Inhoudsopgawe. Met God in pas. Leef in God se liefde. Jesus se laaste opdrag. Bewerker van wonderdade. In donker tye. n Tyd vir stilword

Similar documents
Teks van die Week: Psalm 77: 8 10, 12 13

AB BLOKFLUIT / RECORDER

BRIL LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Vier seisoene kind (Afrikaans Edition)

THE HARMONISCHE SEELENLUST (1733) BY G.F. KAUFFMANN ( ): A CRITICAL STUDY OF HIS ORGAN REGISTRATION INDICATIONS. by Theodore Justin van Wyk

BASIC EMOTIONS IN TSHIVENDA: A COGNITIVE SEMANTIC ANALYSIS MATODZI REBECCA RAPHALALANI

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 DRAMATIC ARTS

Konsepvraestel Sample Paper

I bruise easily, So be gentle when you re handle me

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Trying to conform? Livestock conditions a key world issue, says FAO. Men s Fashion. Women s Fashion

O'REILLY. hulle het die fasiliteite om die band weer skoon te maak. We sent the tapes with regard to which no significant

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Laat waai met jou gawes

KEHS : GRADE 8 TEXT BOOKS 2017 NAME OF CHILD SUBJECT TEXT BOOK PRICE QTY AMOUNT INCLUDED

Woordfees 2018 Skrywersfees

Category 5: Speech and Drama

GRADE 12 LEARNER SUPPORT PROGRAMME

Ondersoek vier verskillende style in musiek *

EKSAMENAFBAKENING GRAAD 4 - NOVEMBER x Tafels. Kwartaal 4

DE VOS, DIRK J. J. (DIRK JOHANNES JACOBUS), DE VILLIERS, J. C. (JOHANNA CORNELIA) De Vos - De Villiers papers,

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Vlak2 Hoe toetsonsvirdsk s in Christene?

6 tenses. 6 tijden mix. Present Simple Past Simple Present Continuous Past Continuous Present Perfect Past Perfect

Improvisation through Dalcrozeinspired activities in beginner student jazz ensembles: A hermeneutic phenomenology

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT

Abraham Lincoln het gesê: Op die ou einde is dit nie die jare in jou lewe wat tel nie, maar die lewe in jou jare.

Igo Graad 10 Vraestelle

Theological Bibliography

Wiskunde Geletterdheid Graad 11 Vraestelle En Memo

Stars FILE 7 STARS KGT 2

THE ROLE OF MUSIC, PERFORMING ARTISTS AND COMPOSERS IN GERMAN-CONTROLLED CONCENTRATION CAMPS AND GHETTOS DURING WORLD WAR II WILLEM ANDRE TOERIEN

HIDDEN MARKOV MODELS FOR TOOL WEAR MONITORING IN TURNING OPERATIONS

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Editors Note. Xoxo Jessica

GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013

LAERSKOOL KOOS SADIE PRIMARY SCHOOL DEMARCATION / WERKSAFBAKENING JUNE / JUNIE 2018 EXAM / EKSAMEN GRADE / GRAAD 5 NST / NWT

University of Pretoria Yearbook Total credits 480 Contact Prof AF Johnson +27 (0)

EVERS LEAVE A TRAIL EVERS LAAT N SPOOR NA

Die impak van mise-en-shot op die interpretasie van oudiobeskryfde film

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

vragen en ontkenningen

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Die Eiland: 'n Distopiese Jeugroman (Eilandserie Book 1) (Afrikaans Edition) By Jen Minkman

Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles

Datum: Donnerstag 5. Januar Uhr. Ort: Chor: The St. Peter Schola Cantorum USA. Datum: Samstag 28. Januar Uhr

Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over

WATTS. (drukwerk / hardcopy courtesy ZS6BAQ)

PSALM-LIKE TEXTS IN AFRICAN CULTURE : A PEDI PERSPECTIVE

A performance basedresearch

AX KOORFEES / CHOIR FESTIVALS

5,1. Spreekbeurt door een scholier 1600 woorden 27 december keer beoordeeld. Introduction

DIE ROL VAN DIE TAALWETENSKAP IN DIE ONTWIKKELING VAN DIE LITERATUURWETENSKAP

WRITING PRACTICES IN ADDITIONAL LANGUAGES IN GRADE 7 CLASSES IN THE EASTERN CAPE PROVINCE

flying free Palissander 25-year celebration gala concerts 16 September 19:30 17 September 15:00 8 October 15:00

Laerskool Randhart. Graad 5 : Eksamenafbakening Tweede kwartaal 2017

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

AN302 Anconda 3BR 3BA

HANDICAP INFORMATION - MAY 2018

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

The Gamal Ciaran Collins

HANDICAP INFORMATION - MAY 2018

Samenvatting door Sietske 3062 woorden 4 augustus keer beoordeeld. 3A The world of work

1988: 170). Die narratiewe verklaring verduidelik dan "hoekom" 'n situasie of 161).

Die elemente van drama in sosiale en kulturele gebeurtenisse ondersoek

Die interpretasie en uitvoering van Stefans Grove se Afrika Hymnus 11

LAAT-STYL BY J. S. BACH EN BEETHOVEN AAN DIE HAND VAN DIE GOLDBERG EN DIABELLI VARIASIES ANNE FRANÇOISE LAMONT

HANDICAP INFORMATION - APRIL 2018

M24 Family Cluster. Brand extensions Michelle Fourie

VOORBEELDE VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

OSM Openingskonsert 2016 met Stefan Temmingh (blokfluit), Erik Dippenaar (klavesimbel) & die OSM Camerata olv Xavier Cloete ODEION 18 Maart :30

0515 DUTCH (FOREIGN LANGUAGE)

Filosofie en die skrifkultuur 1

HANDICAP INFORMATION - 15TH SEP 2018

HANDICAP INFORMATION - 1ST SEP 2018

Analysing Ranking Algorithms and Publication Trends on Scholarly Citation Networks

Humor in kinderverhale in die tersiêre en intermediêre fases van taalonderwys

JUNE 2018 Helderberg Branch YOUR COMMITTEE FOR 2018

SHORT GROUP VITAE. Palissander has to date released seven CDs. It is based in Pretoria and currently consists of 26 members.

ALA Webinar August 21, 2013

These restrictions, also called Network Constraints, are characterized by:

Afrikaans Handbook And Study Guide Free Download

DANTE IN AFRIKAANS. THE MAGNUS LABOR OF DELAMAINE DU TOIT ( ) 1

MULTI-LABEL FEATURE SELECTION WITH APPLICATION TO MUSICAL INSTRUMENT RECOGNITION

KABARET AS SOSIALE EN POLITIEKE KOMMENTAAR: N ONTLEDING VAN DIE AANWENDING VAN DIE KOMIESE, SATIRE EN PARODIE

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

GRADE 12 SEPTEMBER 2014 DANCE STUDIES

SUBNUUS CHANG CHRONICLES THE CHANGES IN CHINA SINCE 1929 CULTURAL REVOLUTION, VISITS HER MOTHER CHANG WITH NOTEBOOK BACK IN THE

IN DIE HOOGGEREGSHOF VAN SUID-AFRIKA /ES (GAUTENG AFDELING. PRETORIA)

Die Wit Boesman (Afrikaans Edition) By Peter Stark

KEHS : GRADE 8 TEXT BOOKS 2019 NAME OF CHILD SUBJECT TEXT BOOK PRICE QTY AMOUNT INCLUDED

SASMT Tygerberg presents. The. Hubert van der Spuy. National Music Competition. Entry Form September Hugo Lambrechts Music Centre

MAURIZIO MACHELLA Arranger, Interpreter, Publisher

Graad 12 Lewenswetenskap Vraestelle Februarie Maart

University of Groningen. A place for life or a place to live Gieling, Johannes

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Transcription:

Inhoudsopgawe Januarie Februarie Maart April Mei Junie Julie Augustus September Oktober November Desember Met God in pas Leef in God se liefde Jesus se laaste opdrag Die wonder van die opstanding Om te glo Bewerker van wonderdade In donker tye n Tyd vir stilword Word geestelik sterk Die verhaal van Job Negatiewe emosies Die tyd van God se goedheid Teksregister Bibliografie

Spreuke 3: 1-10 Waarheen is jy op pad? Vertrou volkome op die Here en moenie op jou eie insigte staatmaak nie. Ken Hom in alles wat jy doen en Hy sal jou die regte pad laat loop. ~ Spreuke 3:5-6 1 Januarie Op die tweede Sondag van 2010 het ek en my man op Struisbaai kerk toe gegaan. Die predikant se preek het elkeen van die kerkgangers in die hart geraak. Ons stap op God se pad, het hy gesê, en elkeen van ons moet ons vanjaar die volgende afvra: Wie is jy en waarheen is jy op pad? Die Spreukeskrywer meen tereg dat God self die mense wat op Hom vertrou op die regte pad sal laat loop. Vra na die wil van God in alles wat jy doen. Hy sal die regte pad vir jou wys, lui die Nuwe Lewende Vertaling se weergawe van ons kernvers. God se pad loop altyd parallel met sy wil. Alle ánder paaie is afdraaipaaie waarvoor jy liefs moet ligloop. Neem sommer nou n wilsbesluit om vanjaar op die regte pad onderweg te wees. Met jou Bybel as riglyn én lig op jou pad sal jy nie ver verkeerd kan gaan nie. Gehoorsaam die opdragte in jou Bybel noukeurig as jy op die regte pad wil bly. Op God se pad kan jy boonop verseker wees van sy teenwoordigheid en beskerming. En jy weet ook dat hierdie pad jou uiteindelik by die regte bestemming sal uitbring. Maak dus sommer op hierdie eerste dag van die splinternuwe jaar doodseker dat jy vanjaar op die regte pad sal begin loop. Here, vanjaar wil ek vas op U vertrou en U ken in alles wat ek doen. Laat my asseblief elke dag op die regte pad loop en u wil gehoorsaam. Amen

1 Timoteus 4:6-16 2 Januarie Wie is jy? As jy hierdie dinge aan die broers voorhou, sal jy n goeie dienaar van Christus Jesus wees wat jouself voed met die woorde van die geloof en die goeie leer waarvan jy n aanhanger geword het. ~ 1 Timoteus 4:6 Wie is die jy wat vanjaar op God se pad gaan loop? As jy besig is om hierdie dagboek te lees, neem ek aan dat jy n kind van God is, iemand wat verseker is van sy liefde en sorg. Jy is egter ook n dienaar van God wat God behoort te verheerlik met die dinge wat jy vir Hom doen. Paulus druk dit vir Timoteus op die hart dat hy n dienaar van Jesus is wat n spesifieke gawe van God ontvang het, wat gebruik behoort te word. Hy moet altyd sy bes doen sodat hy as Christen sal groei. Daarbenewens behoort hy doodseker te maak dat hy reg sal lewe en ander ook so leer. Hy moet homself oefen om in toewyding aan God te leef en hy mag nie eers n duim van God se pad afwyk nie. Jy is ewe-eens kind en dienaar van God. God het ook aan jou spesifieke talente toevertrou en verwag van jou om vanjaar in toewyding aan Hom te leef. Om met God in pas te wees, veronderstel dat jy jou spesifieke gawe of gawes sal uitbou en gebruik. Indien jy daarin slaag, sal jy n voorbeeld vir ander stel, hulle jaloers maak op jou lewe sodat hulle ook in pas met God sal wil stap. Vader, ek loof U dat ek verseker is van my identiteit as u kind. Leer my vanjaar om in volkome toewyding aan U te leef en my gawes in u diens te gebruik. Amen

Teksregister Genesis 1:26-31... 19 Mrt. 2:1-4... 24 Aug. Eksodus 7:1-6... 1 Jun. 14:15-31... 2 Jun. 33:7-18... 5 Mrt. Levitikus 20:1-8... 18 Sep. Numeri 22:22-35... 9 Aug. Deuteronomium 6:1-15... 15 Feb. 10:10-20... 27 Jan. Josua 1:6-9... 24 Mei 6:1-5... 13 Mei 6:1-21... 4 Jun. 10:3-14... 5 Jun. Rigters 6:11-22... 25 Jul. 1 Samuel 3:1-18... 10 Aug. 17:38-51... 7 Jul. 18:6-16... 26 Nov. 1 Konings 18:21-39... 6 Jun. 1 Kronieke 16:4-14... 18 Jul. 2 Kronieke 20:1-26... 7 Jun. 20:13-25... 7 Nov. Nehemia 9:16-21... 3 Jun. Job 1:1-5... 1 Okt. 1:6-12... 2 Okt. 1:13-22... 3 Okt. 2:1-7... 4 Okt. 2:9-10... 5 Okt. 2:11-13... 6 Okt. 3:16-26... 7 Okt. 4:1-9... 8 Okt. 5:6-8, 19... 9 Okt.

6:1-13... 2 Nov. 7:1-3, 17-21... 10 Okt. 8:5-6, 13-22... 11 Okt. 9:27-35... 12 Okt. 10:13-22... 13 Okt. 11:3-19... 14 Okt. 12:1-10... 15 Okt. 13:3-13, 22-23... 16 Okt. 14:1-20... 17 Okt. 16:1-7, 17-19... 18 Okt. 19:13-27... 19 Okt. 21:1-15... 20 Okt. 22:21-29... 21 Okt. 23:10-17... 15 Jan. 25... 22 Okt. 26:7-14... 23 Okt. 31:4-8, 35... 24 Okt. 33:12-24... 25 Okt. 33:14-28... 13 Jul. 34:5-12... 26 Okt. 38:1-8, 18-20... 27 Okt. 39:1-7, 35-38... 28 Okt. 42:1-6... 29 Okt. 42:10-17... 30 Okt. Psalms 1... 2 Sep. 4... 7 Aug. 5... 5 Aug. 6... 27 Aug. 8... 23 Aug. 19:1-7... 16 Aug. 23... 21 Feb. 28... 15 Jul. 32:10... 27 Feb. 34:1-15... 8 Aug. 34:2-9... 23 Jul. 36:6-13... 2 Des. 37:1-11... 23 Nov. 37:17-40... 12 Jul. 40:11-18... 16 Nov. 42:1-9... 1 Nov. 46... 29 Aug. 57:8-12... 16 Feb. 62:6-13... 7 Jan. 63... 1 Aug. 63:1-9... 19 Jul. 66... 31 Des. 68:18-22... 30 Nov. 73:1-3, 23-28... 12 Nov. 73:21-28... 21 Jul. 92... 25 Feb. 94:12-22... 20 Feb. 107:23-31... 17 Jul. 111... 15 Aug. 112... 20 Jul. 116... 25 Mei 118... 13 Aug. 119:65-72... 31 Jul. 119:89-96... 18 Jan. 119:105, 129-133... 17 Aug. 128... 29 Jan. 130... 27 Mrt., 18 Nov. 131... 26 Mrt., 30 Aug., 7 Sep 139:1-5... 3 Jan. 139:13-16... 4 Jan. 143:8-11... 13 Jan. 145:14-21... 25 Jan. 146:5-10... 30 Jul. Spreuke 3:1-10... 1 Jan.

12:28-13:6... 17 Jan. 14:23-29... 4 Feb. 15:1-7... 22 Nov. 16:1-7... 23 Feb. 27:18-22... 25 Mrt. 29:25; 30:5... 29 Des. 30:1-4... 29 Mrt. Jesaja 7:1-9... 9 Nov. 9:1-9... 12 Des. 30:12-18... 26 Aug. 30:15-19... 12 Aug. 30:19-26... 16 Jan. 33:1-9... 11 Jan. 33:10-16... 12 Jan. 33:17-24... 30 Jan. 40:1-8... 12 Mrt. 41:1-14... 8 Nov. 41:8-13... 24 Jul. 45:14-19... 1 Mrt. 51:1-6... 6 Aug. 58:6-11... 15 Apr. 58:11-14... 9 Apr. 61:1-7... 14 Nov., 18 Des. Jeremia 15:15-21... 27 Jul. 29:11-14... 14 Aug. Klaagliedere 3:1-8, 21-26... 3 Nov. 3:1-8, 44... 26 Jul. 3:53-64... 28 Jul. Hosea 5:1-15... 5 Jul. Habakuk 1:2-4... 1 Jul., 24 Nov. 1:5; 2:2-4, 14... 2 Jul. 2:1-4... 17 Nov. 2:18-20... 31 Aug. 3:2-16... 3 Jul. 3:17-19... 4 Jul. Sagaria 2:6-13... 4, 11 Aug. Matteus 5:1-10... 26 Des. 5:43-48... 5 Jan. 6:5-8... 22 Mrt. 6:5-15... 3 Aug. 6:25-34... 5 Nov. 7:7-12... 23 Mrt. 7:13-20... 21 Jan. 7:24-29... 3, 4 Sep. 8:1-4... 25 Jun. 8:5-13... 22 Jun. 11:25-30... 25 Aug., 30 Des. 14:13-21... 12 Apr. 14:22-33... 24 Jun., 11 Nov. 15:21-28... 21 Jun. 20:20-28... 27 Des. 22:34-40... 17 Mrt. 26:26-30... 16 Apr. 26:36-46... 10 Nov. 28:1-8... 18 Apr. 28:1-10... 2, 7 Apr. 28:16-20... 10 Jan., 8, 23 Apr.

Markus 2:1-12... 9 Jun. 2:23-3:6... 12 Jun. 5:22-24, 35-43... 17 Jun. 5:25-34... 16 Jun. 6:1-6... 29 Jun. 6:30-34... 22 Jul. 8:31-33... 1 Apr. 8:31-36... 8 Jan. 9:14-24... 1 Mei 9:14-29... 20 Jun. 11:20-25... 5 Mei 12:28-34... 13 Feb. 13:24-31... 25 Apr. 13:32-37... 28 Apr. Lukas 2:1-14... 15 Des. 2:8-14... 23 Des. 2:10, 13-14... 6 Aug. 4:14-21... 1 Des. 4:31-37... 11 Jun. 6:12-16... 2 Aug. 7:11-17... 18 Jun. 8:22-25... 23 Jun. 9:10-17... 13 Apr., 14 Jun. 11:1-4, 13... 21 Aug. 13:10-17... 10 Jun. 13:23-27... 22 Jan. 17:1-10... 2 Mei 17:11-19... 26 Jun. 18:35-43... 27 Jun. 22:47-53... 28 Jun. 24:1-10... 18 Apr. 24:1-12... 3 Apr. 24:13-35... 11 Apr. 24:32-34... 27 Apr. 24:50-53... 24 Apr. Johannes 1:9-18... 11 Des. 2:1-12... 8 Jun. 3:16-21... 24 Des. 6:1-13... 14 Apr. 6:1-14... 15 Jun. 9:2-12... 13 Jun. 10:1-11... 22 Des. 11:33-44... 19 Jun. 14:1-7... 14 Mrt. 14:1-11... 7 Mrt., 21 Mei 15:1-7... 20 Aug. 15:9... 27 Feb. 15:9-17... 12 Feb. 16:5-15... 9 Mrt. 16:16-23... 26 Apr. 16:25-33... 27 Mei 19:25-27... 26 Feb. 20:1-10... 4 Apr. 20:11-18... 5 Apr. 20:19-23... 4 Mrt., 21 Apr. 20:24-31... 20 Apr. 20:26-31... 30 Jun. 21:3-14... 10 Apr. Handelinge 1:1-6... 6 Apr. 1:1-8... 9 Jan., 10, 16 Mrt., 19 Apr. 1:9-11... 24 Apr. 2:29-36... 6 Mrt. 4:1-13... 15 Mrt. 20:25-32... 2 Mrt.

Romeine 1:1-5... 14 Des. 5:1-5... 21 Des. 5:1-11... 11 Feb. 6:1-8... 17 Apr. 6:3-12... 29 Apr. 6:12-14... 29 Sep. 8:9-18... 11 Mrt. 8:18-25... 8 Mei 8:31-39... 19 Feb. 10:14-18... 9 Mei 13:8-14... 5 Feb. 15:1-6... 15 Sep. 1 Korintiërs 10:23-33... 27 Sep. 13:1-8... 29 Feb. 13:1-13... 22 Mei, 28 Des. 15:3-8... 22 Apr. 15:12-22... 8 Mrt. 2 Korintiërs 1:3-11... 6 Jul., 29 Jul. 3:17... 24 Sep. 4:7-10... 29 Nov. 4:16-18... 28 Nov. 5:11-15... 22 Feb. 6:17-7:1... 28 Sep. 8:1-15... 18 Mrt. 9:6-15... 20 Des. 9:8-15... 25 Des. Galasiërs 5:16-21... 16 Sep. 5:16-25... 14 Jan. 6:1-9... 26 Sep. Efesiërs 1:3-8... 2 Feb. 2:1-10... 30 Mei 2:11-18... 17 Des. 3:14-21... 3 Feb. 4:10-16... 17 Sep. 4:17-24... 9, 20 Sep. 4:24-32... 21 Nov. 5:1-5... 11 Sep. 5:6-15... 25 Sep. 6:10-18... 20 Mrt. Filippense 1:1-3... 4 Des. 1:3-8... 5 Des. 1:3-11... 24 Feb., 30 Sep. 1:6-11... 19 Mei 1:9-11... 7 Des. 1:27-30... 28 Jan. 3:1-10... 9 Des. 3:8-16... 26 Jan. 4:2-9... 6 Nov. 4:4-13... 10 Des. Kolossense 1:9-14... 20 Mei, 6 Sep. 1:15-20... 16 Des. 1:24-29... 16 Jul. 2:6-15... 1, 5 Sep. 3:1-10... 30 Apr. 3:5-17... 6 Jan., 10 Sep. 3:12-17... 22 Sep. 4:2-6... 21 Sep.

1 Tessalonisense 1:2-10... 29 Mei, 12 Sep. 4:13-18... 15 Mei 5:12-24... 19 Jan., 23, 24 Sep. 1 Timoteus 4:6-16... 2, 20 Jan. 6:6-12... 28 Mei 2 Timoteus 1:6-12... 19 Des. 3:10-17... 13 Mrt. 3:16-17... 18 Aug. Hebreërs 1:1-9... 13 Des. 3:7-19... 30 Mrt. 4:12-13... 19 Aug. 4:14-16... 28 Aug. 5:11-14... 13 Sep. 6:1-12... 14 Sep. 10:19-24... 3 Mrt. 11:1-6... 7 Mei 11:1-7... 10 Mei 11:8-19... 11 Mei 11:13, 32-40...14 Mei 11:24-28... 12 Mei 11:30... 13 Mei 12:1-3... 23 Jan., 31 Mei, 11 Jul. 12:1-3, 12-13... 8 Jul. 12:4-13... 9, 10 Jul. Jakobus 1:1-8... 13 Nov. 1:2-8... 23 Mei, 14 Jul. 1:19-27... 20 Nov. 2:14-17... 6 Mei 4:1-10... 27 Nov. 4:13-17... 24 Jan. 5:7-11... 31 Mrt. 1 Petrus 1:3-9... 28 Mrt., 3, 4 Mei, 25 Nov. 1:13-16... 19 Sep. 1:17-21... 21 Mrt. 4:7-11... 3 Des. 4:12-19... 31 Okt. 5:1-7... 4 Nov. 5:8-11... 15 Nov. 2 Petrus 3:8-15... 19 Nov. 1 Johannes 1:5-2:6... 24 Mrt. 2:1-6... 16 Mei 2:12-17... 31 Jan., 10 Feb. 3:1-10... 18 Mei 3:17-24... 9 Feb. 3:18-24... 26 Mei, 8 Sep. 4:7-16... 6 Des. 4:9-18... 18 Feb. 4:10-19... 28 Feb. 4:12-16... 7 Feb. 4:15-21... 1, 6, 17 Feb. 4:16-21... 8 Des. 5:1-5... 8 Feb. 5:6-13... 17 Mei

2 Johannes 4-11... 14 Feb. Judas 17-23... 22 Aug.