KANTOORGEBRUIK ID FOTO LENGTE... GEWIG... DEPOSITONR. TOELATINGSNR. DEBIETNR. Gestig in 8 GREY KOLLEGE SEKONDÊR 'N SUID-AFRIKAANSE PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS AANSOEK OM TOELATING Aansoeke vir DAGSKOLIERE en KOSGANGERS sluit Junie van die jaar wat toelating voorafgaan. BESONDERHEDE VAN AANSOEKER Van Voorname Noemnaam Selfoonnommer (Leerder) Geboortedatum Ouderdom Kerkverband Jaar waarvoor aansoek gedoen word Graad waarin leerling dan sal wees Gemiddelde % in jongste eksamen Onderrig voorkeur: Afrikaans of Engels Watter sportaktiwiteite beoefen hy Meld presiese sportprestasies, huidige span en posisie Watter kultuuraktiwiteite beoefen hy Meld enige kultuurprestasies behaal Gaan hy musiek neem - meld instrumente Aansoek as Dagskolier of Kosganger Broers wat op Grey is of was (naam en jaar) Oud-Grey pa of oupa (naam en jaar) Naam van huidige skool Adres, provinsie en poskode van huidige skool Telefoon van huidige skool E-posadres van huidige skool GELIEWE OP DIE VOLGENDE TE LET (Bestudeer asb. aandagtig)... Jaar... Maande Ras...... Huidige graad...... Klasgemiddeld %...... Huistaal....... Faks... Heg asb. by hierdie aansoek 'n gesertifiseerde afskrif aan van die volgende: U seun se nuutste skoolrapport; u seun se ID-dokument; 'n getuigskrif van die huidige skool. Aansoeke word gedurende Junie/Julie van die voorafgaande jaar oorweeg. U sal einde September verneem of u aansoek suksesvol was. Indien 'n kosgangeraansoek onsuksesvol is, moet daar weer aansoek gedoen word om as 'n dagskolier oorweeg te word. Losiesgeld is streng vooruitbetaalbaar. Seuns word tot 'n koshuis toegelaat slegs as hulle die vereiste kwitansie vir losies kan toon. Skoolgeld is maandeliks, kwartaalliks of jaarliks betaalbaar, verkieslik vooruit. 'n Debietorderstelsel is beskikbaar. b.o.
Let wel: 'n Dokter, Sielkundige, Fisioterapeut en Biokinetikus is beskikbaar op die skoolterrein. Gestig in 8 GREY KOLLEGE SEKONDÊR 'N SUID-AFRIKAANSE PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS AANSOEK OM TOELATING MEDIESE BESONDERHEDE VAN LEERDER Gesondheidsprobleme Naam van dokter Dokter se kontaknommers Mediese fonds Mediese fondsnommer Naam van hooflid BESONDERHEDE VAN OUERS/VOOGDE Titel Voorletters en van ID-nommer, heg asb. gesertifiseerde afskrifte aan Huwelikstatus van ouers Beroep Werksadres Werkstelefoonnommer Huisadres Huistelefoonnommer Posadres en kode Faksimilie Selfoonnommer E-posadres Kontakbesonderhede van 'n familielid of vriend By wie is leerder woonagtig Rekening word betaal deur VERKLARING PA / VOOG MA / VOOG...... Ek versoek dat my seun/pleegseun toegelaat word as leerling van Grey Kollege en onderneem om my te onderwerp aan al die reëls en voorskrifte van die skool t.o.v. gedrag te alle tye, voorkoms, gereelde skoolbywoning, skooldrag ens. Ek begryp dat onderrig by Grey deur Afrikaans of Engels geskied en dat hierdie twee tale te alle tye verpligte vakke is. Ek verklaar die aansoeker en sy ouers bereid om vir 'n onderhoud na die skool te kom. Ek neem daarvan kennis dat, indien enige bedrag te opsigte van die losiesgelde aan die einde van 'n kwartaal nog verskuldig is, die leerling nie die daaropvolgende kwartaal tot die koshuis toegelaat sal word nie. Ek onderneem om aan die Skoolhoof/Koshuisvader sonder versuim kennis te gee van enige adresverandering. Ek verleen volmag aan die Skoolhoof en/of personeel om in dringende gevalle namens my op te tree en besluite te neem. Ek verleen vrywaring aan die skool en/of personeel indien my seun deur die skool en/of personeel vervoer sou word. Handtekening van ouer of voog... Datum... b.o.
Founded 8 NAME / NAAM PUNTE / 0 SECTION A / AFDELING A MUST BE COMPLETED BY PARENT / MOET DEUR OUER VOLTOOI WORD LEERDER GEMIDDELD % / LEARNER AVERAGE % Office use 80 + % 70 79% 60 69% 0 9% 0 9% Below 0% 0 6 SPORT Summer or Winter / Somer of Winter Provincial A or B C and below Participation (Specify) KULTUUR / CULTURE Musiek (Graad) School Newspaper Choir Ander deelname (Spesifiseer)
Founded 8 LEADERSHIP Head Boy Deputy Prefek Klas-/Sportkaptein Other leadership positions (specify) NB! In geval van aansoeke van min of meer eweredige meriete sal voorkeur gegee word aan leerders wat seuns van Oud-Greys is (behalwe waar die beginsel diskriminerend mag wees teenoor voorheen benadeelde groepe) asook aan leerders van Grey Primêr. Spesifiseer asseblief hieronder. Old Grey's son/grandson (Name and year) Broer/s in Grey (Naam, Graad en Jaar) Leerder van Grey Primêr SECTION B / AFDELING B MOET DEUR SKOOLHOOF OF KLASONDERWYSER VOLTOOI WORD MUST BE COMPLETED BY PRINCIPAL OR CLASS TEACHERGEDRAG BEHAVIOUR Indicate Office use Excellent Bevredigend Unsatisfactory 0 0 State number of de-merits
Founded 8 OTHER RELEVANT COMMENTS BY PRINCIPAL OR CLASS TEACHER ADDISIONELE RELEVANTE KOMMENTAAR DEUR SKOOLHOOF OF KLASONDERWYSER TOTAAL 0... NAAM VAN SKOOLHOOF OF KLAS- ONDERWYSER SKOOLSTEMPEL SCHOOL STAMP... SIGNATURE