Die elemente van drama in sosiale en kulturele gebeurtenisse ondersoek

Similar documents
Ondersoek vier verskillende style in musiek *

Konsepvraestel Sample Paper

Teks van die Week: Psalm 77: 8 10, 12 13

AB BLOKFLUIT / RECORDER

BASIC EMOTIONS IN TSHIVENDA: A COGNITIVE SEMANTIC ANALYSIS MATODZI REBECCA RAPHALALANI

Inhoudsopgawe. Met God in pas. Leef in God se liefde. Jesus se laaste opdrag. Bewerker van wonderdade. In donker tye. n Tyd vir stilword

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

Improvisation through Dalcrozeinspired activities in beginner student jazz ensembles: A hermeneutic phenomenology

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

THE HARMONISCHE SEELENLUST (1733) BY G.F. KAUFFMANN ( ): A CRITICAL STUDY OF HIS ORGAN REGISTRATION INDICATIONS. by Theodore Justin van Wyk

PSALM-LIKE TEXTS IN AFRICAN CULTURE : A PEDI PERSPECTIVE

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT

GRADE 12 SEPTEMBER 2014 DANCE STUDIES

BRIL LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

EKSAMENAFBAKENING GRAAD 4 - NOVEMBER x Tafels. Kwartaal 4

Vier seisoene kind (Afrikaans Edition)

Trying to conform? Livestock conditions a key world issue, says FAO. Men s Fashion. Women s Fashion

KEHS : GRADE 8 TEXT BOOKS 2017 NAME OF CHILD SUBJECT TEXT BOOK PRICE QTY AMOUNT INCLUDED

O'REILLY. hulle het die fasiliteite om die band weer skoon te maak. We sent the tapes with regard to which no significant

COLLABORATION IN SOUTH AFRICAN ENGINEERING RESEARCH. R. Sooryamoorthy

GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013

KABARET AS SOSIALE EN POLITIEKE KOMMENTAAR: N ONTLEDING VAN DIE AANWENDING VAN DIE KOMIESE, SATIRE EN PARODIE

Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles

Wiskunde Geletterdheid Graad 11 Vraestelle En Memo

Die impak van mise-en-shot op die interpretasie van oudiobeskryfde film

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

THE ROLE OF MUSIC, PERFORMING ARTISTS AND COMPOSERS IN GERMAN-CONTROLLED CONCENTRATION CAMPS AND GHETTOS DURING WORLD WAR II WILLEM ANDRE TOERIEN

Woordfees 2018 Skrywersfees

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 DRAMATIC ARTS

I bruise easily, So be gentle when you re handle me

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

GRADE 12 SEPTEMBER 2013 DANCE STUDIES

AN RFBAND-WIOTH SWITCH FOR MULTIMEDIA TRANSMISSION

AX KOORFEES / CHOIR FESTIVALS

MONUMENTE EN GEDENKTEKENS OP WEERMAGSTERREINE

GRADE 11 NOVEMBER 2013 MUSIC P1

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

1988: 170). Die narratiewe verklaring verduidelik dan "hoekom" 'n situasie of 161).

GRAAD 12- OUER INLIGTINGSAAND

Category 5: Speech and Drama

INSTRUMENTALE AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

Theological Bibliography

Igo Graad 10 Vraestelle

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Reflections on a Christian view of human communication

Van opera tot politopera? Nuwe strominge in Suid-Afrikaanse operakomposisie en -resepsie

GREY KOLLEGE SEKONDÊR 'N SUID-AFRIKAANSE PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS AANSOEK OM TOELATING

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

INHOUDSOPGAWE / CONTENTS

Die onderrig van millenniërs in die Afrikaans-klaskamer: Humormateriaal as onderrigstrategie

Laerskool Randhart. Graad 5 : Eksamenafbakening Tweede kwartaal 2017

PARADIGMATIESE VERSKUIWINGS IN DIE SUID-AFRIKAANSE KUNSGESKIEDSKRYWING

Kabaret in Suid-Afrika: Kabarett of Cabaret?

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Analysing Ranking Algorithms and Publication Trends on Scholarly Citation Networks

DIE VERBAND TUSSEN AGGRESSIE EN HOUDING TEENOOR VERSKILLENDE MUSIEKGENRES BY STUDENTE. deur. Mianda Erasmus

University of Pretoria Yearbook Total credits 480 Contact Prof AF Johnson +27 (0)

EVERS LEAVE A TRAIL EVERS LAAT N SPOOR NA

n Ondersoek na die kunstenaarskap in Die swye van Mario Salviati binne die konteks van die magiese realisme

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL

Laat waai met jou gawes

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Die Eiland: 'n Distopiese Jeugroman (Eilandserie Book 1) (Afrikaans Edition) By Jen Minkman

DIE INTERPRETASIE VAN CHARLES E. IVES SE CONCORD SONATE VOLGENS SY ESSAYS BEFORE A SONATA

Die interpretasie en uitvoering van Stefans Grove se Afrika Hymnus 11

GRAAD 11 NOVEMBER 2015 MUSIEK V1

HIDDEN MARKOV MODELS FOR TOOL WEAR MONITORING IN TURNING OPERATIONS

GRAAD 12- OUER INLIGTINGSAAND

GRADE 12 SEPTEMBER 2013 MUSIC P1 MEMORANDUM

A performance basedresearch

KONFERENSIEVERSLAG : "TEN DENSE VAN TAGTIG; TEORIEE EN PRAKTYKE IN DIE KUNSGESKIEDENIS" (RGN, 7 OKTOBER 1989)

DIE SOLO-KLAVIERWERKE VAN CHARLES CAMILLERI (1931- )

Oor die Estetika van Kos en die Kookkuns 1

REINVENTING CINEMA: A PERSPECTIVE ON THE IMPLICATIONS OF THE INTERNET ON THE CINEMA INDUSTRY

n Kritiese ondersoek na die funksie van biomusikologiese gegewens in Wilken Calitz se 2092: God van Klank

Inhoud EP Hellberg 1

Die Eiland: 'n Distopiese Jeugroman (Eilandserie Book 1) (Afrikaans Edition) By Jen Minkman

Die ontwikkeling van die vroee klaviertrio met spesifieke verwysing na die rol van die klavier

GRADE 12 LEARNER SUPPORT PROGRAMME

Departement Filosofie Universiteit van die Vrystaat Bloemfontein

BIBLIOGRAFIE. Ferreira, J. M Afrika-elemente in die Musiek van Jeanne Zaidel-Rudolph. MMus-verhandeling. Universiteit van Pretoria: Pretoria.

DIE ONTWIKKELING VAN 'N REKENAARONDERSTEUNDE TAALONDERRIGPROGRAM OP GROND VAN AFRIKAANSE FOLKLORE

Humor in kinderverhale in die tersiêre en intermediêre fases van taalonderwys

EXAMINATION BOOKLET JUNE 2018

* The comprehensive nature of the material which tends to make such courses too

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

VOORBEELDE VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE

DIE ROL VAN DIE TAALWETENSKAP IN DIE ONTWIKKELING VAN DIE LITERATUURWETENSKAP

Filosofie en die skrifkultuur 1

AFRICAN MUSIC IN THE FET CURRICULUM: AN INVESTIGATION INTO TEACHING STRATEGIES AND THE DEVELOPMENT OF A TECHNOLOGICAL RESOURCE

Stars FILE 7 STARS KGT 2

In Verkenning van postmodernisme en In ekskurs op Daniel 7-12

Hoërskool Brackenfell High School Gr. 9 Studiegids/Study Guide November 2016

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA /ES (GAUTENG AFDELING. PRETORIA)

LAAT-STYL BY J. S. BACH EN BEETHOVEN AAN DIE HAND VAN DIE GOLDBERG EN DIABELLI VARIASIES ANNE FRANÇOISE LAMONT

2 TONALITEIT AS RELATIEWE BEGRIP. 2.1 Inleiding

Vlak2 Hoe toetsonsvirdsk s in Christene?

Transcription:

OpenStax-CNX module: m24527 1 Die elemente van drama in sosiale en kulturele gebeurtenisse ondersoek Siyavula Uploaders This work is produced by OpenStax-CNX and licensed under the Creative Commons Attribution License 3.0 1 KUNS EN KULTUUR 2 Graad 7 3 KRITIESE EN KREATIEWE DENKE 4 Module 12 5 die elemente van drama in sosiale en kulturele gebeurtenisse ondersoek Drama In hierdie eenheid gaan ons die elemente van drama in sosiale en kulturele gebeurtenisse ondersoek. Moenie bekommerd wees nie! Dit is pret! Jy het al een of ander tyd `n ritueel gesien en ek is seker dat jy al by `n sportbyeenkoms was by jou skool. Probeer onthou wat jy gesien en ondervind het die laaste keer toe jy by jou skool se interskole sportbyeenkoms was. Dit is waarna ons gaan kyk! Sien, ek het jou gesê jy hoef nie bekommerd te wees nie! Dit gaan denitief pret wees! 5.1 Aktiwiteit 1: 5.2 Om elemente van drama in kulturele geleenthede te identiseer:interskole 5.3 [LU 2.3] Navorsing en Bespreking: Ondersoek rituele in jou eie lewe of kultuur en maak `n lys. Laat jou opvoeder die rituele waarmee jy vorendag kom, op die bord neerskryf en bespreek elkeen kortliks. Voorsien die inlgting omtrent die rituele wat jy voorstel. Ondersoek die optogte, dreunsange, verrigtinge, ens., van die rituele. Ondersoek die volgende: Version 1.1: Jun 4, 2009 3:34 pm -0500 http://creativecommons.org/licenses/by/3.0/

OpenStax-CNX module: m24527 2 Wat is die struktuur van die ritueel? (begin, middel en einde) Is daar `n natuurlike progressie van gebeure? Is daar `n patroon van gebeure? Waar is die dinamiese spanning? Verval die ritueel in `n roetine of herhaling? Navorsingsprojek Vors `n openingseremonie van jou keuse na, bv. die openingseremonie van die Olimpiese Spele, `n boksgeveg, `n rugbywedstryd, `n `rock'-konsert, die opening van die Parlement, ensovoorts. Isoleer die volgende dramatiese elemente: optogte; dreunsange; musiek en/of begeleiding; spesiale eekte (bv. vuurwerkkuns, rook, beligting, klank, ens.); kostuums; choreograe; rolverdeling (die mense betrokke by die seremonie); tyd en duur van optog; gehoor se samewerking. Figure 1 Indien jou klas te groot is, kan die klas in groepe opgedeel word. Bied `n mondelinge en visuele verslag oor die projek aan. Prakties:

OpenStax-CNX module: m24527 3 Werk saam met die hele klas aan `n openingseremonie vir die volgende interskole sportbyeenkoms atletiek, sokker, rugby, ensovoorts. Hierdie openingseremonie moet die volgende insluit, indien moontlik: `n tema (Afrika, Rock `n Roll, James Bond, Disco, ens.); dirigente of rasieleiers; liedjies, musiek, dreunsange; begeleiding (tromme, slaginstrumente, ens.); `n opwindende optog op die sportveld; kostuums; rekwisiete (`streamers', rosette, uitjies, vlaggies, baniere, ens.); spesiale eekte (rookmasjiene, vuurwerke, ens.). Beplan eers die optog en stel `n struktuur en produksieplan vir die seremonie voor. Verfyn en ontwikkel hierdie pre-produksieplan met die hulp van jou opvoeder. Stel die openingseremonie saam deur eers die proses in die klas uit te beeld. Gaan na die sportveld en oefen en voer die seremonie op. Suid-Afrikaanse Kunstenaars en ons Kunserfenis 5.4 Aktiwiteit 2: 5.5 n Navorsingstaak oor ons kunstenaars en ons kunserfenis 5.6 [LU 2.2, 2.4] Die waardes, geloofsisteme en tradisies van `n kultuur word weerspieël in die kunste en word van een generasie na `n ander oorgedra. Die kunste verander gedurig as gevolg van nuwe invloede vanaf die gemeenskap en individuele kunstenaars. Voorbeelde van individue in al vier kunsvorme wat `n belangrike invloed op die kunste in Suid-Afrika gehad het: Dans David Poole Ballet Alfred Hinkel Moderne Dans Vusi Ngema Afrika-dans Drama Maggie Laubser / Irma Stern Gerhard Sekoto / Helen Mmakgoba Sebedi Penelope Siopis / William Kentridge Musiek Roelof Temmingh / Bongani Ndodana Miriam Mkeba / Abdullah Ebrahim Nataniël / Koos du Plessis Navorsingstaak: Kies slegs een van die kunstenaars hierbo gelys. Doen navorsing oor die kunstenaar en sy / haar styl en versamel inligting oor die volgende: biograe (vroeë jare, opleiding, ens.); impak van die gemeenskap op die kuns van daardie tyd (politiese of oorsese invloede, ens.);

OpenStax-CNX module: m24527 4 kort beskrywing van een van die kunstenaar se werke (beskryf die motivering agter en doel van die werk); beskryf hoe die kunstenaar se invloed `n impak op die kunste in Suid-Afrika gehad het. Hieronder volg `n paar riglyne om jou met die navorsing te help. 5.7 Deel 1 Kyk na die verskillende faktore wat die kunste in ons kultuur beïnvloed en aekteer. Identiseer die spesieke styl van jou gekose kunstenaar en vergelyk dit met die ander style van daardie tyd, m.a.w. identiseer die ooreenkomste en verskille tussen die style. 5.8 Deel 2 Doen navorsing oor jou gekose kunstenaar en versamel genoeg inligting om die volgende vrae te kan beantwoord: Wie is jou kunstenaar? Wanneer en watter tipe opleiding het hy / sy ontvang? Wie het `n invloed op sy / haar opleiding gehad? Hoe sou jy die kunstenaar se indiviuele styl beskryf? Wat was die motivering agter sy / haar kreatiewe werk? Hoe het hy / sy `n impak op hulle spesieke kunsvorm gehad? Noem en gee `n kort beskrywing van een van sy / haar kunswerke. Deel 3 Organiseer die inligting in `n kort mondelinge aanbieding (5 minute). 6 Assessering Leeruitkomstes(LUs) LU 2 REFLEKSIEDie leerder kan krities en skeppend op kuns- en kultuurprosesse, -produkte en -style in vergange, asook huidige kontekste reekteer. Assesseringstandaarde(ASe) Dit is duidelik wanneer die leerder: GESAMENTLIK (2.1 2.2) continued on next page

OpenStax-CNX module: m24527 5 uitvind oor `n Suid-Afrikaanse kunstenaar van die verlede of hede, van enige kunsvorm, en daaroor aan die klas verslag doen; die wenslikheid verduidelik dat `n land se inheemse kennissisteme, kunswerknalatenskap in musems, galerye, teaters, kulturele persele en natuurlike erfenispersele bewaar word; DANS (2.3 2.4) navorsing oor `n tradisionele dans in die gemeenskap doen met behulp van mense, boeke of video's en dit in die klas aanbied; waarnemingsvaardighede toon deur komponente van danse gesien in Suid-Afrika te beskryf, asook die ooreenkomste en verskille ten opsigte van bewegingstyl, doel, gebruik van dansers, kostuums en musiek; DRAMA (2.5) die elemente van drama (bv. optogte, lofsange) herken en identiseer in vorme van kulturele en sosiale uitdrukking oor `n tydperk (bv. openingseremonies, rock-konserte, staatsaangeleenthede, sport); Table 1