GRAAD 12- OUER INLIGTINGSAAND

Similar documents
GRAAD 12- OUER INLIGTINGSAAND

Wiskunde Geletterdheid Graad 11 Vraestelle En Memo

Teks van die Week: Psalm 77: 8 10, 12 13

AB BLOKFLUIT / RECORDER

Igo Graad 10 Vraestelle

Konsepvraestel Sample Paper

Graad 12 Lewenswetenskap Vraestelle Februarie Maart

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

THE HARMONISCHE SEELENLUST (1733) BY G.F. KAUFFMANN ( ): A CRITICAL STUDY OF HIS ORGAN REGISTRATION INDICATIONS. by Theodore Justin van Wyk

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

Ondersoek vier verskillende style in musiek *

Inhoudsopgawe. Met God in pas. Leef in God se liefde. Jesus se laaste opdrag. Bewerker van wonderdade. In donker tye. n Tyd vir stilword

Improvisation through Dalcrozeinspired activities in beginner student jazz ensembles: A hermeneutic phenomenology

Trying to conform? Livestock conditions a key world issue, says FAO. Men s Fashion. Women s Fashion

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL

KEHS : GRADE 8 TEXT BOOKS 2017 NAME OF CHILD SUBJECT TEXT BOOK PRICE QTY AMOUNT INCLUDED

BASIC EMOTIONS IN TSHIVENDA: A COGNITIVE SEMANTIC ANALYSIS MATODZI REBECCA RAPHALALANI

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

INSTRUMENTALE AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013

VOORBEELDE VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE

GREY KOLLEGE SEKONDÊR 'N SUID-AFRIKAANSE PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS AANSOEK OM TOELATING

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

HIDDEN MARKOV MODELS FOR TOOL WEAR MONITORING IN TURNING OPERATIONS

AX KOORFEES / CHOIR FESTIVALS

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Die impak van mise-en-shot op die interpretasie van oudiobeskryfde film

Vier seisoene kind (Afrikaans Edition)

BRIL LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

EKSAMENAFBAKENING GRAAD 4 - NOVEMBER x Tafels. Kwartaal 4

SASMT Tygerberg presents. The. Hubert van der Spuy. National Music Competition. Entry Form September Hugo Lambrechts Music Centre

AN RFBAND-WIOTH SWITCH FOR MULTIMEDIA TRANSMISSION

Woordfees 2018 Skrywersfees

1. Inleiding Akademiese Personeel en Deeltydse Onderrigassistente... 3 Duits... 3 Frans... 3 Chinees... 3 Tegnologie vir Taalaanleer...

Die elemente van drama in sosiale en kulturele gebeurtenisse ondersoek

MUSIEK EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12. Hierdie riglyne bestaan uit 23 bladsye.

O'REILLY. hulle het die fasiliteite om die band weer skoon te maak. We sent the tapes with regard to which no significant

INHOUDSOPGAWE / CONTENTS

MUSIEK EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12. Hierdie riglyne bestaan uit 23 bladsye.

EVERS LEAVE A TRAIL EVERS LAAT N SPOOR NA

PSALM-LIKE TEXTS IN AFRICAN CULTURE : A PEDI PERSPECTIVE

Departement Moderne Vreemde Tale

Category 5: Speech and Drama

AFDELING C GRAAD 12 EKSAMENRIGLYNE

Theological Bibliography

GRADE 12 SEPTEMBER 2014 DANCE STUDIES

Hoërskool Brackenfell High School Gr. 9 Studiegids/Study Guide November 2016

MUSIC ACHIEVEMENTS 2017

I bruise easily, So be gentle when you re handle me

"N AL TERNATIEWE BENADERING TOT FLUITONDERRIG VIR HOERSKOOLLEERLINGE: AGTERGRONDSTUDIE EN RAAMWERK VIR 'N FLUITHANDBOEK

MONUMENTE EN GEDENKTEKENS OP WEERMAGSTERREINE

Afrikaans Handbook And Study Guide Free Download

AFRICAN MUSIC IN THE FET CURRICULUM: AN INVESTIGATION INTO TEACHING STRATEGIES AND THE DEVELOPMENT OF A TECHNOLOGICAL RESOURCE

Opstel (40) Langer transaksionele skryfstuk koerantartikel / dialoog / vriendskaplike brief. (20) Totaal - (60)

FOKUS VIR DIE WEEK: Bou n 12-suk legkaart, Herken simmetrie in self en omgewing, Kruis middellyn

South African Theological Bibliography Suid-Afrikaanse Teologiese Bibliografie

University of Pretoria Yearbook Total credits 480 Contact Prof AF Johnson +27 (0)

EXAMINATION BOOKLET JUNE 2018

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 DRAMATIC ARTS

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

JAARBOEK 2011 FAKULTEIT LETTERE EN WYSBEGEERTE VOORGRAADS. Potchefstroomkampus

Editors Note. Xoxo Jessica

HOËRSKOOL RUSTENBURG

THE ROLE OF MUSIC, PERFORMING ARTISTS AND COMPOSERS IN GERMAN-CONTROLLED CONCENTRATION CAMPS AND GHETTOS DURING WORLD WAR II WILLEM ANDRE TOERIEN

Term 2: Analysis of Famous Paintings Term 3: Sculpture :- Introduction to sculpture, - 5 sculptures*

Laat waai met jou gawes

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Baie geluk en sterkte aan Artisticulta vir 2018 ons as gemeenskap sê dankie en wees verseker van ons koestering en deurlopende steun.

GRADE 12 SEPTEMBER 2013 DANCE STUDIES

KEHS : GRADE 8 TEXT BOOKS 2019 NAME OF CHILD SUBJECT TEXT BOOK PRICE QTY AMOUNT INCLUDED

Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles

WATTS. (drukwerk / hardcopy courtesy ZS6BAQ)

DIE ROL VAN DIE TAALWETENSKAP IN DIE ONTWIKKELING VAN DIE LITERATUURWETENSKAP

Training the string player s ear: a comparative study

JAARBOEK 2010 FAKULTEIT LETTERE EN WYSBEGEERTE VOORGRAADS. Potchefstroomkampus

AEASA NEWS/LEVSA NUUS CONFERENCE ANNOUNCEMENTS 34TH ANNUAL CONFERENCE OF THE AGRICULTURAL ECONOMICS ASSOCIATION OF SOUTH AFRICA

VIRGEHOORTOETSEINGEGRADEERDE MUSIEKEKSAMENS. Anna Catharina Naude

A Skincare Servicescape for Margaret Roberts

Supervisory Control for the Linear Cluster tool mock-up

COLLABORATION IN SOUTH AFRICAN ENGINEERING RESEARCH. R. Sooryamoorthy

Die Wit Boesman (Afrikaans Edition) By Peter Stark

Samenvatting door Sietske 3062 woorden 4 augustus keer beoordeeld. 3A The world of work

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA /ES (GAUTENG AFDELING. PRETORIA)

Analysing Ranking Algorithms and Publication Trends on Scholarly Citation Networks

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

DIE INTERPRETASIE VAN CHARLES E. IVES SE CONCORD SONATE VOLGENS SY ESSAYS BEFORE A SONATA

Historicism as an aspect of a pragmatist theory of architecture

GENERAL INFORMATION * * *

TOEPASBARE ASPEKTE UIT BREINNAVORSINGSLITERATUUR OP KLAVIERONDERRIG VIR BEGINNERS MET SPESIFIEKE VERWYSING NA DIE HEELBREINMODEL VAN NED HERRMANN

Departement Filosofie Universiteit van die Vrystaat Bloemfontein

Abraham Lincoln het gesê: Op die ou einde is dit nie die jare in jou lewe wat tel nie, maar die lewe in jou jare.

Bruno Alfredo Pinto Ribeiro

KABARET AS SOSIALE EN POLITIEKE KOMMENTAAR: N ONTLEDING VAN DIE AANWENDING VAN DIE KOMIESE, SATIRE EN PARODIE

n Eksistensiële lees en interpretasie van gekose kunswerke van Reinhardt, Klein en Portway I Venter

University of Cape Town

HARVEST CHRISTIAN SCHOOL TERM AND ASSESSMENT PLAN 2019 TERM 1 GRADE 5

INSTRUCTIONS TO AUTHORS:ACTA THEOLOGICA. 1. Acta Theologica is an accredited South African journal publishing independently refereed

1988: 170). Die narratiewe verklaring verduidelik dan "hoekom" 'n situasie of 161).

Transcription:

GRAAD 12- OUER INLIGTINGSAAND

Ons kry die indruk dat ons ouers hulle kinders té maklik by die huis hou en dat leerders vir die geringste skeet by die skool kom haal word. Moet dit asseblief nie doen nie! U bewys u kind geen guns nie!

Direct expenses Food R 167 580 Cool drink (35 x R60 x 2) R 3150 Waiters R 3000 R 174 780 Direct expenses per person (350) R 500 Indirect expenses Décor R 61 421 Sound and DJ R 11 500 Invitations R 2000 R 74 921 Indirect expenses per person (300) R 250 Total costs R 249 701 Total costs per person (R500+R250) R 750

Suiwer leervak, voorbereiding begin reeds vanaf dag 1. Prestasie = harde werk, selfdissipline en motivering. Ouers help met motivering. Eie doelwit: klaswerk, stiptelike inhandiging van opdragte, deeglike voorberiding vir toetse en eksamens. Vaardighede aangeleer help met prestasie op tersiêre vlak. Mev. Van Dyk is elke Maandag tussen 14:00 en 14:30 vir individuele bystand beskikbaar.

INLIGTINGSTEGNOLOGIE RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE -Aangebied deur mev. K. Smit e-pos: it@overkruin.com (012) 5675115

DOEL Die doel van die Praktiese Assesseringstaak (PAT) is om die IT onderwyser die geleentheid te gee om die toegepaste bevoegdheid van die leerder direk en sistematies waar te neem en te evalueer. Die PAT behels die toepassing van kennis en vaardighede. Dit word oor die eerste drie kwartale van die graad 12-skooljaar geïmplementeer en moet as een uitgebreide taak onderneem word wat in verskillende fases of 'n reeks kleiner aktiwiteite opgedeel word. In Inligtingstegnologie (IT) tel die PAT 25% van die totale promosiepunt vir die vak (d.i. 100 uit 400 punte).

FASE PUNTE % Fase 1: Ondersoek en analise 30 17.5% Fase 2: Ontwerp 30 17.5% Fase 3: Kodering, implementering en interne dokumentasie, insluitend aanbieding en algemene evaluering 110 65% 170 100% Die programmeringsprojek van die PAT in Inligtingstegnologie vereis dat die leerders die ontwikkelingsinstrumente wat hulle bestudeer het, moet gebruik om 'n programmatuur-oplossing vir 'n spesifieke probleem binne 'n gegewe scenario te ontwikkel. Die fokus van die stelsel moet wees om die prosesse (soos registrasie, stemming en uitslae) te bestuur en om toepaslike statistieke te voorsien.

Probleme wat ons ondervind: PROBLEEM: Beplanning PAT Datums Kondisioneer Kognatiewe Denke Nul vir n fase Verkeerde itrepretasie n Fase Uitstaande Work smart, rather than hard! WAT OM TE DOEN: Selfoon Kalender/dagboek of PC Desktop School Communicator/ PAT Dokument Toekomsgerig, mikpunt, luister in klas, bring dokumente, hulpbronne, wees betyds vir klas ens. Teorie leer en praktiseer, Handleiding effect Hou by datums en word beloon LEES PAT DOKUMENT!!! (Ouers moet kind help) Moet inhandig of leerder se punte word weerhou tot 2014 Leerders moet in die klas die PAT voltooi. Onderwyser / tregter van informasie

VRAE? DANKIE

REKENAARTOEPASSINGSTEGNOLOGIE/ COMPUTER APPLICTAIONS TECHNOLOGY Deur/by me K. Smit e-mail: (012) 5675115 : it@overkruin.com

Assessering Woensdag, 25 Januarie 2017

Assessering Woensdag, 25 Januarie 2017

PAT Termyn/Term 1: Fase/Phase 1 (30 Punte/Marks) Termyn/Term 2: Fase/Phase 2 (45 Punte/Marks) Termyn/Term 3: Fase/hase 3 (85 Punte/Marks)

Fase 1: PAT Taakdefinisie, vind, toegang tot en evalueer inligting Fase 2: Gebruik van inligting beplan, verwerk, analiseer Fase 3: Gebruik van inligting sintese, verslag

PAT Tel 25% van die totale jaarpunt Motiveer asb u kind om hard te werk!

VRAE? DANKIE

INGENEURSGRAFIKA EN ONTWERP PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE Aangebied deur Gerhard Terblanch- (012) 567 5115

2016-02-03 PAT IS PAPER 3 OF THE FINAL EXAM The DBE and GDE PATs (only) is therefore a compulsory formal assessment task, to be completed at school.

NB: IMPORTANT IT IS THE LEARNER S OWN PROJECT IT IS THE LEARNER S OWN RESPONSIBILITY EDUCATORS CAN ONLY MANAGE, MONITOR and give GUIDANCE

NB: IMPORTANT When should the Gr 12 PAT be done? The grade 12 PAT Phases must be completed during the first two (three) terms! Phase 1: Design Process by the end of Term 1 Phase 2: Presentation Drawings by the end of Term 2 Phase 3: Completion of the portfolio by the second week of Term 3 28 July 2017

NB: IMPORTANT DATES 7 to 11 Aug. = School submits final PAT marks to facilitators No further changes to marks.

NB :Take note on the following: Time allocation for grade 12 : 12 Hours to a maximum of 16 hours teaching-/ period time. Additional non-teaching- /period time may also be allocated at the school. However, the total maximum time may not exceed 20 hours.

QUESTIONS I thank you.

MEGANIESE TEGNOLOIE PRAKTIESE ASSESSERINGSTAAK Vervaardiging (pas-en draaiwerk) Instandhouding (motor) Hegting (sweis) Woensdag, 25 Januarie 2017

Samestelling van Graad 12 PAT Fase 1 Vervaardiging (dwarspenhamer) 50 Fase 2 Hegtingsmetodes 50 Fase 3 Instandhouding / eksperimentering / simulasietaak 50 Fase 4 Finale produk (hamersteel) 100 TOTAAL = 250 punte Woensdag, 25 Januarie 2017

ASSESSERINGSVEREIESTES Kontroletoets kwartaal 1 = 50 Halfjaareksamen kwartaal 2= 200 Voorbereidingseksamen kwartaal 3 = 200 TOTAAL = 450 punte Praktiese taak 25% Skoolgebaseerde assesseringspunt 25% Jaareindeksamen 50% Woensdag, 25 Januarie 2017

PAT-Modering Gedurende modering kan leerders lukraak gekies word om PAT vaardighede te demonstreer. Alle fases sal gemodereer word. Alle praktiese take word gemodereer deur vakadviseurs. Woensdag, 25 Januarie 2017

VRAE BAIE DANKIE! Woensdag, 25 Januarie 2017

VERBRUIKERSTUDIES RIGLYNE VIR PRAKTIESE ASSESSERINGSTAKE Mev. Hanlie Venter

Tydens die praktiese assesseringstaak moet die leerder sy/haar kennis of praktiese vaardighede of vermoëns demonstreer om n verskeidenheid gehalte voedselprodukte te produseer met die fokus op die geskiktheid vir verkoop daarvan. Die praktiese assesseringstaak vir Gr. 12 bestaan uit twee praktiese eksamens 2½ uur elk. Leerders doen hierdie eksamens individueel. Kwartaal 2: Praktiese eksamen 1 Leerders sal die produkte maak en aanbied wat hulle vir die mikro-onderneming vir die projek in kwartaal 1 gekies het. Kwartaal 3: Praktiese eksamen 2 Leerders sal n verskeidenheid voedselprodukte geskik vir verkoop maak. Fokus op die gebruik van n verskeidenheid vaardigehede en tegnieke.

PUNTETOEKENNING Elke eksamen tel 100 punte. Die punt vir die finale praktiese assesseringstaak word verkry deur die punte vir die twee eksamens bymekaar te tel soos hier onder aangedui: Praktiese Eksamen: Kwartaal 2 100 Praktiese Eksamen: Kwartaal 3 100 Totaal 200 2 Finale Punt vir PAT 100

BEPLANNING VIR DIE JAAR SOOS VOLG: PROJEK DATUM KOMMENTAAR Uitdeel van Opdrag 4/2 * Of ** Volgorde 8/2 * Of ** Kriteria 6 14/2 * Of ** Kriteria 1-4 19/2 * Of ** Kriteria 5.1-5.5.1 22/2 * Of ** Kriteria 5.5.2 25/2 * Of ** Kosteberekening 5.5.2 28/2 * Of ** 5.5.3-5.5.5 8/3 * Of ** Kriteria 6 13/3 * Of ** Finale Inhadiging 13-20/3 * Of ** * Of ** * Sperdatum nie voltooi = Kans om uitstaande werk in te handig ** Nie ingehandig, eerste kans verbeur, erkenningsvorm aan ouer gestuur wat geteken word deur die leerder en onderwyser.

VRAE? DANKIE

Kwartaal 1 (Intern) Kwartaal 2 (Intern) Kwartaal 3 (Intern) Taak 1: Geïntegreerde Praktiese Taak PAT 1 (100) Taak 2: Toets (50) Taak 3: Geïntegreerde Praktiese Taak PAT 2 (100) Taak 4: Junie Eksamen Teorie (100) Taak 5: Geïntegreerde Praktiese Taak (Rekordeksamen) PAT 3 (100) Taak 6: Rekordeksamen Teorie (100) Totaal (150) Totaal (200) Totaal (200) Drie geïntegreerde take (PAT PUNT) = 300 verwerk na 100 punte Ses Take Totaal (CASS PUNT) = 550 verwerk na 100 punte (25% van Jaarpunt)

Kwartaal 4 Eindeksamen (Ekstern) Retrospektiewe Uitstalling (PAT 1, 2, 3) Eindeksamen (Teorie) Eindeksamen (Prakties) 18 ure Totaal (100) Totaal (100) Totaal (100) Eksterne Take Totaal = 300 (75% van Jaarpunt) TOTAAL = 100 (CASS) + 300 (Eindeksamen) = 400 punte = 100%

TOTAAL Visuele Dagboek (25) Detailsketse en Kleurstudies (25) Finale tekeninge (50) Finale kunswerk (100) Totaal: 200 verwerk na 50

Waaruit bestaan die

VOORBLAD Naam van die opdrag en opdragpapiere. INHOUDSOPGAWE Dit is jou eerste bladsy, gee elke opskrif die korrekte bladsynommer waarop die opskrif verskyn in jou dagboek.

2 X A3 COLLAGES Visuele inspirasie in kleur / swart en wit. Prente wat jy gaan gebruik in jou finale idee. Maak seker dat jy by elke prent wat jy plak byskryf waarom jy die prent geplak het en wat jou inspireer van die prent.

1 X A3 NAVORSING VAN TEN MINSTE EEN KUNSTENAAR (MÓÉT KONTEMPORÊR WEES) Hierdie kunstenaar moet jou inspireer. Plak visuele bronne in en sê wat dit is van die kunswerke wat vir jou so fantasties is, bv. Kleur, kwaswerk, komposisie, konsep ens.

1 X A3 RATIONALE/DINKSKRUM EN REFLEKSIE Spinnekopdiagram oor die tema, ondersoek skriftelik verskillende moontlike interpretasies, benaderings/ temas. Aan die einde van jou opdrag voltooi jy die vraelys wat sal dien as jou refleksie. Moet nie vergeet om jou kunswerk n naam te gee nie.

3 X A5 DETAILSKETSE Tonale studies (monokromaties): grys potlood, pen, jik en ink. Hierdie tekeninge moet verband hou met jou tema en idee.

4 X A5 KLEURVOORSTUDIES (TOTAAL A3 GROOTE) Kleurpotlood, oliepastelle, waterverf, kokipen, akriel, of gemengde media verskillende tegnieke is NB! Elke komposisie moet n klein kunswerkie op sy eie wees, met detailwerk!

1 X A3 KONTOERLYNSKETS (SAL JOU HELP MET DIE RASIONAAL EN REFLEKSIE) In swart kokipen as n moontlike komposisie vir jou finale skildery/kunswerk & met n SIMBOLIEK- VERDUIDELIKING = REFLEKSIE. Maak n lynskets van jou finale komposisie en verduidelik elke moontlike aspek en simboliek van jou kunswerk.

2 X A3 FINALE SKETSE (MONOKROMATIES) Hierdie is finale sketse met arsering ens. Die sketse MOET verband hou met jou finale kunswerk!

1 X A2 FINALE KUNSWERK Enige medium.

Die taak het TWEE fases Fase 1 word in die 1e kwartaal gedoen Fase 2 in die 2e kwartaal Datums van afhandeling word deur die Departement van Onderwys deurgegee Sonder PAT kan matriek toerisme nie geslaag word nie!

PAT word in die klas gedoen onder toesig van die onderwyser. Soms word verlang dat navorsing tuis gedoen word. Onder geen omstandighede mag PAT tuis gedoen word nie. PAT voorbereiding vind op 20 Feb. plaas. Op 24 Feb, 2 en 3 Maart sal die opdrag direk na skool voltooi word. Bespreek asb reeds dié middae. AFWESIGHEDE Mediese Sertifikaat!

Verduidelik die opdrag. Verskaf agtergrond. Gee hulpbronne deur soos nodig. Genoeg tyd om werk tydens dubbelperiode te voltooi.

Alles rakende PAT word gerekordeer en is voor in die skrif sigbaar: - Afwesighede - Gedrag - Aantal pogings - Ouers geskakel, ens. PAT is die sleutel tot die beste moontlike punt!!

Kwartaal 1 Kwartaal 2 Kwartaal 3 Kwartaal 4 Toets 75% Toets 25% Toets 25% Kw 1+2+3=300 3 = 100 Opdrag 25% Eksamen 75% Eksamen 75% PAT 1+2=200 2 = 100 Eindeksamen = 200 100 100 100 400 4 = 100