EVERS LEAVE A TRAIL EVERS LAAT N SPOOR NA

Similar documents
Teks van die Week: Psalm 77: 8 10, 12 13

AB BLOKFLUIT / RECORDER

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

Inhoudsopgawe. Met God in pas. Leef in God se liefde. Jesus se laaste opdrag. Bewerker van wonderdade. In donker tye. n Tyd vir stilword

BASIC EMOTIONS IN TSHIVENDA: A COGNITIVE SEMANTIC ANALYSIS MATODZI REBECCA RAPHALALANI

Vier seisoene kind (Afrikaans Edition)

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

EKSAMENAFBAKENING GRAAD 4 - NOVEMBER x Tafels. Kwartaal 4

KEHS : GRADE 8 TEXT BOOKS 2017 NAME OF CHILD SUBJECT TEXT BOOK PRICE QTY AMOUNT INCLUDED

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

Trying to conform? Livestock conditions a key world issue, says FAO. Men s Fashion. Women s Fashion

Wiskunde Geletterdheid Graad 11 Vraestelle En Memo

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

Konsepvraestel Sample Paper

Ondersoek vier verskillende style in musiek *

O'REILLY. hulle het die fasiliteite om die band weer skoon te maak. We sent the tapes with regard to which no significant

INSTRUMENTALE AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

Die elemente van drama in sosiale en kulturele gebeurtenisse ondersoek

Improvisation through Dalcrozeinspired activities in beginner student jazz ensembles: A hermeneutic phenomenology

AX KOORFEES / CHOIR FESTIVALS

BRIL LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

THE HARMONISCHE SEELENLUST (1733) BY G.F. KAUFFMANN ( ): A CRITICAL STUDY OF HIS ORGAN REGISTRATION INDICATIONS. by Theodore Justin van Wyk

Abraham Lincoln het gesê: Op die ou einde is dit nie die jare in jou lewe wat tel nie, maar die lewe in jou jare.

Woordfees 2018 Skrywersfees

Theological Bibliography

Igo Graad 10 Vraestelle

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013

Die Eiland: 'n Distopiese Jeugroman (Eilandserie Book 1) (Afrikaans Edition) By Jen Minkman

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL

GREY KOLLEGE SEKONDÊR 'N SUID-AFRIKAANSE PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS AANSOEK OM TOELATING

South African Theological Bibliography Suid-Afrikaanse Teologiese Bibliografie

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

I bruise easily, So be gentle when you re handle me

GRAAD 12- OUER INLIGTINGSAAND

Category 5: Speech and Drama

HIDDEN MARKOV MODELS FOR TOOL WEAR MONITORING IN TURNING OPERATIONS

KEHS : GRADE 8 TEXT BOOKS 2019 NAME OF CHILD SUBJECT TEXT BOOK PRICE QTY AMOUNT INCLUDED

MUSIC ACHIEVEMENTS 2017

SASMT Tygerberg presents. The. Hubert van der Spuy. National Music Competition. Entry Form September Hugo Lambrechts Music Centre

MONUMENTE EN GEDENKTEKENS OP WEERMAGSTERREINE

Die impak van mise-en-shot op die interpretasie van oudiobeskryfde film

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 DRAMATIC ARTS

VOORBEELDE VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE

Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles

Laerskool Randhart. Graad 5 : Eksamenafbakening Tweede kwartaal 2017

PSALM-LIKE TEXTS IN AFRICAN CULTURE : A PEDI PERSPECTIVE

Graad 12 Lewenswetenskap Vraestelle Februarie Maart

University of Pretoria Yearbook Total credits 480 Contact Prof AF Johnson +27 (0)

THE ROLE OF MUSIC, PERFORMING ARTISTS AND COMPOSERS IN GERMAN-CONTROLLED CONCENTRATION CAMPS AND GHETTOS DURING WORLD WAR II WILLEM ANDRE TOERIEN

"N AL TERNATIEWE BENADERING TOT FLUITONDERRIG VIR HOERSKOOLLEERLINGE: AGTERGRONDSTUDIE EN RAAMWERK VIR 'N FLUITHANDBOEK

HARVEST CHRISTIAN SCHOOL TERM AND ASSESSMENT PLAN 2019 TERM 1 GRADE 5

ANNUAL GREATER EKURHULENI EISTEDDFOD 2018 In proud partnership with the National Arts Association

Grade 5 Music Term 1

GRAAD 12- OUER INLIGTINGSAAND

AN RFBAND-WIOTH SWITCH FOR MULTIMEDIA TRANSMISSION

Die Eiland: 'n Distopiese Jeugroman (Eilandserie Book 1) (Afrikaans Edition) By Jen Minkman

KABARET AS SOSIALE EN POLITIEKE KOMMENTAAR: N ONTLEDING VAN DIE AANWENDING VAN DIE KOMIESE, SATIRE EN PARODIE

Laat waai met jou gawes

COLLABORATION IN SOUTH AFRICAN ENGINEERING RESEARCH. R. Sooryamoorthy

AFRICAN MUSIC IN THE FET CURRICULUM: AN INVESTIGATION INTO TEACHING STRATEGIES AND THE DEVELOPMENT OF A TECHNOLOGICAL RESOURCE

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

GRADE 12 LEARNER SUPPORT PROGRAMME

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

1988: 170). Die narratiewe verklaring verduidelik dan "hoekom" 'n situasie of 161).

INHOUDSOPGAWE / CONTENTS

DIE ROL VAN DIE TAALWETENSKAP IN DIE ONTWIKKELING VAN DIE LITERATUURWETENSKAP

vragen en ontkenningen

SUBNUUS CHANG CHRONICLES THE CHANGES IN CHINA SINCE 1929 CULTURAL REVOLUTION, VISITS HER MOTHER CHANG WITH NOTEBOOK BACK IN THE

GRADE 12 SEPTEMBER 2014 DANCE STUDIES

Editors Note. Xoxo Jessica

DIE VERBAND TUSSEN AGGRESSIE EN HOUDING TEENOOR VERSKILLENDE MUSIEKGENRES BY STUDENTE. deur. Mianda Erasmus

Afrikaans Handbook And Study Guide Free Download

OSM Openingskonsert 2016 met Stefan Temmingh (blokfluit), Erik Dippenaar (klavesimbel) & die OSM Camerata olv Xavier Cloete ODEION 18 Maart :30

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

WATTS. (drukwerk / hardcopy courtesy ZS6BAQ)

Redaksioneel Wat woorde beteken: n Voorwoord

WGJS Music Information Document 2017

FOKUS VIR DIE WEEK: Bou n 12-suk legkaart, Herken simmetrie in self en omgewing, Kruis middellyn

Die ontwikkeling van die vroee klaviertrio met spesifieke verwysing na die rol van die klavier

KPS PLAY FOR THE FUTURE Participating Schools: Sport Codes:

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Reflections on a Christian view of human communication

CHILDREN S CHORAL REPERTOIRE: HEARING THE VOICE OF SOUTH AFRICAN COMPOSERS

Kabaret in Suid-Afrika: Kabarett of Cabaret?

GENERAL INFORMATION * * *

2017 SKRYFBEHOEFTE BENODIGDHEDE VIR HOëRSKOOL 2017 STATIONERY REQUIREMENTS FOR HIGH SCHOOL GRADE / GRAAD 8 MARK BOOK AS MERK BOEK AS

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA /ES (GAUTENG AFDELING. PRETORIA)

Hoërskool Brackenfell High School Gr. 9 Studiegids/Study Guide November 2016

LAAT-STYL BY J. S. BACH EN BEETHOVEN AAN DIE HAND VAN DIE GOLDBERG EN DIABELLI VARIASIES ANNE FRANÇOISE LAMONT

DE VOS, DIRK J. J. (DIRK JOHANNES JACOBUS), DE VILLIERS, J. C. (JOHANNA CORNELIA) De Vos - De Villiers papers,

DIE INTERPRETASIE VAN CHARLES E. IVES SE CONCORD SONATE VOLGENS SY ESSAYS BEFORE A SONATA

6 tenses. 6 tijden mix. Present Simple Past Simple Present Continuous Past Continuous Present Perfect Past Perfect

Stars FILE 7 STARS KGT 2

Departement Moderne Vreemde Tale

Examples of accession and acquisition numbers on labels, either gummed to the object or attached by means of string

1 A4 72bl sagteband Afrikaanse Werkboek A4 Eksamenblok

Schützprojek Februarie 2016

Transcription:

EV 3 EVERS LEAVE A TRAIL EVERS LAAT N SPOOR NA Geagte Ouers/Dear Parents The third term is a very satisfying term in so many ways. Eversdal Primary School and our staff, learners and teachers were blessed in so many ways. A short letter from my side to express my thanks to all involved in all the activities of this term. Ons het maar net weer besef hoe belangrik die veiligheid van ons kinders is en ons is innig dankbaar dat ons ouers ons so mooi ondersteun met ons reëlings rondom die optel en afhaal van die kinders voor en na skool. Ons kinders se bewustheid van veiligheid en die hantering van vreemdes het ook geweldig toegeneem en ons sal in die toekoms maar gereeld met hulle hieroor praat. One could be tempted to name the highlights of this term, but there were so many one would not want to miss any. Detail of these achievements will reflect in the rest of the Term Report. What stood out about these achievements is that they reflected the whole spectrum of all the activities in the school. Many of our learners excelled at provincial and national level in all the different disciplines. There were excellent individual achievements in the different cultural competitions. Op sportgebied het ons EVERS in rugby, hokkie en netbal uitgeblink. In al drie die sportsoorte het van ons spanne n uitstekende seisoen agter die rug. Dit is voorwaar n kompliment vir ons personeel/afrigters. Ons kinders en spanne het uitstekend vertoon. Damus bly maar elke jaar n hoogtepunt van ons skool se program. Baie komplimente oor die uitleg en die verloop van DAMUS het ingestroom en soos altyd het die kerrie baie vining uitverkoop dit ten spyte van die feit dat ons die hoeveelhede drasties aangepas het. Ons DAMUS-gees (Ons Gee) het ook op n pragtige wyse gestalte gekry met die insameling vir Keanu. Fondse word ingesamel vir Keanu om hom en sy ouers in staat te stel om oorsee te reis sodat Keanu die nodige Immunoterapie kan ontvang. Sy ouers ondersoek tans verskeie opsies in die buiteland, maar die eerste kwotasie van hospitale in die VSA beloop meer as R15 miljoen in New York. Baie dankie vir almal se bydraes. Our Digital Project and our BYOD-programme is developing rapidly and many of the earlier hiccups have been sorted out. There was a huge adoption of the BYOD (bring-your-own-device) project in Grade 4 completely exceeding our expectations. We had a very successful evening with our Grade 3 group in preparation for 2019 and we were also very positive about the uptake for 2019. Die Tygerberg Kinderkoor en die Loock-span het n ineengevlegte verhouding met Laerskool Eversdal en sy leerders. Ons innige simpatie met die familie met die afsterwe van Theresa Loock. Sy het n reuse invloed gehad in die suksesse van die Tygerberg Kinderkoor en baie van die EVERS van oor die jare. Heelwat van die EVERS is vandag ook ouers van kinders in Laerskool Eversdal. Ons eer jou nagedagtenis. Dit is met hartseer dat ons na ses jaar moet afskeid neem van mnr. Naas Beets. Mnr. Beets is die nuwe skoolhoof van Laerskool Fanie Theron en ons weet dat hy ook in die gemeenskap n reuse verskil gaan maak. Hierdie nederige en vriendelike man verdien die geleentheid wat hy nou gekry het en ons wens hom alles van die beste toe.

We wish all our learners a wonderful short break, before we commence with the last (short) term in October. May you spend some quality time with you children. Vriendelike groete SIGNED ELECTRONICALLY: H. ARANGIES EVERSDAL PRIMARY SCHOOL: HEADMASTER 2018-09-28 #MediterraneanVilla CARLOU BRAND 082 338 5490 carlou.brand@everitt.co.za LIKE ME ON FACEBOOK Carlou Brand - Chas Everitt

IMPORTANT DATES: 09 Okt. Skool heropen Sport & Didakties begin Somersdrag 10 Oct. Athletics: Field Items u/9 u/11 Tennis: Top Schools u/13 at Eversdal Ma-en-dogteraand 11 Okt. Atletiek: Velditems o/12 o/13 Gr. 3 Markdag Tennis: Topskole o/13 by Rondebosch 12 Oct. Gr 3 Tennis Tournament Cricket Tour u/13 Langebaan Mother and Daughter Evening 13 Okt. Kriekettoer: o/13 Langebaan Krieket o/13a Ses-aan- n-kanttoernooi by LS B fell 16 Okt. Athletics: Track Items u/9 u/13 Laurika Rauch & Loki Rothman concert 18 Oct. Swem: Kenridge Snr. Aflosgala Atletiek: Eversdal Leeraflos o/7 0/9 CURRICULUM / KURRIKULUM GRONDSLAGFASE / FOUNDATION PHASE The third term can so easily be perceived and experienced as a make or break term. Die laaste pylvak lê immers voor en alle sake wat die akademie enigsins negatief beïnvloed moet nou reeds aangespreek en of uitgesorteer word. Die veronderstelling is in wese nie verkeerd nie, maar soos die gesegde lui: It s not over until the fat lady sings! In the Foundation Phase we do not turn our backs on problems and we do not give up until we have exhausted all resources available to us and even then, we look further. Elke kind is n individu wat op ons onvoorwaardelike ondersteuning en motivering geregtig is om teen hom of haar eie spoed te vorder. Daarom, hef aan die volgende kwartaal sodat die Evers vir oulaas die geleentheid kan benut om te wys waartoe hulle in staat is. GRAAD 1 Omie trap die petrol dat ons vinniger kan ry, want ons wil Kunstekaap toe, om na Vlooi te gaan kyk! Die Graad 1-mammas kon nie glo dat hulle babas soos wafferse toeriste in die busse geklim het en hulle netso terloops totsiens gewuif het nie. Die Kaapse windjie het skraal gewaai, maar dit het geen afbreek aan die opwinding, wat voelbaar was, gemaak nie. Dit was heerlike vermaak en ons kinders het hulle soos gesoute teatergangers gedra. With the money collected at our Damus Evening in August, we were able to donate to Casual Day as well as other organizations working with children. Op Vrydag, 7 September, het hulle die tema Everyday Hero, Loslitdag se tema dié jaar, gestand gedoen en opgedaag met n superhero masker wat die skooldag spesiaal gemaak het. Hulle het gewys dat ons Graad 1-Evers is helde binne en buite die klaskamer! GRAAD 2 Hierdie kwartaal het die Evers in volle vaart weggespring - reg om nuwe uitdagings aan te pak. Tydens die handskriflesse het ons met lopende skrif begin en ons vorder baie goed daarmee. In Wiskunde het ons die vermenigvuldigingsmetode aangeleer en hard gewerk aan breuke, tyd en die berekeningsmetodes. In Life Skills, we learned more about types and methods of transport, road signs and road safety. Ons het ook geleer van mense in ons gemeenskap wat noodsaaklike dienste aan ons lewer. Die leerders het hulle baie goed van hulle taak gekwyt toe hulle n mondeling oor vervoermiddels moes doen. Ons het hier n paar nuwe, interessante feite geleer. The grade 2s enjoyed participating in Evergym and did so with great enthusiasm. The learners did very well at the Eisteddfod: reciting poems as well as doing unprepared and group reading. GRADE 3 Another term is now behind us and what a busy term it was! All the grade 3 Evers could not wait for the third term because this is when we have our annual fun-filled night with games and friends, during our evening of DAMUS. All the grade 3 stalls were decorated colourfully, and we had immense support from all our parents who helped run them successfully. We also received many generous contributions for our DAMUS project and we want to thank all our Evers and their parents. Hierdie kwartaal het ons ook soveel meer geleer oor die ruimte, besoedeling, herwinning en hoe moderne items verskil van jare gelede sin. Van die Evers kon nie glo hoe party van ons juffrouens sonder vandag se luukshede kon klaarkom nie! Ons Evers was ook bevoorreg om op n uitstappie na die Stellenbosch Museum te kon gaan. Dit het aangesluit by ons tema van Oud en Nuut en daar kon hulle eerstehands ervaar hoe dit

vanmelee was. Hulle is in spanne gedeel en moes vergete items soos n vleishak, tabakhouer, voetstoof en selfs kershouers soek. This term, our Evers also enjoyed the winter sport with many weekly matches and practises. Many games were played away and many of our Evers had their first bus trip ever, to another school. We also had the opportunity to show our creativity this term through our Artwork and even make an African-themed pencil holder using old tin cans. Our Evers ability to think outside of the box continued to surprise our educators and we look forward to our next project. Die derde kwartaal word ook deur die jaarlikse Eisteddfod gekenmerk en baie van ons graad se leerders het uitgeblink in onvoorbereide lees, gedigte, skrif en musiek. Wanneer ons aan die derde kwartaal terugdink, kom daar n gevoel van dankbaarheid oor ons. Ons Evers is voorwaar geseënd en ons wens hulle n veilige vakansie toe. INTERSENFASE / INTERSEN PHASE GRAAD 4 Tydens ons Tegnologieperiodes het die graad-4 leerders musiekinstrumente gemaak. Groot was ons verbasing toe ons instrumente klank deur vibrasie voortbring. Die kreatiwiteit wat voortgebring is uit afvalmateriaal, was verbasend. Ons het ook hierdie kwartaal geleer om ware navorsers te wees en het navorsing gedoen oor die geskiedenis van vervoer. Kleurvolle plakkate versier nou ons klaskamers. As class groups, we had the privilege and pleasure of dancing in our groups, during the concert. GRAAD 6 Op kultuurgebied het verskeie van ons graad 6- leerders aan die Eisteddfod deelgeneem. Dit was in items soos gedigte, groeplees en onvoorbereide lees. Daar was ook heelwat leerders wat aan musiekitems deelgeneem het. Dit was lekker om weekliks die uitstekende uitslae in die Everfokus te sien. All our learners had to build an electrical circuit in the form of a Steady Hand game, as part of our NS project. All that one could hear was buzzers and lights could be seen, as the learners were testing their games. The learners thoroughly enjoyed these projects. Excitement ran high when a few of the projects were used during our Damus evening, at one of the games stalls. Ons bedank die leerders van ons Skolierpatrollie wat so pligsgetrou, deur die jaar, op hulle pos was. Reën, wind, hitte en bibberkoue is trotseer. Hulle gaan nou hierdie belangrike taak oorgee aan die huidige graad 5-leerders, wat gedurende die volgende kwartaal hiervoor opgelei sal word. As deel van ons kurrikulum van tale het ons leerders geleer hoe om n drama te skryf en op te voer. Die rolspel is terdeë geniet en die kostuums en slim gebruik van humor was vir almal groot pret. GRAAD 7 Well done to the grade 7s on a successful, colourful Entrepreneurs Day! They arrived at school with fun-filled bags, eager to start their small businesses. For most it was a profitable day and the extra money can be utilised during the upcoming holidays. When they arrived back at class, their first words were, It was SO much fun! When can we do it again? In Sosiale Wetenskap het ons geleer dat inligting vanuit `n verskeidenheid bronne kom, hetsy elektronies of uit `n boek en ons kon inligting ondersoek en vergelyk. Ons het `n struktuur met strooitjies in die STEM-lokaal gebou! Dit was regtig pret! Hierdie kwartaal het ons Ndebelepatrone geverf en ons het meer van hulle kuns en kultuur geleer. GRAAD 5 In 2018 het kwartaal 3 vir baie opwinding gesorg. Damus was weereens vir die graad 5-leerders een van die hoogtepunte. Die leerders het die kwartaal ook baie kreatief geraak en hulle eie motors uit verskillende materiale in die Wetenskaplokaal gebou. Laaste maar nie die minste nie, was die Evers se On Broadway konsert. Dit het vanaf 17 tot 20 September plaasgevind. Elke graad 5-leerder sal verseker nie kwartaal 3 in 2018 sommer gou vergeet nie! Ons vertrou dat die leerders die kennis as entrepreneurs sal gebruik en so ons ekonomie n hupstoot gee. In Skeppende Kuns het die Gr. 7 s hulle eie draaiboeke geskryf en in groepe hulle tienerkwessies uitgelig in hul opvoerings. Uit Eversdal gaan daar beslis nog groot akteurs kom. Wag en sien...

OPERASIONELE BESTUUR/ OPERATIONAL MANAGEMENT Hierdie kwartaal het werklik hoë eise aan 'n ieder en 'n elk gestel! Daar moes omtrent gemeet en gepas word om te verseker dat alle drade bymekaar gehou word, hetsy dit in die klaskamer, op die sportveld, in die kantoor, of sommer net in die elke dag se aksies moes gebeur! A big thank you to Eversdal and all our parents! Damus 2018 came and went and once again it was a huge success! In spite of very difficult times and tight budgets, our parents gave their all! The true message of Damus was sent out; "We make a living by getting - but we make life by giving." We will communicate the beneficiaries towards the end of the year. Thank you so very much! hetsy in groepsverband of individueel. Elke leerder het tot sy reg gekom en ons is trots op elkeen. Veels geluk aan die kategoriewenners: Zander de Wit (Gedig), Bianca Langedyk (Prose en dramatized prose), Thalisa Jonker (Monoloog), Magda-Mari Weyers (Monoloog), Abigail Combrink (Gedramatiseerde prosa, Monoloog, Monologue, Prosa en Gedramatiseerde prosa), Luan Strydom (Klaviersolo s), Schuyler Liebenberg en Esther Smit (Sangduet), Nadia Rossouw (Dwarsfluit), Tara Uys en Ivan Smit (Klassieke Kitaar), Delinda du Toit (Gedramatiseerde prosa). CONCERT The grade 4-7 concert, Eversdal on Broadway, took place from 17-20 September. It was a huge success and both learners and audiences thoroughly enjoyed the performance. Gedurende die kwartaal het die skool besoek ontvang vanaf die Distrikskantoor, en spesifiek die Kringbestuurder, om te verseker dat beplanning vir 2019 reeds begin het. Daar is gefokus op verskeie afdelings binne die skool, spesifiek die fokusarea wat oor VEILIGHEID handel. Die jaar, tot op datum is in oënskou geneem, ten opsigte van die nege fokusareas, soos vervat is in die Skoolverbeteringsplan. Hierdie fokusareas sluit, onder andere, skoolinfrastruktuur, leierskap en kommunikasie, leerderprestasie, sowel as die ouers en die gemeenskap in. As the planning proceeds, various role players evaluate and structure new plans and activities to the benefit of all role players. Careful planning needs to be done with regard to the enrolment of learners and the establishing of key focus areas for 2019. Included in this is also the improvement of the curriculum delivery and the improvement of learner performance. A five-year strategic vision compiled by the principal, with the help of the Senior Management Team for Eversdal Primary School, was discussed within the Governing Body. Gedurende die laaste kwartaal sal die beplanning vir 2019 afgehandel word sodat die nuwe jaar seepglad kan afskop. CULTURE / KULTUUR ATKV-REDENAARS Laerskool Eversdal het vanjaar 12 sprekers in die ATKV Redenaarskompetisie ingeskryf. Vier van die leerders het deurgedring tot die semi-finale rondte. EVERDRAMA Die Everdrama onder leiding van Mev. Hettie Spangenberg en Mnr. Anton Nortier het vanjaar n nuutgeskrewe teks met die titel, Ons gaan WiFi opgevoer. Gedurende die derde kwartaal het hulle optredes by die De Kuilen Toneelfees, asook die Silwervaringtoneelfees by Laerskool Bastion gehad. The participation in the Akkedissie Theatre Festival in Villiersdorp was once again an annual highlight. KLANKPALET / SOUND SHADES In the Music Department our Evers once again had the opportunity to demonstrate their talents and love for music this term. On Wednesday, 5 September, the learners took part in Klankpalet (Sound Shades) 2018. It was an afternoon and evening comprised of a variety of music styles, instruments and sounds. Well done and thank you to all our Evers for making it a memorable event! Several of our learners also participated in Public Speaking at the Tygerberg International Eisteddfod. EISTEDDFOD Ons het n bedrywige Eisteddfodkwartaal agter die rug. Altesaam 250 leerders het deelgeneem,

CHOIR Junior Choir: The Choir participated in two Eisteddfods this term. They received 87% at the Helderberg Eisteddfod in Somerset West and 85% at the Kaapse Afrikaanse Eisteddfod in Cape Town. Die koor was ook deel van van die Silwervaring Kunstefees wat by Laerskool Bastion aangebied is. Die leerders het die geleentheid om saam met ander kore van die omgewing in n massakoor te sing, baie geniet. The Junior Choir, from Rustenburg Junior School for Girls, came to visit on 21 September. They entertained the Grade 1-4 learners with a short programme. Our Junior Choir also performed and, together, we ended the programme on a nice "jazzy" vibe! Senior Choir This term our choir was part of the prize winners concert of the World Choir Games. We performed alongside the Stellenbosch University Choir, Tygerberg Children s Choir and also Durbanville and Gene Louw Primary School Choirs. die leerders help voorberei het vir hierdie uitdaging. Baie dankie vir julle harde werk! MARIMBA Hierdie kwartaal het die marimbagroepe gewys waartoe hulle in staat is! Donderdag, 16 Augustus, het die leerders in hul onderskeie groepe aan die Tygerberg Eisteddfod deelgeneem. Ouers en vriende het kom ondersteun en die musiek saam met ons geniet. Groep 2 het 'n fantastiese 94% behaal en Groep 1 'n welverdiende 95%. Evers, julle laat ons harte warm klop! KUNS Graad 1 Ons het gesels oor ons troeteldiere en die verantwoordelikhede wat daarmee gepaardgaan. Daarna het die tema verskuif na plante (blomme). Vir beide hierdie temas is twee mediums (pastel en waterverf) gebruik. Grade 2 The theme for this term was Road Safety. We discussed different aspects of the theme for both the motorist and the pedestrian. Specific attention was given to safety at a pedestrian crossing, which was also the main theme of the art work. Our next theme was transport. Each learner could design their own transport vehicle. For these themes we used 2 mediums, namely water paint and pastel. Graad 3 Die tema was die ruimte. Planete is ondersoek en geteken. Hierna kon elke leerder hulle eie ruimteskip ontwerp om die sterrestelsel te deurkruis. Vir hierdie tema is twee mediums (pastel en waterverf) asook n spatwerk tegniek gebruik. On 7 September, the Senior Choir participated in the Tygerberg Eisteddfod Gala Evening in Stellenbosch. We competed against four other Senior Choirs and we obtained 95%. Op 13 September het hulle aan die Kaapse Afrikaanse Eisteddfod deelgeneem waar hulle 95% behaal het. The choirs look forward to performing with Laurika Rauch and Loki Rothmann on 16 October. BYBELVASVRA Ons vier spanne het toegewyd gewerk en so verseker dat die trofee vir die Wes-Kaap in ons skool gebly het. Ons het eerste en tweede plek behaal. Ons het ook vanjaar die eerste Juniorspan ingeskryf en hulle het hul plek volgestaan en pragtig gevorder. n Groot aandeel tot hulle sukses is die hulp van ons ouers, nl. Mevv. Liezl Maas, Liezl de Jager, Joandi Marnetschke en Marike Serfontein, wat Grade 4 The learners made scraperboards, using different colour schemes as a basis. The artwork was divided into 4 quarters, in which the 4 seasons were depicted. The emphasis was placed on contrast in line. For this theme we used 2 mediums, namely water paint and wax crayons. Graad 5 Ons het die kwartaal afgeskop met n gesprek oor graffiti is dit goed of sleg? Die slotsom is dat daar goeie-, sowel as slegte graffiti is. Elemente van beide vorms is in ag geneem en die leerders het hulle eie muur geverf waarop hulle dan goeie graffiti moes teken. Vir hierdie tema is twee mediums (dik pastel, wat die spuitwerk voorstel, en ink) gebruik. Grade 6 The learners became familiar with the art works of a few of the masters such as Van Gogh, Miró and Gauguin. Then each of them received a copy of a master piece and they had to recreate it, add a small twist of their own into it, as well as a 3D-

element of their choice. For this theme we used 2 mediums, namely thick water paint and pencil. Graad 7 Die tema van hierdie kwartaal was n stillewe van musiekinstrumente. Vooraf het ons eers verskeie skadueringsmetodes bespreek. Die leerders het die veeleisende taak aangepak om n A3- skraperbord te maak en daarop moes hulle dan n skets van n stillewe met musiekinstrumente maak. Geen vooraf sketse is toegelaat nie en sommige het die uitdaging van strepe uitskraap sonder n potloodgidslyn nogal angswekkend ervaar. Vir hierdie tema is twee mediums (helderkleurige vetkryt en swart swartbordverf) gebruik. Vir die etswerk is lino-messies en verskillende dikte stokkies gebruik. Alongside all this exciting art, we placed a lot of focus, throughout the term, on the creative thinking process, as a crucial aspect of Lifeskills. Learners are constantly reminded of basic art terminology, during the physical execution of art. MUSIC DEPARTMENT Our learners participated in Sound Shades on 5 September. Each one contributed to a delightful evening. 16 learners played their Unisa examinations. We appreciate the effort that went into the preparation. REDENAARS Laerskool Eversdal het vanjaar 12 sprekers in die ATKV Redenaarskompetisie ingeskryf. Vier van die leerders het deurgedring tot die semi-finale rondte. Die skool het hierdie kwartaal twee Leerderondersteuning graadassistente aangestel. Mej. Maryke Brits het op 20 Augustus 2018 by ons aangesluit. Mnr. Warren Stoman sal op 1 Oktober 2018 deel word van die span. Laerskool Eversdal se verlies is Laerskool Fanie Theron se wins. Die Evers is hartseer om Mnr. Naas Beets aan die einde van die kwartaal te groet. Mnr. Beets is as die Skoolhoof van Laerskool Fanie Theron aangestel. Baie geluk, Mnr. Beets. Ons beste wense vergesel u op hierdie nuwe uitdaging. Mnr. Joseph Muller is in die pos van Algemene Voorman aangestel. Aan hom en sy span sê ons baie dankie vir die waardevolle rol wat hulle daagliks by die skool vervul. Keep up the good work and enjoy the welldeserved break. Please be safe on the roads. BEMARKING/MARKETING FONDSINSAMELINGSPROJEKTE Hierdie kwartaal se fondsinsamelingsprojek is aan DAMUS gewy en die Evers het gewoeker om die skool se liefdadigheidskoffer vol te maak! Dit is n groot voorreg om steeds die volle inkomste van hierdie projek jaarliks op liefdadigheid te kan spandeer in die gemeenskap om ons, maar ook in ons eie geledere. Several of our learners also participated in Public Speaking, at the Tygerberg International Eisteddfod. SLAGORKES Die graad 2-groep het by Klankpalet deelgeneem terwyl die graad 3-groep tydens Culture for Ever sal optree. Hierdie seuns en dogters is hard aan die oefen. MENSLIKE HULPBRONNE HUMAN RESOURCES You just have to keep driving down the road. It s going to bend, and curve and you ll speed up and slow down, but the road keeps going. (Ellen DeGeneres) To each and every member of the Eversdal family, many thanks for all your hard work and dedication throughout this term. Mr Jacques Kilian resigned at the end of July. The Grade 7 class is in the capable hands of Mrs Raksha Mahadev, until the end of the year. Miss Aimeé Henry tied the knot this term. Congratulations, once again, to Mr and Mrs Nortjé. LOYALTY CARDS The loyalty card project is still up and running! We benefit from My School (Woolworths) on a monthly basis, bi-annually from Makro (Cape Gate) and from Spectra (a stationery shop at Glengarry) once a year. Please remember to swipe your cards (with Eversdal appointed as your beneficiary) when you pay. EVERAKSIE Die Everaksie het hierdie kwartaal gebruik om die beplanning vir 2019 te doen en hulle voorsien n opwindende jaar, sommer vroeg in die eerste kwartaal, wat gaan afskop met TWEE Everkampe! Ons is dankbaar teenoor Mevv. Chantal de Jongh en Natalie Biermann wat elke

jaar hierdie kamp(e) so puik reël. LIEFDADIGHEID Mev. Johanna Strauss het tydens n saalbyeenkoms met die Evers kom gesels oor die situasie van kinders wat in die Durbanville Kinderhuis is. Sy het met praktiese voorbeelde, soos die uitdaging om 12 kinders in een huis soggens wakker te maak en gereed te kry vir skool, vir die Evers verduidelik hoe bevoorreg n kind is wat by sy ouers grootword. FINANSIES/FINANCES The third term, in terms of finances at the school, is traditionally characterised by the compilation of the all-important budget for the following year. The budget is the financial dimension of the school improvement plan. The process started, with every Departmental Head compiling their respective budget. These budgets are then merged to form the concept budget for 2019. The concept 2019 budget is then analysed and discussed in detail, by the Finance Committee, and presented to the School Governing Body for approval. The concept 2019 budget will be presented to the parents at the annual budget meeting on Thursday, 27 September 2018, for final approval. streef altyd daarna om hierdie diens aan ons leerders te bied. LIBRARY/BIBLIOTEEK Sommer vroeg-vroeg was ons biblioteek alweer besig en aan die gang! Ons Grondslagfase begin ook nou vinnig om die rekenaars in die biblioteek baas te raak! Die leerders geniet die rekenaars terdeë en dit woel en werskaf tydens pouses en na skool aan opdragte, navorsing, CAMI Maths en CAMI Reading! Op 14 Augustus het ons Koop n Afrikaanse Boekdag gevier. Ons het ons leerders aangemoedig om ons skrywers, uitgewers en boekwinkels te ondersteun. National Book Week was celebrated between 3 and 19 September. The theme for 2018 was #OURSTORIES. We made bookmarks, read stories, coloured in pictures and had a NO FINE WEEK! The most fun was enjoyed looking for the Library Mouse! The teachers were also asked to tell us more about their favourite books and authors. Graag wil ons vir elke ouer hartlik bedank vir hulle betrokkenheid by die jaarlikse fondsinsamelings in die vorm van skenkings, borge en veral hulp tydens alle fondsinsamelingsprojekte. Ons het groot waardering vir u tyd en waardevolle insette! Ons jaarlikse Damus was weereens n reuse sukses! Baie geluk aan Mej. Louise Rheeder en haar span met n puik georganiseerde funksie ten bate van liefdadigheid. The Financial Committee and officials of Eversdal Primary School has produced accurate and complete financial and performance reports, which are supported and evidenced by reliable information. A big thank you also to our Chairperson of the Finance Committee, Mr Roux van Zyl, and his team, for ensuring effective controls over and accountability of all funds and assets. PROCURA: SOSIALE-, EMOSIONELE- EN LEERONDERSTEUNING "To be kind is more important than to be right. Many times, what people need is not a brilliant mind that speaks but a special heart that listens." (F. Scott Fitzgerald) This is the exact approach we take at Procura. We listen, we hear and we take care. We offer support to the teachers, learners and parents who need a heart that listens. Ons leerders benodig spesifiek 'n hart wat luister as gevolg van besige skedules, groot werkslading en sosiale interaksie met maats. Ons International Literacy Day was celebrated on 8 September with the theme, Literacy and skills development. In the library and classes, we focused on reading with comprehension. We celebrated Roald Dahl s birthday, on 13 September, with lots of fun activities and displays in the library, as well as special Roald Dahl quotes. Dankie aan al ons onderwysers wat die biblioteek so gereeld gebruik en hulle leerders so dikwels stuur om te kom boeke uitneem, lees en navorsing te doen! Volgende kwartaal maak ons weer so! GEBOUE EN TERREIN Ons betree nou n opwindende tyd vir die Geboue en Terreinportefeulje. Ons het die week begin met die herstel van ons velde na die winterseisoen. Ons glo dat die veld baie mooi gaan lyk na dese. Die verspringputte en krieket-

nette kry ook sintetiese aanlope wat groot waarde gaan toevoeg tot ons sportfasiliteite. The WCED will also commence with the waterproofing of the school roof, as well as the removal of some of the asbestos gutters, in the coming weeks. They will also connect our borehole water to most of our toilets, to even further reduce our water usage. We are looking forward to some big projects which will commence next term, we will keep our parents updated. IT DEPARTEMENT Ons is opgewonde om die tabletaankoop-projek aan die gang te kry en ons poog om n een-toteen leerervaring aan al ons kinders te bied. Om ons ouers by te staan by die aankoop van 'n tablet, het Consolidi Trust 'n opsie vir ouers beskikbaar gestel om 'n tablet deur die Consolidi Trust te koop. Ouers kan die eenmalige fooi, of met tien maandelikse paaiemente, betaal. This term s focus in the Foundation Phase was to train our teachers and develop their skills on the OneNote platform further. They have successfully started with the carrying over of their material in OneNote and will continue to create learning material on the OneNote platform. Our network infrastructure has been upgraded by replacing the first set of Wi-Fi Access Points. These upgrades will assist our firewall with restrictions and statistics. In die STEM-klas het ons die bekende Egg Drop Challenge -projek aangepak en ons leerders uitgedaag om met beperkte materiaal, n eier heel op die grond te laat val vanaf ongeveer 25 m hoog. Die uitdaging is met groot entoesiasme aangepak en ons leerders het uitstekend gevaar.

SPORT/ SPORTS 1. RUGBY Die 2018 rugbyseisoen het afgesluit met n suksesvolle sportdag teen Laerskool Swartland. Our focus was to improve the overall skill level of our players and we are pleased with the improvements we made. We are proud of the number of teams we have and the enjoyable environment we create for our players. A concerted effort was put into organising matches for all the teams in the school. Die massadeelname in rugby, gesamentlik met uitstekende ondersteuning vanaf ons ouers, is beslis n riem onder die hart. We look forward to next season. Congratulations to the u/13 B team with a score difference of 236; u/11 B 241; u/8 A 350; u/8 B 285; u/7 A 410 and u/7 B 275. All the teams, combined, won more than half the matches. Winning% Number of Matches played: u/7a 81% 16 u/7b 69% 16 u/7c 67% 12 o/8a 82% 17 o/8b 69% 16 o/10b 64% 14 u/11b 86% 14 u/13b 79% 14 u/13c 62% 13 2. HOKKIE So breek die einde van die 2018 hokkieseisoen vinniger aan as wat ons gedink het. Once again, our Evers did us proud throughout the season with their positive attitude towards their opponents and their team mates. Die gebalanseerde uitslae wat beide seuns en dogters gedurende die seisoen behaal het, weerspieël die bydrae van ons toegewyde afrigters. Our parents were an integral part of the positive attitudes displayed by our players. Ons het die voorreg gehad om gedurende die seisoen deel te wees van verskeie toernooie, wat gras- en astrobane ingesluit het. Unfortunately, due to bad weather, we had to cancel some of our league matches. Ons voorneme is om plek te maak in die 2019 seisoen om te verseker dat ons hierdie wedstryde moontlik kan herskeduleer. Congratulations to our u/13a boys and girls who qualified for the Top Ten Hockey Tournament, once again. The girls ended top of their league in the Durbell Zone. Ons afrigtingskorps onderneem om die 2019 seisoen met oorgawe en entoesiasme aan te pak. The boys obtained a third place. Well done! Dogtersspanne: Wen % Getal wedstryde gespeel: o/7a 82% 11 o/7b 67% 9 o/7c 75% 4 o/8a 75% 12 o/8b 82% 11 o/9a 92% 12 o/9b 100% 11 o/9c 100% 7 o/9d 67% 3 o/10a 100% 12 o/10b 73% 11 o/11a 80% 10 o/11b 67% 11

Boys teams: Winning% Number of Matches played: u/7a 92% 12 u/7b 90% 10 u/7c 89% 9 o/9a 69% 13 u/9c 64% 11 u/9d 100% 5 u/9e 100% 2 u/10a 85% 13 u/10b 85% 13 u/10c 75% 8 u/10e 100% 2 u/13a 62% 13 u/13b 71% 14 3. NETBALL At Eversdal Primary School, we encourage mass participation within all activities in the school environment. Boasting with more than 35 netball teams, Eversdal ended the netball season on a high. Congratulations to all the girls who took part in netball this year! Earlier this year, our U/12A and 13A & B teams travelled to Knysna for the yearly tournament. Our U/12A and U/13A teams came back undefeated, playing 11 games respectively. It was a perfect start to the season. The girls behaviour was impeccable! Congratulations to Lisa Denton, Anja Giliomee (U/12) and Lienka Serfontein (U/13) for their inclusion in the Western Province netball teams. We are very proud of you! Eversdal hosted another most successful Fast Five tournament. Our U/13 team played with great determination and finished with the bronze medal. We would especially like to congratulate Mrs Ria Coetzee and her U/12A team for their amazing achievements this season. The U/12 As travelled all the way to Bloemfontein to compete at the prestigious Top Schools Netball Tournament. They finished up 2 nd in the Western Cape and 14 th in South Africa. Baie geluk aan o/11a wat derde in die liga geëindig het en o/12a wat eerste geëindig het. Albei hierdie spanne het deurgedring na die liga-finale, waar o/12a tweede geëindig en n silwer medalje verower het. Span: Wen% Aantal wedstryde gespeel o/8a 63% 8 o/8b 75% 8 o/8c 86% 7 o/8d 83% 6 o/8e 67% 3 o/9a 67% 9 o/9b 100% 9 o/9c 88% 8 o/10a 60% 11 o/10b 100% 10 o/10c 90% 10 o/10d 67% 9 o/10e 80% 5 o/11a 67% 9 o/11b 90% 10 o/12a 70% 10 o/12e 75% 4

4. LANDLOOP Gedurende kwartaal 3 het ons Sonekompetisies plaasgevind en ons atlete het goeie sportmanskap en deursettingsvermoë getoon. Ons is baie trots op vier van ons atlete wat vir die Sone Kampioenskappe gekwalifiseer en baie goed gevaar het. Belangstelling in landloop het heelwat toegeneem. Baie dankie aan al ons pligsgetroue atlete, asook die ouers se getroue ondersteuning. 5. CHESS Our teams fared well in all their league matches, thus far. Our last league match was on Wednesday, 19 September. Ons o/11 span het silwer ontvang by die Wes-Kaap Topskole, wat op 25 en 26 Augustus in Caledon plaasgevind het. Eversdal was invited to participate in the BPS Speed Chess Challenge, in Paarl, on Friday, 31 August. Our 4 Evers, Stephan Schnäbel, Kian Blomerus, Morgan Eaton and Marnus de Wit made us proud by winning the Speed Challenge. The World Chess Olympiad 2018 will be held in Batumi, in Georgia, this September. Ons is trots op ons skaakafrigter, Calvin Klaasen, wat gekies is om Suid-Afrika by hierdie geleentheid te verteenwoordig.