ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Similar documents
Konsepvraestel Sample Paper

Ondersoek vier verskillende style in musiek *

GRADE 12 SEPTEMBER 2014 DANCE STUDIES

GRADE 11 NOVEMBER 2013 MUSIC P1

AB BLOKFLUIT / RECORDER

University of Pretoria Yearbook Total credits 480 Contact Prof AF Johnson +27 (0)

Wiskunde Geletterdheid Graad 11 Vraestelle En Memo

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

GRADE 12 SEPTEMBER 2013 DANCE STUDIES

KEHS : GRADE 8 TEXT BOOKS 2017 NAME OF CHILD SUBJECT TEXT BOOK PRICE QTY AMOUNT INCLUDED

GENERAL EDUCATION AND TRAINING CREATIVE ARTS MUSIC ASSESSMENT TASK NOVEMBER 2015 GRADE 8

Igo Graad 10 Vraestelle

Inhoud EP Hellberg 1

THE HARMONISCHE SEELENLUST (1733) BY G.F. KAUFFMANN ( ): A CRITICAL STUDY OF HIS ORGAN REGISTRATION INDICATIONS. by Theodore Justin van Wyk

Vier seisoene kind (Afrikaans Edition)

Teks van die Week: Psalm 77: 8 10, 12 13

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

AX KOORFEES / CHOIR FESTIVALS

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

EKSAMENAFBAKENING GRAAD 4 - NOVEMBER x Tafels. Kwartaal 4

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT

INSTRUMENTALE AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

Trying to conform? Livestock conditions a key world issue, says FAO. Men s Fashion. Women s Fashion

Category 5: Speech and Drama

VOORBEELDE VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE

Graad 12 Lewenswetenskap Vraestelle Februarie Maart

GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 MUSIEK V1

O'REILLY. hulle het die fasiliteite om die band weer skoon te maak. We sent the tapes with regard to which no significant

BRIL LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Improvisation through Dalcrozeinspired activities in beginner student jazz ensembles: A hermeneutic phenomenology

PSALM-LIKE TEXTS IN AFRICAN CULTURE : A PEDI PERSPECTIVE

6 tenses. 6 tijden mix. Present Simple Past Simple Present Continuous Past Continuous Present Perfect Past Perfect

2 TONALITEIT AS RELATIEWE BEGRIP. 2.1 Inleiding

GRADE 12 SEPTEMBER 2013 MUSIC P1 MEMORANDUM

BASIC EMOTIONS IN TSHIVENDA: A COGNITIVE SEMANTIC ANALYSIS MATODZI REBECCA RAPHALALANI

Inhoudsopgawe. Met God in pas. Leef in God se liefde. Jesus se laaste opdrag. Bewerker van wonderdade. In donker tye. n Tyd vir stilword

Die elemente van drama in sosiale en kulturele gebeurtenisse ondersoek

Stars FILE 7 STARS KGT 2

HOËRSKOOL RUSTENBURG

INHOUDSOPGAWE / CONTENTS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

MUSIEK EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12. Hierdie riglyne bestaan uit 23 bladsye.

KEHS : GRADE 8 TEXT BOOKS 2019 NAME OF CHILD SUBJECT TEXT BOOK PRICE QTY AMOUNT INCLUDED

LAAT-STYL BY J. S. BACH EN BEETHOVEN AAN DIE HAND VAN DIE GOLDBERG EN DIABELLI VARIASIES ANNE FRANÇOISE LAMONT

INSTRUCTIONS TO AUTHORS:ACTA THEOLOGICA. 1. Acta Theologica is an accredited South African journal publishing independently refereed

Die impak van mise-en-shot op die interpretasie van oudiobeskryfde film

vragen en ontkenningen

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles

THE ROLE OF MUSIC, PERFORMING ARTISTS AND COMPOSERS IN GERMAN-CONTROLLED CONCENTRATION CAMPS AND GHETTOS DURING WORLD WAR II WILLEM ANDRE TOERIEN

LAERSKOOL KOOS SADIE PRIMARY SCHOOL DEMARCATION / WERKSAFBAKENING JUNE / JUNIE 2018 EXAM / EKSAMEN GRADE / GRAAD 5 NST / NWT

GREY KOLLEGE SEKONDÊR 'N SUID-AFRIKAANSE PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS AANSOEK OM TOELATING

MUSIEK EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12. Hierdie riglyne bestaan uit 23 bladsye.

"N AL TERNATIEWE BENADERING TOT FLUITONDERRIG VIR HOERSKOOLLEERLINGE: AGTERGRONDSTUDIE EN RAAMWERK VIR 'N FLUITHANDBOEK

Theological Bibliography

HIDDEN MARKOV MODELS FOR TOOL WEAR MONITORING IN TURNING OPERATIONS

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL

DIE INTERPRETASIE VAN CHARLES E. IVES SE CONCORD SONATE VOLGENS SY ESSAYS BEFORE A SONATA

Woordfees 2018 Skrywersfees

Die ontwikkeling van die vroee klaviertrio met spesifieke verwysing na die rol van die klavier

SASMT Tygerberg presents. The. Hubert van der Spuy. National Music Competition. Entry Form September Hugo Lambrechts Music Centre

Musiek kan my teken : klanke, voëlgeluide en musiek in die digkuns van Lina Spies

Die interpretasie en uitvoering van Stefans Grove se Afrika Hymnus 11

DIE SOLO-KLAVIERWERKE VAN CHARLES CAMILLERI (1931- )

AFDELING C GRAAD 12 EKSAMENRIGLYNE

I bruise easily, So be gentle when you re handle me

Chair s chatter. #worldbookday. Volume 21 Number 1 April 2014

Die Eiland: 'n Distopiese Jeugroman (Eilandserie Book 1) (Afrikaans Edition) By Jen Minkman

KABARET AS SOSIALE EN POLITIEKE KOMMENTAAR: N ONTLEDING VAN DIE AANWENDING VAN DIE KOMIESE, SATIRE EN PARODIE

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 DRAMATIC ARTS

Samenvatting door Sietske 3062 woorden 4 augustus keer beoordeeld. 3A The world of work

Laat waai met jou gawes

Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over

FOKUS VIR DIE WEEK: Bou n 12-suk legkaart, Herken simmetrie in self en omgewing, Kruis middellyn

COLLABORATION IN SOUTH AFRICAN ENGINEERING RESEARCH. R. Sooryamoorthy

Hoërskool Brackenfell High School Gr. 9 Studiegids/Study Guide November 2016

Taal as ingang tot die wêreld: reis, verbeelding, herinnering en identiteit na aanleiding van Breytenbach se A Veil of Footsteps

MONUMENTE EN GEDENKTEKENS OP WEERMAGSTERREINE

Die Eiland: 'n Distopiese Jeugroman (Eilandserie Book 1) (Afrikaans Edition) By Jen Minkman

DIE ROL VAN DIE TAALWETENSKAP IN DIE ONTWIKKELING VAN DIE LITERATUURWETENSKAP

The Gamal Ciaran Collins

Bruno Alfredo Pinto Ribeiro

Music Study Guide. Moore Public Schools. Definitions of Musical Terms

Syllabus List. Beaming. Cadences. Chords. Report selections. ( Syllabus: AP* Music Theory ) Acoustic Grand Piano. Acoustic Snare. Metronome beat sound

Filosofie en die skrifkultuur 1

A Portfolio of Compositions. Chris van Rhyn

The Future Tenses. There are a number of ways to express that something happens in the future. These are the most frequently used options.

EXAMINATION BOOKLET JUNE 2018

Departement Filosofie Universiteit van die Vrystaat Bloemfontein

Open mind The message is the medium

Kabaret in Suid-Afrika: Kabarett of Cabaret?

AN RFBAND-WIOTH SWITCH FOR MULTIMEDIA TRANSMISSION

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

University of Groningen. A place for life or a place to live Gieling, Johannes

Transcription:

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SKEPPENDE KUNSTE MUSIEK ASSESSERINGSTAAK NOVEMBER 2015 GRAAD 8 PUNTE: 50 TYD: 1 UUR BLADSYE: 5 NAAM VAN SKOOL:... NAAM VAN LEERDER:...

INSTRUKSIES 1. Alle vrae is verpligtend. 2. Beantwoord al die vrae op hierdie antwoordblad. Antwoorde moet met 'n PEN geskryf word. 3. Skryf netjies en leesbaar. 4. ONTHOU: Skryf jou naam, van en klas/groep (bv. 7B) op jou antwoordblad. VRAAG 1 Kies die korrekte opsie (a, b, c OF d) en skryf dan slegs die korrekte letter langs die ooreenstemmende nommer, bv. 1.1 d. 1.1... is 'n groep van drie note wat gespeel word in dieselfde tyd as twee note van dieselfde soort. a. Enkelvoudige drieslagmaat b. Gepunteerde halfnoot c. 'n Triool d. 'n Trio 1.2 Die diskantsleutel staan ook bekend as die... sleutel. a. F-sleutel b. G-sleutel c. C-sleutel d. Bassleutel 1.3 Wanneer 'n melodie op die notebalk geskryf word, word die polsslae in gelyke dele verdeel met behulp van... a. maatlyne. b. dubbelmaatlyne c. hulplyne. d. finale maatlyn. 1.4 'n Triool het... a. een noot. b. twee note. c. drie note. d. vier note. 1.5 'n Gepunteerde halfnoot is gelyk aan... a. een telling. b. twee tellings. c. drie tellings. d. vier tellings. VRAAG 2 Dui aan of die volgende stellings WAAR of VALS is deur slegs 'n W of V in die spasie na die vraag te skryf. 2.1 Maatsoorttekens dui die aantal tellings in die mate aan.... 2.2 Hulplyne word gebruik om note bokant en onderkant die notebalk te skryf.... 2.3 Die halfnoot het geen ooreenstemmende rusteken nie.... 2.4 Nootwaardes verwys na die tempo waarteen musiek gespeel kan word.... 2

2.5 Allegro beteken dat die musiek baie sag gesing moet word.... VRAAG 3 3. Vul die inligting in wat weggelaat is rakende die maatsoorttekens. 3.1 Maatsoortteken Tipe maatsoort 3.2 c 3.3 3.4 3.5 Saamgestelde tweeslagmaat. Enkelvoudige drieslagmaat. VRAAG 4 4.1 Skryf die lettername van die volgende note in die gegewe spasies............................ 4.1.1 4.1.2 4.1.3 4.1.4 4.1.5 4.1.6 4.1.7 4.1.8 4.1.9 9 x 1 = (9) 4.2 Wanneer twee agtstenote saamgevoeg word om gelyk aan 'n kwartnoot VRAAG 5 te wees, word dit met 'n kort lyntjie verbind. Dit word 'n... genoem. 5.1 Voeg maatlyne by die volgende melodie volgens die gegewe maatsoortteken. (1) (10) 3

(5) VRAAG 6 Kies die korrekte stelling in KOLOM B wat pas by die konsep in KOLOM A. Skryf slegs die korrekte letter van die stelling langs die nommer neer, bv. 3.8 f. KOLOM A ANTWOORD KOLOM B 6.1 kruis (#) a. Produseer klank deur die lug in die lugkolom te laat vibreer. 6.2 elemente b. Geleidelik stadiger. van musiek 6.3 interval c. Produseer klank deur die snaar te laat vibreer. 6.4 dubbelmaatlyn d. Voorraad musiekstukke wat gereeld uitgevoer word omdat die speler dit goed ken. 6.5 kordofoon e. Die woorde van 'n lied. 6.6 lirieke f. Teen 'n matige spoed. 6.7 ritardando g. Harmonie, tekstuur en timbre. 6.8 moderato h. Die afstand tussen twee note. 6.9 aërofoon i. Dui die einde van 'n frase aan. 6.10 repertoire j. Verhoog 'n noor met 'n halftoon. (10) VRAAG 7 7.1 Hoe word klank by snaarinstrumente geproduseer? Noem een (1) voorbeeld van 'n Westerse instrument. (2) 7.2 Hoe word klank by houtblaasinstrumente opgewek? Noem enige voorbeeld van 'n houtblaasinstrument. (2) 7.3 Hoe word klank opgewek by Westerse koperblaasinstrumente? Gee een voorbeeld van 'n koperblaasinstrument. (2) 7.4 Hoe word klank opgewek by perkussie-instrumente sonder toonhoogte? Gee een (1) voorbeeld. 4

(2) 7.5 Wat is 'n membranofoon? Gee 'n voorbeeld van enige Afrika of Westerse instrument. (2) GROOTTOTAAL: 50 ROFWERK 5

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING SKEPPENDE KUNSTE MUSIEK MEMORANDUM NOVEMBER 2015 GRAAD 8 PUNTE: 50 BLADSYE: 2

VRAAG 1 VRAAG 2 VRAAG 3 VRAAG 4.1 1.1 c 2.1 F 3.1 Enkelvoudige vierslagmaat 4.1.1 G 1.2 b 2.2 T 3.2 Enkelvoudige vierslagmaat 4.1.2 A 1.3 a 2.3 F 3.3 Enkelvoudige tweeslagmaat 4.1.3 A 1.4 c 2.4 F 3.4 6/8 4.1.4 G 1.5 c 2.5 F 3.5 3/4 4.1.5 B 4.1.6 E 4.1.7 C VRAAG 6 VRAAG 6 4.1.8 F 6.1 j 6.6 e 4.1.9 D 6.2 g 6.7 b VRAAG 4.2 6.3 h 6.8 f 4.2 balk/ie 6.4 i 6.9 a 10 x 1 = (10) 6.5 c 6.10 d 10 x 1 = (10) VRAAG 5 VRAAG 7 7.1 Die snare vibreer wanneer die vingers of strykstok daaraan raak, klank beweeg deur die holte in die liggaam van die instrument. Viool / altviool of viola / tjello / basviool of kontrabas Enige EEN (2) 7.2 Lug word in/oor die mondstuk geblaas om die lugkolom laat vibreer. Fluit / piccolo / hobo / Cor Anglais of Engelse horing / klarinet / basklarinet / fagot / basfagot / saksofoon Enige EEN (2) 7.3 Die lug binne in die buis vibreer in simpatie met die speler se lippe op die mondstuk. OF Die lug in die pyp/buis word in beweging gebring om 'n klank voort te bring. Franse horing / Trompet / Bastrompet / Kornet / Tromboon / Tuba / Euphonium Enige EEN (2) 7.4 Die hele instrument vibreer en skep die klank: dit kombineer in een element die elemente van vibrator en resonator. OF Word ook 'n 'enkeltoon', 'selfklinker' of idiofoon genoem. Dit kan gevryf, geslaan, geskud, gestamp, ens. word. Aambeeld / simbaal / sleeklokkies / gong / windharpie / tamboeryn / driehoek / kastanjet / ens. Enige EEN (2) 7.5 Klank word voortgebring deur die vibrasie van die gestrekte MEMBRAAN (diervel / ander membraan). Tamboeryn / Bastrom / Tenoortrom / Sytrom / Enige tipe trom met 'n vel/membraan. Enige EEN (2) 5 x 2 = (10) GROOTTOTAAL: 50 2 SKEPPENDE KUNSTE MUSIEK GRAAD 8 MEMORANDUM NOVEMBER 2015