'n Kontrolelys vir die Skryf en Evalueer van Dramadraaiboeke Proefskrif voorgele ter vervulling van 'n deel van die vereistes vir die graad Doctor Litterarum (Algemene Literatuurwetenskap) in die Fakulteit Geesteswetenskappe aan die Universiteit van Pretoria Julie 2007 Promotor: Prof. Dr. P.H. Roodt University of Pretoria
"Continuity writing in the last few years has become a profession in itself, and the writer thereof needs long and careful training before he can handle a script successfully." (Patterson 1920: 126).
1) My studieleier Prof. Dr. P.H. Roodt vir die baie tyd wat hy in my beh3het, sy aanmoediging en die gemaklike en kollegiale wyse waarop alles verloop het. - Mnr. K. Smit. Mm. N. Smit. Me. R. Mueller. Mm. J. Jansen. Mm. W. Bouwer. Mm. C.H. Theunissen. 3) Vir die taalkundige versorging: - Prof. Dr. C. van Schalkwyk. - Prof. Dr. P.H. Roodt. - Mev. P. Arends. 4) Lizzy Mashele van interbiblioteeklenings by die biblioteek van die Tshwane Universiteit van Tegnologie. 5) Petro van Eck van oudiovisueel by die biblioteek van die Tshwane Universiteit van Tegnologie. "... talent without craft is like fuel without an engine. It burns wildly but accomplishes nothing." (McKee 1998: 28).
Die doelwit van die studie is die skepping van 'n omvattende kontrolelys vir die skryf en evalueer van dramadraaiboeke. Die navorsing dek aile tradisionele kommersiele genres binne rolprentdrama, met die uitsondering van komedie. Om die kontrolelys te skep, is daar eers gepoog om die somtotaal van tegnieke wat die vakgebied van dramadraaiboekskryf behels, te identifiseer. Dit vergestalt in sewe inventarisse naamlik: bestaande kontrolelyste; genre-eienskappe en draaiboekskryftegnieke vir struktuur, plot; emosie; karakters; en dialoog & diverse. Die studie behels kwalitatiewe navorsing wat beide beskrywend en voorskriftelik is. Die uitleg en inhoud is as volg: Hoofstuk 1: Navorsingsontwerp dek die - orientasie ten opsigte van die onderwerp; - konteks en relevansie van die navorsing; - teoretiese grondslag soos tipe navorsing, aannames en definisies; - formulering van die navorsingsprobleem; - uiteensetting van die metodologie; - stappe in die skepping van die meesterkontrolelys; - sty I en aanbieding; en - oorsig van die navorsing. Hoofstuk 2: Teoretiese onderbou bevat die fundamentele literatuurstudie. Primere teoriee omskryf Anderson en Anderson se teorie oor hoe kykers 'n rolprent waarneem, sowel as Gerrig en Prentice se teorie oor kykers se onbewustelike deelname aan, en emosionele reaksie op, rolprentstories. Sekondere teoriee kyk na die volgende: Sielkunde sit Freud se teorie oor menslike gedrag uiteen, sowel as kort teoriee oor menslike houdings, identifikasie met persone, die eienskappe van emosie en die mag, eienskappe, en funksies van leiers. Kommunikasiekunde kyk na die gedrag van leiers, besluitneming in kleingroepe en die kommunikasie van openbare waardes in gemeenskappe. Onder empatie in fiksierolprente word Neill se voorwaardes vir empatie met rolprentkarakters uiteengesit. Mitologie dek Campbell se boek The hero with a thousand faces en Vogler se boek The writer's journey. Draaiboekskryfteorie sit die klassieke dramatiese struktuur, tweedoelwitstruktuur en negebedryfstruktuur uiteen.
Inventaris van kontrolelyste dokumenteer aile kontrolelyste vanaf Freeburg (1920) tot Human (2003), sowel as drie dokumente van Amerikaanse rolprentmaatskappye wat gebruik word vir die evaluering van draaiboeke. Inventaris van genre-eienskappe dokumenteer plot-, struktuur- en karaktereienskappe van aile kommersiele genres, komedie uitgesluit. Hoofstuk 3: Inventaris van strukturele tegnieke Iys aile skryftegnieke wat van toepassing is op struktuur. Oit bevat 27 afdelings met opskrifte soos Tipes strukture, Die heldereis en Klimaks en hoofklimaks. Hoofstuk 4: Inventaris van plot- en emosietegnieke Iys aile skryftegnieke wat van toepassing is op plot en emosie. Oit bevat 90 afdelings met opskrifte soos Uiteensetting: algemeen, Konfrontasie en Afloop/epiloog/einde. Hoofstuk 5: Inventaris van karaktertegnieke Iys aile skryftegnieke wat van toepassing is op karakter. Oit bevat 80 afdelings met opskrifte soos Effektiewe rolprentkarakters, Tipe karakters en Karakterverandering/-ontwikkeling. Hoofstuk 6: Inventaris van dialoog- en diverse tegnieke Iys aile skryftegnieke wat van toepassing is op dialoog en diverse elemente. Oit bevat 46 afdelings met opskrifte soos Effektiewe dialoog, Subteks en Begroting. Hoofstuk 7: Oie meesterkontrolelys bevat die primere navorsingsuitset, naamlik 'n omvattende kontrolelys van 5 550 vrae. Oit is 'n buigsame instrument wat die draaiboekevalueerder of -skrywer lei deur aile bekende veranderlikes van 'n storie. Oit is saamgestel uit hoofstukke twee tot ses. Oit bestaan uit vyf makrokontrolelyste: struktuur, plot, emosie, karakters en dialoog, wat elkeen uit 'n aantal mikrokontrolelyste bestaan. Hoofstuk 8: Samevatting evalueer die beantwoording van die navorsingsvrae, bespreek moontlike gebreke in die navorsing en maak aanbevelings vir verdere navorsing. Sleuteiterme: Oraaiboek Rolprent Genre Plot Karakter Oialoog Emosie Storiestruktuur Heldereis Held
The objective of the research is the creation of an extensive checklist for writing and evaluating screenplays. The research covers all traditional commercial genres within motion picture drama, with the exception of comedy. To create the checklist, an attempt was made to identify the sum total of techniques within the discipline of drama scriptwriting. Seven inventories were compiled, namely: existing checklists; genre characteristics; and scriptwriting techniques for structure; plot; emotion; characters; and dialogue & diverse. Information for the thesis was obtained from qualitative research that is both descriptive and prescriptive. The layout and content are as follows: Chapter 1: Research design covers the: - orientation of the subject; - context and relevance of the research; - teoretical basis, for example type of research, assumptions and definitions; - formulation of the research problem; - explanation of the metodology; - steps in the creation of the master checklist; - style and presentation; and - overview of the research. Chapter 2: Theoretical foundations is an oveview of the fundamental literature study. Under Primary theories Anderson and Anderson's theory on how viewers perceive a motion picture is described, as well as Gerrig and Prentice's theory on the subjective participation of viewers in, and emotional reaction to, motion picture stories. Secondary theories look at the following: Psychology explains Freud's theories on human behavior, as well as short theories on human attitudes, identification with people, the characteristics of emotion and the power, characteristics and functions of leaders. Communication science covers the behaviour of leaders, decision-making in small groups and the communication of public values in communities. Empathy in fiction motion pictures explains Neill's prerequisites for empathy with motion picture characters. Mythology covers Campbell's book The hero with a thousand faces and Vogler's book The writer's journey. Scriptwriting theory explains the classical dramatic structure, the two-goal structure and the nine-act structure.
Inventory of checklists documents all checklists from Freeburg (1920) to Human (2003) and also lists three documents used by American motion picture companies to evaluate scripts. Inventory of genre characteristics documents characteristics for plot, structure and character of all commercial genres, excluding comedy. Chapter 3: Inventory of structural techniques lists all the writing techniques that are applicable to structure. It contains 27 sections with headings such as Structural types, The hero'sjourney, and Climax & main climax. Chapter 4: Inventory of plot and emotion techniques lists all the writing techniques that are applicable to plot. It contains 90 sections with headings such as Exposition: general, Confrontation and Denouement/epilogue/end. Chapter 5: Inventory of character techniques lists all the writing techniques that is applicable to character. It contains 80 sections with headings such as Effective motion picture characters, Type of characters and Character change/development. Chapter 6: Inventory of dialogue and diverse techniques lists all the writing techniques that are applicable to dialogue and diverse elements. It contains 46 sections with headings such as Effective dialogue, Subtext and Budget. Chapter 7: The master checklist contains the primary research output, namely an extensive checklist of 5 550 questions. It is a flexible instrument that leads the script reader or scriptwriter through all known variables in a story. This was compiled from information in chapters two to six. It consists of five macro checklists: structure, plot, emotion, characters and dialogue, each consisting of a number of micro checklists. Chapter 8: Conclusion evaluates the answers to the research questions, discuss possible shortcomings in the research and makes recommendations for further research. Key terms: Draaiboek (script) Rolprent (motion picture) Genre Plot Karakter (character) Dialoog (dialogue) Emosie (emotion) Storiestruktuur (story structure) Heldereis (hero's journey) Held (hero)
Hoofstuk 1: Navorsingsontwerp 1 1.1 Orientasie ten opsigte van die onderwerp. 1.1.1 Die dramadraaiboek. 1.2.1 Die rolprent as kunsvorm. 1.2.2 Die rolprent as vermaak en kommunikasiemedium. 1.2.3 Die belangrikheid van die draaiboek. 1.2 Konteks van die navorsing. 1.2.1 Relevantheid van die navorsing. 1.2.2 Motivering. 1.2.3 Bestaande navorsing. 1.3 Teoretiese grondslag. 1.3.1 Tipe navorsing. 1.3.2 Inhoud van literatuurstudie. 1.3.2.1 Primere teoriee. 1.3.2.2 Sekondere teoriee. 1.3.2.3 Inventaris van kontrolelyste. 1.3.2.4 Inventaris van genre-eienskappe. 1.3.3 Aannames. 1.3.4 Definisies. 1.4 Formulering van die navorsingsprobleem. 1.4.1 Doel. 1.4.2 Navorsingsfokus. 1.4.3 Navorsingsvrae. 1.5 Metodologie. 1.6 Skepping van die meesterkontrolelys. 1.6.1 Kriteria. 1.6.2 Die meesterkontrolelys. 1.6.3 Fokusgroep. 1.6.4 Die finale meesterkontrolelys. 1.7 Styl, aanbieding en terminologie. 1.8 Oorsig van navorsing. 1 1 1 2 2 2 2 8 9 10 10 10 10 10 11 11 11 11 23 23 23 24 24 24 24 25 25 26 26 27 2.1 2.1.1 2.1.1.1 2.1.1.2 2.1.1.3 Primere teoriee. Anderson en Anderson se teorie van rolprentwaarneming. Inleid ing. Grondbeginsels van die ekologiese teorie. Die waarneming van rolprente. 29 29 29 29 29 30
2.1.2 2.1.2.1 2.1.2.2 2.1.2.3 2.1.2.4 2.1.2.5 2.2 2.2.1 2.2.2 2.2.2.1 1) 2) 3) 4) 2.2.2.2 2.2.2.3 1) 2) 2.2.2.4 1) 2) 3) 2.2.3 2.2.3.1 1) 2) 3) 2.2.3.2 2.2.4 2.2.4.1 1) 2) 2.2.4.2 1) 2) Deelnemersteorie van kykersreaksie. In leidi ng,. Deelname aan gesprekke. Deelname aan rolprente. "Asof' -reaksies en -emosies. Die simulasiemodel. Sekondere teoriee. Inleiding. Sielkunde. Freud se teorie oor menslike gedrag. Inleiding. Die struktuur van persoonlikheid. Angs. Sielkundige selfverdedigingsmeganismes. Houdings en identifisering,. Emosie. In leid ing. Die eienskappe van emosie. Leiers. Mag van leiers. Eienskappe van leiers. Leierskapsfunksies. Kommunikasiekunde. Sosiale interaksie. Die gedrag van leiers. Besluitneming in kleingroepe. Openbare waardes. Empatie in fiksierolprente. Mitologie. Joseph Campbell. Inleiding. Die avontuur van die held. a) Inleiding. b) Die vertrek. c) Inlslasle. d) Terugkeer. e) Die sleutels. Die kosmiese siklus. a) Inleiding. b) Openbarings. c) Die maagdelike geboorte. d) Die transformasie van die held. e) Ontbinding (einde). Chris Vogler. In leidi ng. Karakters. 33 33 33 34 35 35 36 36 36 36 36 37 38 38 39 40 40 40 41 41 41 41 42 42 42 43 43 44 46 46 46 47 47 47 48 48 49 49 49 50 50 50 50 51 51 51
3) 4) 5) 2.2.5 2.2.5.1 2.2.5.2 2.2.5.3 2.3 2.3.1 2.3.2 2.3.3 2.3.4 2.3.5 2.3.6 2.3.7 2.3.7.1 2.3.7.2 2.3.8 2.3.8.1 2.3.8.2 2.3.8.3 2.3.9 2.3.10 2.3.11 2.3.12 2.3.13 2.3.14 2.3.15 2.3.16 2.3.17 2.3.18 2.3.19 2.3.20 2.3.21 2.3.22 2.3.23 2.3.24 2.3.25 2.3.26 2.3.27 2.3.28 2.3.29 2.3.30 2.3.31 2.3.32 2.3.33 Opsomming van die struktuur-elemente. Die karakterboog van die held. Oorsig van die Heldereis. Draaiboekskryfteorie. Die klassieke dramatiese struktuur. Die tweedoelwitstruktuur. Die nege-bed ryf struktuur. Inventaris van kontrolelyste. Inleiding. Plot (Freeburg). Storievereistes (De Mille). Storiekonsep (Hauge). Struktuur (Hauge). Tonele (Hauge). Karaktervorming (Human 1988). Die karakter se innerlike lewe. Die vorming van karakters. Karakteropenbaring (Human 1988). Handeli ng. Dialoog. Uiteensetting. Karakterontwikkeling (H uman). Plot (Katahn). Karakters (Katahn). Dialoog (Katahn). Struktuur (Katahn). Die kykers (Katahn). Struktuur (Seger). Subplotte (Seger). Tonele (Seger). Integrering van die draaiboek (Seger). Mitologiese patroon (Seger). Karakterskelet (Seger). Konflik (Seger). Ronde karakters (Seger). Karakterfunksies (Seger). Effektiewe karakters (Miller). Storiestruktuur (Miller). Storietegnieke (Miller). Tonele (Miller). Dialoog, klank en musiek (Miller). Struktuur (Trottier). Karakter (Trottier). Plot (Trottier). Dialoog (Trottier). Diverse (Trottier). 51 52 52 55 55 57 58 62 62 62 63 63 64 65 66 66 66 66 66 67 67 67 68 68 69 70 70 70 70 71 71 72 72 72 72 73 73 74 75 75 76 76 77 77 78 78
2.3.34 2.3.34.1 2.3.34.2 2.3.34.3 2.3.34.4 2.3.34.5 2.3.34.6 2.3.35 2.3.35.1 2.3.35.2 2.3.35.3 2.3.35.4 2.3.35.5 2.3.35.6 2.3.36 2.3.36.1 2.3.36.2 2.3.36.3 2.4 2.4.1 2.4.2 2.4.2.1 2.4.2.2 2.4.2.3 2.4.2.4 2.4.2.5 2.4.2.6 2.4.2.7 2.4.2.8 2.4.2.9 2.4.2.10 2.4.2.11 2.4.2.12 2.4.2.13 2.4.2.14 2.4.2.15 2.4.2.16 2.4.2.17 2.4.2.18 2.4.2.19 2.4.2.20 2.4.2.21 2.4.2.22 2.4.2.23 2.4.2.24 2.4.2.25 Kontrolelys vir wetenskapsfiksieverhale (Tuttle). Is daar probleme met die perspektief?. Is dit die regte lengte?. Is die konsep interessant en geloofwaardig?. Begin die storie op die regte plek?. Is die storie goed gestruktureerd?. Voldoen die storie aan die verwagting?. Elemente van 'n effektiewe dramadraaiboek (Human). Struktuur. Plot. Karakters. Dialoog. Spanning en emosie. Diverse. Evalueringsdokumentasie van Amerikaanse maatskappye. Teksverslag (Lucey). Kandidaatleser evalueringseksamen (Lucey). Teksverslag (Katahn). Inventaris van genre-eienskappe. In leid ing. Plot en struktuur. Dappergenres: algemene kenmerke. Dappergenres: aksie/aksie-avontuur. Dappergenres: avontuur. Dappergenres: span ning. Dappergenres: oorlog. Dappergenres: epies (histories of biografies). Dappergenres: biografiee. Dappergenres: rampverhale. Dappergenres: Wilde Weste. Dappergenres: wraak. Dappergenres: polisie. Dappergenres: sport. Dappergenres: dapper fantasie/wetenskapsfiksie. Fantasiegenres. Vreesgenres: rillers. Vrees-genres: donker wetenskapsfiksie. Liefdesgenres: algemene kenmerke. Liefdesgenres: romantiese komedie. Liefdesgenres: dramatiese romanse. Liefdesgenres: melodrama. Liefdesgenres: platoniese liefde. Liefdesgenres: tragiese/donker romanse. Raaiselgenres: algemene kenmerke. Raaiselgenres: misterie en speur. Raaiselgenres: komplot. 78 78 79 79 79 79 79 80 80 80 81 81 81 82 82 82 82 83 84 84 85 85 86 87 87 88 89 89 90 90 91 92 92 92 94 95 98 99 99 100 102 104 104 105 106 107
2.4.2.26 2.4.2.27 2.4.2.28 2.4.2.29 2.4.3 2.4.3.1 2.4.3.2 2.4.3.3 2.4.3.4 2.4.3.5 2.4.3.6 2.4.3.7 2.4.3.8 2.4.3.9 2.4.3.10 Alternatiewe indelings: reis. Alternatiewe indelings: sosiale dramas. Alternatiewe indelings: karaktergedrewe genres. Alternatiewe indelings: stories gebaseer op 'n karakterboog. Karakters. Aksiegenre. Spanningsgenre. Wilde Weste genre. Oorlogsgenre. Epiesegenre. Biografiesegenre. Sportgenre. Rillers. Melodrama. Wetenskapsfiksie. 107 107 108 109 109 109 110 110 112 112 112 112 112 113 113 Hoofstuk 3: Inventaris van strukturele tegnieke 114 3.1 Die aard en funksie van dramatiese struktuur 114 3.2 Tipes strukture 119 3.3 Strukturele gebreke 120 3.4 Tegniese struktuur 121 3.5 Die aard van tonele 121 3.6 Effektiewe tonele................. 122 3.7 Sekwense. 124 3.8 Strukturele eenheid 126 3.9 Tempo, ritme en tydsverloop 126 3.10 Die heldereis, fase 1: Die gewone wereld/uiteensetting 127 3.11 Die heldereis, fase 2: Oproep tot avontuur/versteuring 127 3.12 Die heldereis, fase 3: Weiering van die oproep tot avontuur 128 3.13 Die heldereis, fase 4: Ontmoeting met die mentor 128 3.14 Die heldereis fase 5: Oorsteek van die eerste drempel 128 3.15 Die heldereis, fase 6: Die Spesiale Wereld 129 3.16 Die heldereis, fase 7: Nadertog tot die Binneste Grot 130 3.17 Die heldereis, fase 8: Die Krisis 132 3.18 Die heldereis, fase 9: Die Beloning 132 3.19 Die heldereis, fase 10: Die Pad Terug 133 3.20 Die heldereis, fase 11: Die Opstanding 134 3.21 Insig 134 3.22 Klimaks en hoofklimaks 134 3.23 Die heldereis, fase 12: Terugkeer met die Prys 134 3.24 Ontknoping/afloop/epiloog/einde... 135 3.25 Dramatiese bou.. 136 3.26 Multiplot- en nie-iiniere-plotstories 136 3.27 Draaiboeklengte 137
4.1 4.2 4.3 4.4 4.5 4.6 4.7 4.8 4.9 4.10 4.11 4.12 4.13 4.14 4.15 4.16 4.17 4.18 4.19 4.20 4.21 4.22 4.23 4.24 4.25 4.26 4.27 4.28 4.29 4.30 4.31 4.32 4.33 4.34 4.35 4.36 4.37 4.38 4.39 4.40 4.41 4.42 4.43 4.44 4.45 Die aard en funksie van storie/plot/d rama. Effektiewe plotte/stories. Genre. Storielyne,. Primere plot/hoofplot. Sekondere plot. Subplotte. Die storiekonsep. Openings. Die titelsekwens. Ruimte: algemeen. Fisiese ruimte. Tydsruimte. Sielkundige ruimte/realiteit. Die gewone wereld. Uiteensetting: algemeen. Uiteensetting: tegnieke. U iteensetting: voorstorie. Uiteensetting: terugflitse. Uiteensetting: droomsekwense. Uiteensetting: montage. Uiteensetting: stem-oor en titels. Herhal ing. Versteuring/oproep tot avontuur. Snellergebeurtenis. Die storieprobleem/dramatiese enjin/bedreiging. Die dramatiese vraag. Doelwitte. Subdoelwitte. Sekondere doelwitte. Dit wat op die spel is. Motivering. Oorsaaklikheid. Besluite. Planne. Hindernisse/antagonisme. Krisis en konflik: algemeen. Eksterne en interne konflik. Konfrontasie. Storie-oorga nge. Kompromiee. Tonele. Sekwense. Emosie. Gebeure/aksie/handeling. 138 138 139 142 143 144 145 146 148 149 152 152 154 155 156 156 156 157 159 160 161 161 162 162 162 163 164 165 167 168 168 168 169 169 170 170 171 173 177 179 180 181 182 185 187 190
4.46 4.47 4.48 4.49 4.50 4.51 4.52 4.53 4.54 4.55 4.56 4.57 4.58 4.59 4.60 4.61 4.62 4.63 4.64 4.65 4.66 4.67 4.68 4.69 4.70 4.71 4.72 4.73 4.74 4.75 4.76 4.77 4.78 4.79 4.80 4.81 4.82 4.83 4.84 4.85 4.86 4.87 4.88 4.89 4.90 Fokus/eenheid/funksionaliteit. Perspektief. Kontras. Ekspressionisme. Voorspelbaarheid. Voorbereiding vir plot.,. Voorbereiding vir en die skep van emosie. Voorskadu. Emosionele polariteit/waarde. Plante. Belangstelling/nuuskierigheid/misterie/afwagting/verbeelding. Die aard van spanning. Spanningstegnieke. Verligting van spanning. Ontdekking, onthulling en misleiding van die kykers. Verrassing en skok. Storiegebeure, komplikasies en wendings. Omkeer. Sensasie/fassinering van kykers. Momentum/voorwaartse beweging. Belangrike keuses. Geloofwaardigheid/realisme. Gate in die storie. Romanse. Visuele inhoud. Storie-cliches. Lopers. Uitbetaling. Humor. Tragedie. Dramatiese ironie. Goed en kwaad. Die aanwesigheid van hoop. Die aanwending van objekte. Binne-inligting. Die aard van tema en boodskap. Effektiewe temas en boodskappe. Simbolieklmetafore. Kommunikasie. Skouspel. Beloning/prys. Laagtepunt/donkerste oomblikldiepste oomblik. Insig. Klimaks/katarsis/resolusielopstanding. Afloop/epi loog/ei nde,. 192 193 195 196 196 197 197 199 199 200 201 205 206 208 209 211 212 214 215 216 218 219 222 222 222 223 223 224 224 226 226 226 228 228 228 228 230 231 232 233 233 234 235 235 241
Hoofstuk 5: Inventaris van karaktertegnieke 244 5.1 Die aard en funksie van rolprentkarakters 244 5.2 Grondbeginsels van effektiewe rolprentkarakters 247 5.3 Ronde karakters 252 5.4 Bekendstelling van karakters 253 5.5 Vestiging... 254 5.6 Karakter-uiteensetting/karakterisering 254 5.7 Karakter-uiteensetting/karakterisering: bykarakters 259 5.8 Kykers se identifisering met 'n karakter 259 5.9 Identifiseringstegnieke: 'n goeie persoon 261 5.10 Identifiseringstegnieke: die karakter is aangenaam 261 5.11 Identifiseringstegnieke: die karakter is snaaks 261 5.12 Identifiseringstegnieke: dapperheid 262 5.13 Identifiseringstegnieke: moed van sy oortuiging 262 5.14 Identifiseringstegnieke: stille Iyding 262 5.15 Identifiseringstegnieke: vaardighede 262 5.16 Identifiseringstegnieke: moraliteit 262 5.17 Identifiseringstegnieke: die karakter se motivering 262 5.18 Identifiseringstegnieke: ander hou van hom 263 5.19 Identifiseringstegnieke: heldeverering 263 5.20 Identifiseringstegnieke: karakters wat soos die kykers is 263 5.21 Identifiseringstegnieke: ouderdom 263 5.22 Identifiseringstegnieke: uniekheid 264 5.23 Identifiseringstegnieke: rondheid/teenstrydighede 264 5.24 Identifiseringstegnieke: mag 264 5.25 Identifiseringstegnieke: charisma 264 5.26 Identifiseringstegnieke: etnisiteit 265 5.27 Identifiseringstegnieke: voorkoms 265 5.28 Identifiseringstegnieke: simpatie 265 5.29 Identifiseringstegnieke: empatie 265 5.30 Identifiseringsteg nieke: isolasie.. 267 5.31 Identifiseringstegnieke: antipatie 267 5.32 Identifiseringstegnieke: handeling 267 5.33 Identifiseringstegnieke: die karakter is pro-aktief 268 5.34 Identifiseringstegnieke: onverdiende Iyding 268 5.35 Identifiseringstegnieke: die karakter het menslike gebreke 268 5.36 Identifiseringstegnieke: die karakter is kwesbaar 268 5.37 Identifiseringstegnieke: die karakter het'n leemte 269 5.38 Identifiseringstegnieke: die karakter verkeer in gevaar 270 5.39 Identifiseringstegnieke: komplikasies 270 5.40 Identifiseringstegnieke: omstandighede 270 5.41 Identifiseringstegnieke: kykers en karakter beleef saam 271 5.42 Identifiseringstegnieke: visuele perspektief van die karakter 271 5.43 Identifiseringstegnieke: stel kykers bloot aan die karakter 271 5.44 Identifiseringstegnieke: die karakter toon emosie 271 5.45 Identifiseringstegnieke: selfonthulling deur die karakter 271
5.46 5.47 5.48 5.49 5.50 5.51 5.52 5.53 5.54 5.55 5.56 5.57 5.58 5.59 5.60 5.61 5.62 5.63 5.64 5.65 5.66 5.67 5.68 5.69 5.70 5.71 5.72 5.73 5.74 5.75 5.76 5.77 5.78 5.79 5.80 Identifiseringstegnieke: die karakter het 'n gewete. Identifiseringstegnieke: die karakter word meer soos die kykers. Identifiseringstegnieke: kykers ervaar opponente as bedreigings. Redes waarom kykers nie met karakters identifiseer nie. Tipe karakters. Tipe karakters: protagonis. Tipe karakters: soorte protagoniste ;. Tipe karakters: antagoniste. Tipe karakters: bykarakters. Tipe karakters: geliefde. Tipe karakters: mentors. Tipe karakters: tipe mentors. Tipe karakters: funksies van mentors. Tipe karakters: bondgenote. Tipe karakters: drempelwagte. Tipe karakters: morf. Tipe karakters: nar en komiese karakters. Tipe karakters: boodskappers. Tipe karakters: ekstras. Tipe karakters: kinders. Tipe karakters: diere. Funksionaliteit van karakters. Kontras. Konflik. Doelwitte. Karaktersterkte. Verhoudings tussen karakters. Motivering vir gedrag. Konsekwente gedrag. Geloofwaardige gedrag. Dominante karaktertrekke. Filosofie. Stereotipes. Karakterverandering/-ontwikkeling. Karakter en tema. 272 272 272 272 273 274 278 280 284 285 285 286 287 288 289 290 290 291 292 292 292 292 293 293 294 295 295 296 298 299 300 300 301 301 305 Hoofstuk 6: Inventaris van dialoog- en diverse tegnieke 306 6.1 Aard en funksie van dialoog 306 6.2 Effektiewe dialoog 307 6.3 Realistiese dialoog 310 6.4 Subteks... 311 6.5 Dialoog en genre 313 6.6 Die struktuur van 'n gesprek 313 6.7 Tempo en ritme 314 6.8 Vloei van dialoog 314 6.9 Plot... 315
6.10 6.11 6.12 6.13 6.14 6.15 6.16 6.17 6.18 6.19 6.20 6.21 6.22 6.23 6.24 6.25 6.26 6.27 6.28 6.29 6.30 6.31 6.32 6.33 6.34 6.35 6.36 6.37 6.38 6.39 6.40 6.41 6.42 6.43 6.44 6.45 6.46 Uiteensetting. Tema. Vooruitskouing. Afwagting. Emosie. Onnodige dialoog. Monoloe/gedagtes. Vertelling/stem-oor/kommentaar. Eenvoud. Vrae. Dialoog en beeld. Aksie. Karakters. Vreemde tale. Antieke of futu ristiese tale. Dialekte en periode-uitsprake. Sleng. Cliches. Kru taal. Grammatika. 1 roniese dialoog. Humoristiese dialoog. Poetiese dialoog. Kinders. Name. Telefoongesprekke. Dialoogwegsnitte. Stilte en Iyftaal. Ander klanke. Begroting. Styl. Teikenmark. Sosiale behoeftes. Datering. Bemarking en kommersiele potensiaal. Die titel. Musiek. 316 317 317 318 318 320 320 321 321 322 322 322 323 324 325 325 326 326 326 326 327 327 328 328 328 329 330 331 331 332 334 334 335 335 336 338 339 Hoofstuk 7: Navorsingsresultate: die meesterkontrolelys 341 7.1 Makrokontrolelys: Struktuur 341 7.1.1 Dramatiese en tegniese struktuur 341 7.1.2 Eerste bedryf 342 7.1.3 Tweede bedryf 343 7.1.4 Derde bedryf 344 7.1.5 Tempo, ritme en tydsverloop 345
7.2 7.2.1 7.2.2 7.2.3 7.2.4 7.2.5 7.2.6 7.2.7 7.2.8 7.2.9 7.2.10 7.2.11 7.2.12 7.2.13 7.2.14 7.2.15 7.2.16 7.2.17 7.2.18 7.2.19 7.2.20 7.2.21 7.2.22 7.2.23 7.2.24 7.2.25 7.2.26 7.2.27 7.2.28 7.2.29 7.2.30 7.2.31 7.2.32 7.2.33 7.2.34 7.2.35 7.2.36 7.2.37 7.2.38 7.2.39 7.2.40 7.3 7.3.1 7.3.2 7.3.3 7.3.4 Makrokontrolelys: Plot. Konsep. Begroting en praktiese uitvoerbaarheid. Teikenmark, bemarking en kommersiele potensiaal. Plotte/storielyne. Primere en sekondere plotte. Subplotte, lopers en lopende grappe. Titel, begin en titelsekwens. Perspektief. Ruimte en terrein. Tyd. Uiteensetting: algemeen. Uiteensetting: tegnieke. Uiteensetting: voorstorie, terugflitse, drome, montages. Versteuring. Weiering van oproep/snellergebeurtenis/oorsteek van drempel. Storieprobleem. Dramatiese vrae. Behoeftes. Motiveri ng ". Doelwitte. Spesiale wereld en nadertog tot die binneste grot. Hindernisse/komplikasies. Gevaar/risiko's. Besluite, planne en insig. Handeling/gebeure/aksie. Dramatiese bou/momentum. Eenheid. Oorsaaklikheid en voorspelbaarheid. Geloofwaardigheid. Voorbereiding en uitbetaling vir plot. Sekwense. Tonele. Simboliek. Kommunikasie. Visuele inhoud. Tema en boodskap. Die binneste grot, krisis en prys. Die pad terug. Opstanding/hoofklimaks. Afloop/epiloog/einde. Makrokontrolelys: Emosie. Emosie: algemeen. Genre/sielkundige ruimte/styl/kontras. Krisis en konflik: algemeen. Eksterne en interne konflik. 347 347 350 351 354 354 356 357 360 360 362 362 363 365 366 367 368 370 371 372 373 375 376 377 377 378 381 383 384 384 386 388 390 394 395 395 397 399 400 401 403 405 405 407 408 412
7.3.5 7.3.6 7.3.7 7.3.8 7.3.9 7.3.10 7.3.11 7.3.12 7.3.13 7.3.14 7.3.15 7.3.16 7.3.17 7.3.18 7.3.19 7.3.20 7.4 7.4.1 7.4.2 7.4.3 7.4.4 7.4.5 7.4.6 7.4.7 7.4.8 7.4.9 7.4.10 7.4.11 7.4.12 7.4.13 7.4.14 7.4.15 7.4.16 7.4.17 7.4.18 7.4.19 7.4.20 7.4.21 7.4.22 7.4.23 7.4.24 7.4.25 7.5 7.5.1 7.5.2 Konfrontasie en oorgange. Voorbereiding en uitbetaling vir emosie. Goed en kwaad. Belangstelling/afwagting. Spanning/vrees. Verligting van spanning. Onthulling/ontdekking/verrassing/skok. Wendings en omkere. Sensasie/skouspel. Humor. Tragedie. Ironie. Emosionele polariteit en lading. Krisis/donkerste oomblik. Hoofklimaks. Afloop/epiloog/einde. Makrokontrolelys: Karakters. Aigemeen. Held. Opponent. Geliefde en romantiese objek. Mentor. Bondgenoot. Nar. Mort. Drempelwag. Boodskapper. Diverse karakters. Bykarakters. Funksionaliteit van karakters. Identifisering: algemeen. Identifisering: behoeftes, motiverings en doelwitte. Identifisering: persoonlikheidseienskappe. Identifisering: fisiese eienskappe. Identifisering: handeling. Identifisering: omstandighede. Faktore wat identifisering teenwerk. Bekendstelling en vestiging. Karakterisering. Karakteruiteensetting. Gedrag/konsekwentheid/voorspelbaarheid/geloofwaardigheid. Karakterverandering/-ontwikkeling. Makrokontrolelys: Dialoog. Aigemeen. Uiteensetting. 414 415 416 418 420 423 423 426 428 428 429 430 431 432 434 435 436 436 437 441 444 444 447 448 448 449 450 450 451 452 453 454 456 458 459 460 461 462 463 467 469 472 476 476 478
7.5.3 7.5.4 7.5.5 7.5.6 7.5.7 7.5.8 7.5.9 7.5.10 7.5.11 7.5.12 7.5.13 7.5.14 7.5.15 7.5.16 7.5.17 7.5.18 7.5.19 7.5.20 7.6 Verskillende karakters. Monoloe/gedagtes/vertellings/stem-oor. Funksionaliteit/eenvoud/kommunikasie. Fokus/voorwaartse beweging/afwagting/spanning/konflik. Aksie/gedrag. Struktuur. Vloei van dialoog. Tempo, ritme en variasie. Realisme/kru taal. Poetiese en ironiese dialoog. Humoristiese dialoog. Subteks. Emosie. Grammatika en cliches. Vreemde tale/dialekte/sleng. Name. Telefoongesprekke. Die res van die klankbaan. Eindnote. 479 481 483 483 484 484 485 485 486 487 488 488 489 490 491 492 493 493 495 Hoofstuk 8: Samevatting 8.1 Antwoorde op die navorsingsvrae 510 510 8.2 8.3 Tekortkominge in die studie. Aanbeveli ngs vir verdere studie. 514 515 Bibliografie 517 Bylaag 1: Dokumentasie vir die fokusgroep 525 Bylaag 2: Verslae van fokusgroeplede 534