Vlak2 Hoe toetsonsvirdsk s in Christene?

Similar documents
Teks van die Week: Psalm 77: 8 10, 12 13

Inhoudsopgawe. Met God in pas. Leef in God se liefde. Jesus se laaste opdrag. Bewerker van wonderdade. In donker tye. n Tyd vir stilword

AB BLOKFLUIT / RECORDER

BASIC EMOTIONS IN TSHIVENDA: A COGNITIVE SEMANTIC ANALYSIS MATODZI REBECCA RAPHALALANI

Vier seisoene kind (Afrikaans Edition)

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

I bruise easily, So be gentle when you re handle me

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

BRIL LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Ondersoek vier verskillende style in musiek *

Konsepvraestel Sample Paper

Trying to conform? Livestock conditions a key world issue, says FAO. Men s Fashion. Women s Fashion

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Laat waai met jou gawes

Improvisation through Dalcrozeinspired activities in beginner student jazz ensembles: A hermeneutic phenomenology

O'REILLY. hulle het die fasiliteite om die band weer skoon te maak. We sent the tapes with regard to which no significant

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

Woordfees 2018 Skrywersfees

THE HARMONISCHE SEELENLUST (1733) BY G.F. KAUFFMANN ( ): A CRITICAL STUDY OF HIS ORGAN REGISTRATION INDICATIONS. by Theodore Justin van Wyk

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 DRAMATIC ARTS

Category 5: Speech and Drama

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

EKSAMENAFBAKENING GRAAD 4 - NOVEMBER x Tafels. Kwartaal 4

Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles

Die impak van mise-en-shot op die interpretasie van oudiobeskryfde film

Wiskunde Geletterdheid Graad 11 Vraestelle En Memo

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

Taal as ingang tot die wêreld: reis, verbeelding, herinnering en identiteit na aanleiding van Breytenbach se A Veil of Footsteps

Anderbereddering: Met Adorno by die hartslag van die postmoderne intellek

GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013

DIE VERBAND TUSSEN AGGRESSIE EN HOUDING TEENOOR VERSKILLENDE MUSIEKGENRES BY STUDENTE. deur. Mianda Erasmus

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

1988: 170). Die narratiewe verklaring verduidelik dan "hoekom" 'n situasie of 161).

In Verkenning van postmodernisme en In ekskurs op Daniel 7-12

vragen en ontkenningen

VOORBEELDE VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE

Theological Bibliography

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Die Eiland: 'n Distopiese Jeugroman (Eilandserie Book 1) (Afrikaans Edition) By Jen Minkman

LAERSKOOL KOOS SADIE PRIMARY SCHOOL DEMARCATION / WERKSAFBAKENING JUNE / JUNIE 2018 EXAM / EKSAMEN GRADE / GRAAD 5 NST / NWT

Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over

Kabaret in Suid-Afrika: Kabarett of Cabaret?

6 tenses. 6 tijden mix. Present Simple Past Simple Present Continuous Past Continuous Present Perfect Past Perfect

HIDDEN MARKOV MODELS FOR TOOL WEAR MONITORING IN TURNING OPERATIONS

GRADE 12 SEPTEMBER 2014 DANCE STUDIES

THE ROLE OF MUSIC, PERFORMING ARTISTS AND COMPOSERS IN GERMAN-CONTROLLED CONCENTRATION CAMPS AND GHETTOS DURING WORLD WAR II WILLEM ANDRE TOERIEN

AX KOORFEES / CHOIR FESTIVALS

PSALM-LIKE TEXTS IN AFRICAN CULTURE : A PEDI PERSPECTIVE

Die laaste skrywer binne die estetiese reaksie teen modemiteit waarby ek stilstaan, is die Franse

Departement Filosofie Universiteit van die Vrystaat Bloemfontein

KEHS : GRADE 8 TEXT BOOKS 2017 NAME OF CHILD SUBJECT TEXT BOOK PRICE QTY AMOUNT INCLUDED

n Ondersoek na die kunstenaarskap in Die swye van Mario Salviati binne die konteks van die magiese realisme

Igo Graad 10 Vraestelle

INSTRUMENTALE AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

Reflections on a Christian view of human communication

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA /ES (GAUTENG AFDELING. PRETORIA)

KABARET AS SOSIALE EN POLITIEKE KOMMENTAAR: N ONTLEDING VAN DIE AANWENDING VAN DIE KOMIESE, SATIRE EN PARODIE

LAAT-STYL BY J. S. BACH EN BEETHOVEN AAN DIE HAND VAN DIE GOLDBERG EN DIABELLI VARIASIES ANNE FRANÇOISE LAMONT

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Filosofie en die skrifkultuur 1

DIE INTERPRETASIE VAN CHARLES E. IVES SE CONCORD SONATE VOLGENS SY ESSAYS BEFORE A SONATA

DIE ROL VAN DIE TAALWETENSKAP IN DIE ONTWIKKELING VAN DIE LITERATUURWETENSKAP

Oor die Estetika van Kos en die Kookkuns 1

Redaksioneel Wat woorde beteken: n Voorwoord

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT

University of Cape Town

André P. Brink (29/5/1935-6/2/2015)

Stars FILE 7 STARS KGT 2

"N AL TERNATIEWE BENADERING TOT FLUITONDERRIG VIR HOERSKOOLLEERLINGE: AGTERGRONDSTUDIE EN RAAMWERK VIR 'N FLUITHANDBOEK

Samenvatting door Sietske 3062 woorden 4 augustus keer beoordeeld. 3A The world of work

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

SASMT Tygerberg presents. The. Hubert van der Spuy. National Music Competition. Entry Form September Hugo Lambrechts Music Centre

Editors Note. Xoxo Jessica

KONFERENSIEVERSLAG : "TEN DENSE VAN TAGTIG; TEORIEE EN PRAKTYKE IN DIE KUNSGESKIEDENIS" (RGN, 7 OKTOBER 1989)

GRADE 12 LEARNER SUPPORT PROGRAMME

Die elemente van drama in sosiale en kulturele gebeurtenisse ondersoek

MONUMENTE EN GEDENKTEKENS OP WEERMAGSTERREINE

Projeksie en die toepassing van die projeksiebeginsel

DIE SOLO-KLAVIERWERKE VAN CHARLES CAMILLERI (1931- )

AN RFBAND-WIOTH SWITCH FOR MULTIMEDIA TRANSMISSION

n Kritiese ondersoek na die funksie van biomusikologiese gegewens in Wilken Calitz se 2092: God van Klank

Humor in kinderverhale in die tersiêre en intermediêre fases van taalonderwys

SUBNUUS CHANG CHRONICLES THE CHANGES IN CHINA SINCE 1929 CULTURAL REVOLUTION, VISITS HER MOTHER CHANG WITH NOTEBOOK BACK IN THE

FOKUS VIR DIE WEEK: Bou n 12-suk legkaart, Herken simmetrie in self en omgewing, Kruis middellyn

WATTS. (drukwerk / hardcopy courtesy ZS6BAQ)

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

te n sk a p. B e to g in g s v ir en te e n n C h r is te lik e s ie n in g v a n k u n s g e - sk ied e n is*

2 TONALITEIT AS RELATIEWE BEGRIP. 2.1 Inleiding

Musiek kan my teken : klanke, voëlgeluide en musiek in die digkuns van Lina Spies

University of Pretoria Yearbook Total credits 480 Contact Prof AF Johnson +27 (0)

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Hoërskool Brackenfell High School Gr. 9 Studiegids/Study Guide November 2016

Om n deeglike aanmaning van sterflikheid te kry: katabasis, relasionaliteit en retrovisie in Die benederyk van Ingrid Winterbach

DEUR DIE SLEUTELGAT. 'N ONDERSOEK NA DIE VOYEURISTIESE ELEMENTE IN DIE POESIE VAN JOHANN DE LANGE CHRISTIAAN THEODORUS KEMP

MULTI-LABEL FEATURE SELECTION WITH APPLICATION TO MUSICAL INSTRUMENT RECOGNITION

JUNE 2018 Helderberg Branch YOUR COMMITTEE FOR 2018

mimesis as voorwaarde vir betrokkenheid in die poësie van Antjie Krog

Marilet Sienaert n Aspek van intertekstualiteit in die poësie van Breytenbach: Francois Villon en die Middeleeuse Franse literêre tradisie.

Transcription:

www.ignitedinchrist.org Vlak2 Hoe toetsonsvirdsk s in Christene?

KONTEKS Om die gevangenes vry te laat (Jesaja 58: 6-8)

KONTEKS (vervolg) Die fokus van ons bediening is dus nie slegs op DSK s nie maar op holistiese genesing en vrymaking deur die bloed van Jesus Christus.

KONTEKS (vervolg)

KONTEKS (vervolg)

KONTEKS (vervolg)

DIE VYAND SE TROEFKAART OM JESUS CHRISTUS SE MENSE IN GEVANGENISSKAP TE HOU Hosea 4: 6: My volk gaan ten gronde weens gebrek aan kennis

INHOUD

INHOUD (vervolg)

INLEIDING www.ignitedinchrist.org Onthou egter: Jou leermeester is die Heilige Gees

WAT IS N DEMONIESE SIELSKOPIE OF DSK? Kopie (L. W. nie die oorspronklike nie!) geheel van die sielsdimensie gekopieer geplak in n ander lewende persoon geplaas Deur demoniese werking As gevolg van

WAT IS N DEMONIESE SIELSKOPIE OF N DSK?

WIE SAL BAAT BY HIERDIE LERING? ALLE WEDERGEBORE KINDERS VAN GOD (GELOWIGES IN JESUS CHRISTUS) sal hulle duiwels uitdryf in my Naam

HOEKOM MOET ONS TOETS VIR DSK S IN CHRISTENE? DSK s is vernietigend en kan selfs ernstige siekte en dood veroorsaak (verwys vlak 1 DVD) DSK s kan die effek van n bloedlynvloek steeds in plek hou (bv. die Lewis Curse van Vrymesselary, onvergewingsgesindheid of armoede ens.) Soms hou DSK s demone (wat saam met hul werk) vas verhoed dat die demone uitgedryf word DSK s hou soms beseerde binnekinders (BBK s) en beseerde binnevolwassenes (BBV s) vas verhoed diep innerlike genesing

HOEKOM MOET ONS TOETS VIR DSK S IN CHRISTENE? NB IN KORT: GEEN INNERLIKE GENESING OF BEVRYDING KAN VOLLEDIG EN PERMANENT WEES SONDER DAT DIE DSK S WAT MET DIE DEMONIESE VESTINGS EN/OF INNERLIKE SEER EN TRAUMA VERBAND HOU NIE OOK AANGESPREEK IS NIE

ONTHOU: N DSK IS N PERSOON - NIE N DEMOON

ONTHOU: N DSK IS NIE - n Demoon nie n Gees van n afgestorwene nie n Familiêre gees nie Schizophrenie nie DID (Dissociative Identity Disorder) of gesplete persoonlikheid nie

ONTHOU: N DSK IS N VOLLEDIGE KOPIE VAN N SIELSDIMENSIE EN NIE BLOOT N DEEL OF BROKSTUK DAARVAN NIE - Hoe weet ons dit? Die DSK s sê dit vir ons (duidelik vanuit wat hul sê en hoe hul optree) Die DSK s manifesteer as komplete sielsdimensies met bv.: Ongeneesde trauma, seer, onvergewingsgesindheid ens. Beseerde binnekinders (BBK s) of beseerde binnevolwassenes (BBV s) Ander DSK s in hulle (bv. die mede-vrymesselaars in hul losie) Sommige met DID dele!! Duidelik n wil van hul eie en onafhanklik

MANIFESTEER algemeen Mees Seldsaam Die DSK praat nie met ons nie maar wel met die persoon wat ons bedien drieledige gesprek Ook relatief seldsaam Die DSK praat glad nie gawe van onderskeiding moet gebruik word en volg leiding van die Heilige Gees! Gebeur soms

VOORBEREIDENDE

TOETS VIR N DSK IN N MEDE-GELOWIGE Roep die DSK uit - fladdering

TOETS VIR N DSK IN N MEDE-GELOWIGE Roep die DSK uit -

TOETS VIR N DSK IN N MEDE-GELOWIGE NB VRAE OM TE VRA SODRA DIE DSK UITKOM:

TOETS VIR N DSK IN N MEDE-GELOWIGE NB VRAE OM TE VRA SODRA DIE DSK UITKOM

NB VRAE OM TE VRA SODRA DIE DSK UITKOM

NB VRAE OM TE VRA SODRA DIE DSK UITKOM funksies volledige lys

NB VRAE OM TE VRA SODRA DIE DSK UITKOM in die persoon

NB VRAE OM TE VRA SODRA DIE DSK UITKOM

NB VRAE OM TE VRA SODRA DIE DSK UITKOM

NB VRAE OM TE VRA SODRA DIE DSK UITKOM ongeneesde trauma moet die trauma eerste hanteer word tot algehele innerlike genesing ontvang is, die oortreder vergewe is ens.

NB VRAE OM TE VRA SODRA DIE DSK UITKOM Vrymesselaar witchcraft, die Nazi vloek, Broederbond

NB. VRAE OM TE VRA SODRA DIE DSK UITKOM Ons is kerkmense!

PROSES OM TE TOETS VIR N DSK IN N MEDE-GELOWIGE:

PROSES OM TE TOETS VIR N DSK IN N MEDE-GELOWIGE:

MANIFESTASIE

MOENIE BANG WEES NIE

TOETS VIR N DSK IN N MEDE-GELOWIGE: MOENIE BANG WEES NIE

ONTHOU OOK: WEES WAAKSAAM EN NUGTER wanneer jy met die DSK praat: NB: Gebruik jou gawe van onderskeiding (1 Kor. 12)

ONTHOU VRA RELEVANTE VRAE Dit help om die hele demoniese vesting in die persoon te ontbloot Moet egter nie allerhande onrelevante (hoewel baie interessante) vrae vra wat nie direk relevant is tot die persoon se vrymaking en genesing nie. Moet ook nie met n DSK in n debat of n woordestryd verstrengel raak nie n DSK het al vir ons gesê: Die Heilige Gees se ek hoef nie daardie vraag van jou te antwoord nie!

ONTHOU OOK: BAIE STERK EN HARDKOPPIG WEES

ONTHOU OOK: DAAR KAN MEER AS 1 KOPIE VAN DIESELFDE DSK WEES

ONTHOU OOK - DSK S WAT INGEKOM HET AS GEVOLG VAN TRAUMA

ONTHOU OOK - DSK S WAT INGEKOM HET AS GEVOLG VAN TRAUMA

ONTHOU OOK - DSK S WAT INGEKOM HET AS GEVOLG VAN TRAUMA By trauma vorm daar gewoonlik ook BBK s of BBV s van die persoon n BBK/BBV is niks anders as n DSK van die persoon self waarin die trauma opgesluit is en wat teruggeplaas word in die persoon Die persoon vergewe en spreek vry maar die negatiewe emosies, die affrontasie, die onreg, vuilheid ens. lê steeds opgesluit in die BBK/BBV Hanteer eers die BBK/BBV en dan die DSK van die oortreder ens.

ONTHOU OOK - SOMS WORD DEMONE IN PLEK GEHOU DEUR DSK S

ONTHOU OOK - VERSKEIE VLAKKE VAN DSK S WEES IN DIE DEMONIESE SISTEEM IN DIE PERSOON Sisteem piramide silo

ONTHOU - N DSK DOEN NOOIT IETS GOEDS NIE (SLEGS BOOSHEID)

ONTHOU OOK - VERGEWE EN SNY ONHEILIGE SIELSBANDE WANNEER N DSK VAN N LEWENDE PERSOON GEVIND WORD

ONTHOU OOK - VERGEWE EN SNY ONHEILIGE SIELSBANDE WANNEER N DSK VAN N LEWENDE PERSOON GEVIND WORD NB: Moet nie die persoon wat n DSK in jou was konfronteer nie!

WAT MAAK ONS AS DIE DSK TE STERK IS EN NET GLAD NIE WIL SAAMWERK NIE? Sny die DSK los van die demone (en enigiets anders) wat vir dit krag gee Breek enige toepaslike vloeke oor die DSK Indien die DSK ongeneesde trauma het, roep BBK s/bbv s uit en hanteer hulle Vra dat alle DSK s binne in die DSK konsolideer tot 1 elk en vra dat Jesus hul uitruk Hanteer DID dele in die DSK

ERVAAR MANIFESTEER? N DSK

ERVAAR MENSE MANIFESTEER N DSK Dit is mal weird!

WAAR PAS DSK S IN DIE GROTER PRENTJIE VAN INNERLIKE GENESING EN BEVRYDING IN? Slegs n integrale deel Regte van die demoniese moet eers weggevat word anders gaan jy SUKKEL - Persoonlike skuldbelydenis en vra vir vergifnis BREEK MET SONDE Vaslegging van identiteit en outoriteit in Christus Kanselleer bloedlynvloeke (in die baarmoeder by konsepsie) Vergifnis, innerlike genesing, vernuwing van denke ens.

WAAR PAS DSK S IN DIE GROTER PRENTJIE VAN INNERLIKE GENESING EN BEVRYDING IN? Regte van die demoniese moet eers weggevat word, anders gaan jy SUKKEL (vervolg) Raak ontslae van demone wat proses mag blok (bv. Kundalini, Leviathan ens.) Bid demoniese vestings af (erken en verloën) bv. Vrymesselary Athaliah, Jezebel en Agab, Die Queen of Heaven, Kundalini, Erfenis van die Afrikaner skulderkenning en vergifnis (ook vir die sondes van die voorgeslagte) is die SLEUTEL tot vrymaking. NB Geesvlakbediening Jesus het ons gewys dat die sterkmanne van demoniese vestings op die vlak van die mensgees lê!!

KRITIEK ongehoorsaam ONS SPEEL KERK SONDER OM WERKLIK DIE KERK VAN JESUS CHRISTUS TE WEES

KRITIEK ongehoorsaam, vasgevang in godsdiens, tradisie en dogma Liggaam van Jesus klim van julle rusbanke af en begin om self julle hande vuil te maak!

KRITIEK Geestelike jaloesie/naywer Indien dit nie eerste aan ons (ander bedieninge) geopenbaar is nie, dan bestaan dit nie. Mat. 27:18: Want hy (Jesus) het geweet dat hulle (die owerpriesters en ouderlinge van die volk) hom uit nydigheid (jaloesie en naywer) oorgelewer het. Geestelike jaloesie word gebore uit pride (geestelike hoogmoed) dus is Leviathan ook agter die diskreditering van eindtyd bedieninge soos ons.

KRITIEK - Ons praat met die geeste van afgestorwenes

KRITIEK - Ons praat met die geeste van afgestorwenes (vervolg)

KRITIEK - Ons mag nie met DSK s praat nie want hul is demonies en sal dus net vir ons jok en mislei

KRITIEK - Ons mag nie met DSK s praat nie want hul is demonies en sal dus net vir ons jok en mislei

KRITIEK - Ons mag nie met DSK s praat nie want hul is demonies en sal dus net vir ons jok en mislei vesting van die DSK in die persoon groter prentjie van gevangenisskap

KRITIEK - Ons mag nie met DSK s praat nie want hul is demonies en sal dus net vir ons jok en mislei Die redes waarom ons met DSK s praat (vervolg): Ons leer met reuse tree oor die verskillende strategieë van die vyand om die mensdom in gevangenisskap te hou en is dus baie meer toegerus om gelowiges te help om vry te kom! NB Ons vra net vrae wat direk relevant is tot die persoon se innerlike genesing en vrymaking Ons onderskei deurgaans tussen waarheid en leuen

KRITIEK - Ons mag nie met DSK s praat nie want hul is demonies en sal dus net vir ons jok en mislei ONDERSKEI BRUID VAN JESUS,ONDERSKEI! Ek het geen ander keuse as om die waarheid te praat nie want Jesus staan agter my (in die gees)!

KRITIEK - Dit is nie Bybels nie (m.a.w. die woord DSK kom nie voor in die Bybel nie) Ons verskil buite Bybels en nie onbybels

KRITIEK - DSK s is DID en nie n aparte geestelike konsep nie

VRAE: KAN N DSK GERED WORD? MOET ONS DUS PROBEER OM DIE DSK NA JESUS TOE TE LEI? NEE

VRAE: WAT GEBEUR MET N DSK WANNEER JESUS DIT UITRUK? DIT VERDWYN

VRAE: GAAN DIE DEMONE (WAT DIE DSK IN PLEK HOU) OOK OUTOMATIES SAAM MET DIE DSK UIT WANNEER JESUS DIE DSK UITRUK? NEE, NIE NOODWENDIG NIE - TOETS HUL APART Bv. by n DSK wat ingekom het as gevolg van Vrymesselary in die bloedlyn (bv. oeroupagrootjie was n Vrymesselaar). Die demone van Vrymesselary sal gewoonlik steeds daar wees nadat die DSK uit is.

VRAE: KAN EK N DSK IN MYSELF AANSPREEK EN VIR JESUS VRA OM DIE DSK UIT MYSELF TE HAAL? ENIGIETS IS VIR GOD MOONTLIK (Luk. 18: 27)! DIE SWAKKER DSK S = DEFINITIEF DIE STERKER DSK S MET DEFINITIEWE REGTE = VRA EERDER MEDE-CHRISTENE OM TE HELP (Jak. 5:16: Bely mekaar julle misdade en bid vir mekaar, sodat julle gesond kan word. Die vurige gebed van n regverdige het groot krag. )

VRAE: WEET N PERSOON DAT HY/SY N DSK IS OF WAS IN IEMAND ANDERS? NEE DEFINITIEF NIE!

VRAE: WAT MOET ONS DOEN INDIEN N DSK NIE WIL SAAMWERK NIE, MAAK NIE SAAK WAT ONS BID, BREEK EN VERKLAAR NIE? VERKLAAR DAT DIE SALWINGSOLIE DIE BLOED VAN JESUS IS EN DAT DIT DIE DSK SAL BRAND!

VRAE KAN DIE SIELSDIMENSIES VAN CHRISTENE OOK GEKOPIEER WORD DEUR DEMONE EN INGEPLAAS WORD IN IEMAND ANDERS? JA Hoe verklaar ons dit? By wedergeboorte word jou gees nuut maar jou siel en liggaam moet steeds deur Jesus se bloed gereinig word en dit is n proses,die vyand mag steeds regte in siel en liggaam hê om DSK te maak. ONS ALMAL SONDIG BETEKEN DIT DAT ONS ALMAL DSK S HET? Meeste mense het DSK s maar sonde is nie die enigste rede IS DAAR MENSE WAT GLAD NIE DSK S HET NIE? In ons ervaring nee

VRAE HOE KON SATAN SULKE BEHEER OOR MENSLIKE SIELSDIMENSIES VERKRY TEN EINDE DIT TE KAN KOPIEER EN IN TE PLAAS IN ANDER MENSE? Die saad van die nephilim in die menselike ras HOEVEEL KOPIEË KAN DEUR DIE DEMONE VAN N BETROKKE SIELSDIMENSIE GEMAAK WORD? Onbeperk, afhangende van die regte wat Satan het

VRAE OP WELKE STADIUM VAN N PERSOON SE LEWE KAN N DSK TOEGANG VERKRY TOT SY/HAAR SIEL EN LIGGAAM? Enige tyd, selfs by konsepsie (soos in die geval waar die reg n bloedlynvoek is) HOEVEEL DSK S KRY ONS GEMIDDELD IN DIE WEDERGEBORE CHRISTENE WAT ONS BEDIEN?

VRAE WAAR HET HIERDIE SKEMA VAN SATAN BEGIN EN HOE HET DIT ONTSTAAN? Ons vermoede is dat dit werk met witchcraft en dat die menslike ras hiervoor vatbaar geword het as gevolg van die saad van die nephilim wat ingekom het in die menslike ras a.g.v. die gevalle engele wat seksuele omganggehad het met die vroue van die mense en die reuse voortgebring het. Dit is dus n antieke strategie en kom so ver terug as die tyd van Nimrod in die Bybelse tyd

VRAE Kyk uit vir hierdie spasie!

VLAK 3 IS REEDS IN ENGELS OP DVD BESKIKBAAR PRISONERS OF WAR DSK s van lewende persone (ek en jy) word gevange gehou op geestelike plekke (onder Satan se beheer). Demone hou hul daar aan a.g.v. bloedlynregte en ander regte. Ons moet dus ook vra dat die gevangenes vrygemaak word (Jesaja 61:1).

AFSLUITING LAAT DIE HEILIGE GEES (WAT IN JOU IS) TOE OM JOU TE OORTUIG VAN OF HIERDIE KONSEP VAN DSK S DIE WAARHEID IS

AFSLUITING

AFSLUITING Anyone who is not for me is really against me: anyone who does not help me gather is really scattering

EINDTYE

KEUSE OF VOLG DIE OPENBARING VAN WAARHEID DEUR DIE HEILIGE GEES? BLY IN TOENEMENDE GEVANGENISSKAP VAN SATAN? WAT JY OOKAL DOEN - BLY SOBER EN WAAKSAAM! BLY GEBALANSEERD EN WEND HIERDIE KENNIS AAN MET WYSHEID

Is dit nie die vas wat Ek verkies nie: dat julle losmaak die bande van goddeloosheid, dat julle afhaal die stroppe van die juk en vry laat weggaan die verdruktes en elke juk stukkend breek? Ja en Amen ons Here Jesus Christus!

Alle eer en heerlikheid aan JESUS CHRISTUS en die Heilige Gees vir hierdie lering vol eindtyd OPENBARING Dankie JESUS!

KOPIEREG NIE HIERDIE DVD SAL KOPIEER NIE MAAR EERDER MEER DAARVAN SAL BESTEL TER ONDERSTEUNING VAN DIE BEDIENING (Geen kopiereg egter op ons geskrewe lering nie.)

moet julle dit weggee DONASIES Julle het dit verniet ontvang, verniet www.ignitedinchrist.org Met groot waardering IGNITED IN CHRIST span!

DSK DIE HEKS HECTA Anne-Marie Prinsloo het toestemming gegee dat ons vir DSK s in haar mag toets en die DSK Hecta het uitgekom wie oënskynlik duisende jare terug geleef het en n heks was wat onder andere die watergees van die Fjords, Loki, aanbid het. Anne-Marie het getuig dat sy (en haar seuns), reeds voor hierdie DSK uitgekom het, verskeie insidente van brand en amperverdrinking beleef het. Vind ook haar en enkele ander mense se persoonlike getuienisse oor hul ervaring met DSK S. Hierdie is slegs enkele mense se getuienisse ons het intussen al letterlik 1 000 e DSK s in verskillende mense gekry wat ons bedien het, almal Christene.