoer in lug p. 13 Ballonne en lugskepe p. 14. Wright-broers en die uitvinding van die eerste vlug. p. 15 Moderne vorme van lugvervoer.
04.01 Vorms van kommunikasie p. 1 Nuwe woorde p. 2 Oudste vorms van menslike kommunikasie. p. 3 Kommunikasie met taal en simbole. p.4 en 5 San-jagters p. 5 en 6 Kommunikasie deur kuns, simbole en dans. 04.02 Verandering in die modern vorms van kommunikasie. 22 English First Additional Language Curriculum textbooks p.7 Posstelsel p.8 Radio p.9 Tikmasjiene p.11 Telegraaf. p. 12 en 13 Telefoon p. 15 Televisie p 17 en 18 Rekenaar. p. 18 en 19 Internet en selfone Term 1 Verbs: Act 13 p. 24 Spelling and punctuation: Act 17 p. 11 Term 2 Adverb of manner: Act 22 p. 42 Adverb of degree: Act. 10 p. 35 Term 3 Adverb of time: Act 13 p. 55 and 56 Adverb of degree: Act 9 p. 33 Reported speech: Act 11 p. 27 and 28 Simple sentences (Subject, verb, object) Act 21 p. 16 Term 4 Punctuation: Act p. 12 p. 7 Prepositions: Act 19 p.11 Personal pronouns: Act 22 p. 27 Possessive pronouns: Act 24 p. 28 Indirect speech: Act 11 p. 7 Adverb of manner: Act 12 p. 51 All language is done in context: application of knowledge.
23 Geografie Kwartaal 3 Voedsel en boerdery Maniere van boer (Boerderymetodes) (p.5-6) Gewas- en veeboerdery Leer slegs Vrugte word verdeel in drie verskillende soorte. (p. 8) Ligging van hoof gewas- en veeboerderystreke in Suid-Afrika (p.11 en 12) Onverwerkte en verwerkte voedselsoorte Leer slegs Wat is onverwerkte en verwerkte voedsel? (p. 13) Water in Suid-Afrika Mense en plekke Nuwe woorde: (p. 1) Daaglikse gebruik in persoonlike lewe. (p. 2) Ander gebruike - byvoorbeeld boerdery, fabrieke, myne, elektrisiteitsopwekking, tuine en ontspanning. (p. 3) Water as 'n hulpbron Nuwe woorde: (p. 4 en p.5) Hoe mense water kry Nuwe woorde: (p.9) Boorgate en putte kry water ondergronds. (p.10) Vragmotors met waterhouers vir plekke wat nie ander bronne het nie. (p. 11) Besoedeling en afvalwater Herwinning van riool- en afvalwater (p. 12) 26 Natuurwetenskappe en Tegnologie kurrikulum Kwartaal 3. Geraasbsoedeling. p.38 Harde geluide kan jou ore beskadig. p.39 Geraasbesoedeling is skadelik vir diere. p.40. Planeet Aarde. Kenmerke van die aarde. p.1, 2. Habitatte op aarde. p.3 Die aarde het lug in sy atmosfeer. Wolke in die lug. p.3 Die oseane en die see. P. 7, 8, 9 Die aarde in die ruimte. p.10 Wat het ons geleer? p.12 Sleutelkonsepte: p. 12
27 PSW Die Son. p.114, 15, Die Son is belangrik vir lewe op aarde. Die Son is die naaste ster aan die aarde. P.18 Die Aarde en die Son. p.22 Die verskil tussen sterre en planete.p.19, 20, 21 Die son en lewe. p.23, 24, 25 Sleutelkonsepte p.30 Bundel Kwartaal 3 en 4. Alles wat onderstreep is. Afskeurstrokie: EKSAMENAFBAKENING Naam: GRAAD Handtekening: Ouer / Voog