VOORBEELDE VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE

Similar documents
Teks van die Week: Psalm 77: 8 10, 12 13

Ondersoek vier verskillende style in musiek *

Konsepvraestel Sample Paper

Inhoudsopgawe. Met God in pas. Leef in God se liefde. Jesus se laaste opdrag. Bewerker van wonderdade. In donker tye. n Tyd vir stilword

Wiskunde Geletterdheid Graad 11 Vraestelle En Memo

ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING

AB BLOKFLUIT / RECORDER

BASIC EMOTIONS IN TSHIVENDA: A COGNITIVE SEMANTIC ANALYSIS MATODZI REBECCA RAPHALALANI

EKSAMENAFBAKENING GRAAD 4 - NOVEMBER x Tafels. Kwartaal 4

GRAAD 4 TWEEDE KWARTAAL TOETSREEKS DINSDAG, 28 MEI - WOENSDAG 12 JUNIE 2013

BRIL LEIERSGIDS. Uitgawe 2017 Emmaus Sentrum Geen duplisering sonder toestemming. Posbus 111, Paarl, 7620 Dienssentrum Tel:

Trying to conform? Livestock conditions a key world issue, says FAO. Men s Fashion. Women s Fashion

Igo Graad 10 Vraestelle

LAERSKOOL LOUIS LEIPOLDT

I bruise easily, So be gentle when you re handle me

O'REILLY. hulle het die fasiliteite om die band weer skoon te maak. We sent the tapes with regard to which no significant

Vier seisoene kind (Afrikaans Edition)

WORCESTER-NOORD PRIMÊRE SKOOL

KEHS : GRADE 8 TEXT BOOKS 2017 NAME OF CHILD SUBJECT TEXT BOOK PRICE QTY AMOUNT INCLUDED

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

GRADE 12 SEPTEMBER 2012 DRAMATIC ARTS

AP - ORKESTE / ORCHESTRAS

THE HARMONISCHE SEELENLUST (1733) BY G.F. KAUFFMANN ( ): A CRITICAL STUDY OF HIS ORGAN REGISTRATION INDICATIONS. by Theodore Justin van Wyk

EXAMINATION BOOKLET JUNE 2018

FOKUS VIR DIE WEEK: Bou n 12-suk legkaart, Herken simmetrie in self en omgewing, Kruis middellyn

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Improvisation through Dalcrozeinspired activities in beginner student jazz ensembles: A hermeneutic phenomenology

Graad 12 Lewenswetenskap Vraestelle Februarie Maart

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

Die impak van mise-en-shot op die interpretasie van oudiobeskryfde film

Hoërskool Brackenfell High School Gr. 9 Studiegids/Study Guide November 2016

Woordfees 2018 Skrywersfees

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

LAERSKOOL KOOS SADIE PRIMARY SCHOOL DEMARCATION / WERKSAFBAKENING JUNE / JUNIE 2018 EXAM / EKSAMEN GRADE / GRAAD 5 NST / NWT

Die elemente van drama in sosiale en kulturele gebeurtenisse ondersoek

GRAAD 12- OUER INLIGTINGSAAND

Category 5: Speech and Drama

DIE ROL VAN DIE TAALWETENSKAP IN DIE ONTWIKKELING VAN DIE LITERATUURWETENSKAP

"N AL TERNATIEWE BENADERING TOT FLUITONDERRIG VIR HOERSKOOLLEERLINGE: AGTERGRONDSTUDIE EN RAAMWERK VIR 'N FLUITHANDBOEK

Navorsings- en oorsigartikels / Research and review articles

GRADE 12 SEPTEMBER 2014 DANCE STUDIES

Vlak2 Hoe toetsonsvirdsk s in Christene?

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

HIDDEN MARKOV MODELS FOR TOOL WEAR MONITORING IN TURNING OPERATIONS

1988: 170). Die narratiewe verklaring verduidelik dan "hoekom" 'n situasie of 161).

Laat waai met jou gawes

AX KOORFEES / CHOIR FESTIVALS

DIE ONTWIKKELING VAN 'N REKENAARONDERSTEUNDE TAALONDERRIGPROGRAM OP GROND VAN AFRIKAANSE FOLKLORE

KEHS : GRADE 8 TEXT BOOKS 2019 NAME OF CHILD SUBJECT TEXT BOOK PRICE QTY AMOUNT INCLUDED

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Departement Moderne Vreemde Tale

GRAAD 12- OUER INLIGTINGSAAND

GREY KOLLEGE SEKONDÊR 'N SUID-AFRIKAANSE PARALLELMEDIUMSKOOL VIR SEUNS AANSOEK OM TOELATING

HARVEST CHRISTIAN SCHOOL TERM AND ASSESSMENT PLAN 2019 TERM 1 GRADE 5

1. Inleiding Akademiese Personeel en Deeltydse Onderrigassistente... 3 Duits... 3 Frans... 3 Chinees... 3 Tegnologie vir Taalaanleer...

INSTRUMENTAAL AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

GRAAD 12 NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 10

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

PSALM-LIKE TEXTS IN AFRICAN CULTURE : A PEDI PERSPECTIVE

MUSIEK EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12. Hierdie riglyne bestaan uit 23 bladsye.

NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

GRAAD 12 NATIONAL SENIOR CERTIFICATE GRADE 12

Oortekening as vertaalstrategie in Breyten Breytenbach se oorblyfsel/voice over

Stars FILE 7 STARS KGT 2

Taal as ingang tot die wêreld: reis, verbeelding, herinnering en identiteit na aanleiding van Breytenbach se A Veil of Footsteps

GRADE 12 SEPTEMBER 2013 DANCE STUDIES

Laerskool Randhart. Graad 5 : Eksamenafbakening Tweede kwartaal 2017

DIE INTERPRETASIE VAN CHARLES E. IVES SE CONCORD SONATE VOLGENS SY ESSAYS BEFORE A SONATA

INSTRUMENTALE AFDELING INSTRUMENTAL SECTION

DIE VERBAND TUSSEN AGGRESSIE EN HOUDING TEENOOR VERSKILLENDE MUSIEKGENRES BY STUDENTE. deur. Mianda Erasmus

Samenvatting door Sietske 3062 woorden 4 augustus keer beoordeeld. 3A The world of work

SASMT Tygerberg presents. The. Hubert van der Spuy. National Music Competition. Entry Form September Hugo Lambrechts Music Centre

KABARET AS SOSIALE EN POLITIEKE KOMMENTAAR: N ONTLEDING VAN DIE AANWENDING VAN DIE KOMIESE, SATIRE EN PARODIE

MUSIEK EKSAMENRIGLYNE GRAAD 12. Hierdie riglyne bestaan uit 23 bladsye.

INHOUDSOPGAWE / CONTENTS

Theological Bibliography

NASIONALE SENIOR SERTIFIKAAT GRAAD 12

AFDELING C GRAAD 12 EKSAMENRIGLYNE

Humor in kinderverhale in die tersiêre en intermediêre fases van taalonderwys

EVERS LEAVE A TRAIL EVERS LAAT N SPOOR NA

GRADE 12 LEARNER SUPPORT PROGRAMME

Term 2: Analysis of Famous Paintings Term 3: Sculpture :- Introduction to sculpture, - 5 sculptures*

GRADE 11 NOVEMBER 2013 MUSIC P1

6 tenses. 6 tijden mix. Present Simple Past Simple Present Continuous Past Continuous Present Perfect Past Perfect

Chair s chatter. #worldbookday. Volume 21 Number 1 April 2014

vragen en ontkenningen

Opstel (40) Langer transaksionele skryfstuk koerantartikel / dialoog / vriendskaplike brief. (20) Totaal - (60)

Cambridge International Examinations Cambridge International General Certificate of Secondary Education

Die Eiland: 'n Distopiese Jeugroman (Eilandserie Book 1) (Afrikaans Edition) By Jen Minkman

Editors Note. Xoxo Jessica

COLLABORATION IN SOUTH AFRICAN ENGINEERING RESEARCH. R. Sooryamoorthy

THE ROLE OF MUSIC, PERFORMING ARTISTS AND COMPOSERS IN GERMAN-CONTROLLED CONCENTRATION CAMPS AND GHETTOS DURING WORLD WAR II WILLEM ANDRE TOERIEN

Musiek kan my teken : klanke, voëlgeluide en musiek in die digkuns van Lina Spies

SUBNUUS CHANG CHRONICLES THE CHANGES IN CHINA SINCE 1929 CULTURAL REVOLUTION, VISITS HER MOTHER CHANG WITH NOTEBOOK BACK IN THE

MIDSTREAM COLLEGE GRAAD 5 EKSAMEN AFBAKENING NOVEMBER 2018 AARDRYKSKUNDE 8 NOVEMBER 2018

Departement Filosofie Universiteit van die Vrystaat Bloemfontein

Analysing Ranking Algorithms and Publication Trends on Scholarly Citation Networks

In Verkenning van postmodernisme en In ekskurs op Daniel 7-12

HOËRSKOOL RUSTENBURG

5,1. Spreekbeurt door een scholier 1600 woorden 27 december keer beoordeeld. Introduction

Transcription:

VOORBEELDE VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE Assesseringstaak : HT LU 4,5 Graad 2: Kwartaal 2 Wat dink jy sê die kinders? Skryf n goeie sin in elke praatborrel neer. Voorbeeld van n Formele Assesseringstaak 47

VOORBEELD VAN N FORMELE ASSESSERINSTAAK Formele Assesseringstaak: HT LU4,5,6 Graad 2: Kwartaal 2 Kyk na die prentjies. Wat dink jy hoe sal die laaste prentjie lyk? Teken dit. Skryf nou jou eie storie van ongeveer 9 sinne neer. Gee ook vir jou storie n titel of n naam. Onthou om hoofletters en punte te gebruik. Wat moet ek nou doen? 48 Voorbeeld van n Formele Assesseringstaak

VOORBEELDE VAN FORMELE ASSESSERINGSTAKE FAT 4: Huistaal LU5: Dink en redeneer, AS4: Prosesseer inligting Wiskunde: LU5 Data hantering Hoeveel sakgeld kry die kinders elke week? R20 R18 R16 R14 R12 R10 R8 R6 R4 R2 Jan Tim Karin Thabo Susan Sipho Gebruik die grafiek om die volgende vrae te beantwoord. 1. Hoeveel geld kry elke kind? Karin... Tim... Sipho... Thabo... Susan... Jan... 2. Wie kry die meeste sakgeld?... 3. Wie kry die minste sakgeld?... 4. Watter twee kinders kry ewe veel sakgeld.... en... 5. Hoeveel geld het die kinders altesaam?... 6. Moet n mens al jou sakgeld opgebruik?... 7. Hoekom sê jy so? Voorbeeld van n Formele Assesseringstaak 49

ASSESSERINGSPROGRAM OPVOEDER LEERPROGRAM:GELETTERHEID GRAAD: 2 JAAR: GRONDSLAGFASE KWARTAAL EEN TWEE DRIE VIER FOKUS Luister en Praat Luister en Praat Luister en Praat Luister en Praat LA ; LU ; AS HT LU2AS1,7 HT LU2AS1,7 HT LU1 AS3b,c, LU2AS1, 4c, 7 HT LU2AS6,7 TAAK EEN AKTIWITEITE Vertel persoonlike nuus Vertel persoonlike nuus Luistergedrag, Beantwoord vrae, Lewer kommentaar op wat hulle gehoor het. Maak afleidings en voorstelle Wys en vertel. Praat oor iets. Luistergedrag. Beantwoord vrae en vertel persoonlike nuus. Voorbereide mondeling FOKUS Lees, Skryf, Dink en redeneer. Lees, Skryf, Dink en redeneer. Lees, Skryf, Dink en redeneer. Lees, Skryf, Dink en redeneer. TAAK TWEE LA ; LU ; AS AKTIWITEITE HT LU3AS3a,4a,f LU4AS3a,6b,1a LU5AS2a, LU6AS2a, Lees onvoorbereide voorgeskrewe teks. Flitskaarte met klanke en HF woorde op. Skryf sinne vir n opvolgstorie. Skryf klanke woorde. Skryf leesbaar. Plaas prente in die regte volgorde. HTLU3AS3a,b,c, AS4,b,c,d,f LU4 AS3a,6b, 7b, 1a,b LU5 AS2a, 4a, LU6 AS2a Lees onvoorbereide voorgeskrewe teks. Flitskaarte met klanke en HF woorde op. Skryf sinne vir n opvolgstorie. Skryf klanke woorde. Skryf leesbaar, letterformasie. Praatborrel, Begripstoets, Grafiek HT LU3AS2a, AS3a,b,c, AS4b,c,d,f LU4 AS3a,6b, 7b, 1a,b LU5 AS2a, LU6 AS2a Lees onvoorbereide voorgeskrewe teks. Flitskaarte met klanke en HF woorde op. Begripsvrae en maak voorspellings. Skryf sinne. Leesbaar. Oorsaak en gevolg. Skryf HT LU3AS3a,b,c, AS4b,c,d,f LU4 AS3a,6b, 7b, 1a,b LU5 AS 4a, LU6 AS2a,3c Lees onvoorbereide voorgeskrewe teks. Flitskaarte met klanke en HF woorde op. Begripsvrae. Skryf eie storie. Klanke woorde en leesbaarheid. Voegwoorde en ander naamwoorde FOKUS Luister en Praat Luister en Praat Luister en Praat Luister en Praat LA ; LU ; AS HTLU1AS1,2,3d, HT LU2 AS1,7 HT LU1AS1,2 LU2AS6,7 HT LU1AS1,2, 3b,c LU2AS1,7 HT LU1AS1,2, LU2AS6,7 TAAK DRIE AKTIWITEITE Luistergedrag. Volg instruksies. Vertel persoonlike nuus. Luistergedrag, volg en reageer op instruksies. Dramatiseer Luistergedrag en luister na en reageer op instruksies Antwoorde vrae en lewer kommentaar. Luistergedrag en luister na en reageer op instruksies Voorbereide mondeling Assesseringsprogram 50

ASSESSERINGSPROGRAM Praat duidelik en met selfvertroue Wys en vertel praat oor n artikel. FOKUS Lees, Skryf, Dink en redeneer. Lees, Skryf, Dink en redeneer. Lees, Skryf, Dink en redeneer. Lees, Skryf, Dink en redeneer TAAK VIER LA ; LU ; AS AKTIWITEITE HT LU3 AS3a, 4a,f HT LU4 AS 3a, 6b,1a,, HT LU6 AS 2 Lees onvoorbereide voorgeskrewe teks. Flitskaarte met klanke en HF woorde op. Skryf sinne vir n opvolgstorie. Skryf klanke woorde. Skryf leesbaar. Plaas prente in die regte volgorde. HT LU3 AS3a,3b,3c, 4b,c,d,f HT LU4 AS 3a, 6b, 7b,1a,b, HT LU5 AS 2a, 4a,b, HT LU6 AS 2a Lees onvoorbereide voorgeskrewe teks. Flitskaarte met klanke en HF woorde op. Skryf sinne vir n opvolgstorie. Skryf klanke woorde. Skryf leesbaar. Plaas prente in die regte volgorde. Begrip en grafiek. HT LU3 AS3a,b,c, AS4b,c,d,f LU4 AS 3a, 7a,b 6b, 1a,b LU5 AS4a, LU6 AS2a, 3e Lees n teks. Begripsvrae. Flitskaarte met klanke en HF woorde op. Skryf eie sinne oor, voegwoorde en punktuasie Klanke woorde, Leesbaarheid en Begrip HT LU3 AS3a, b, c, 4 b,c,d,f HT LU4 AS 3a, 6b, 7b, 1a,b, LU6 AS 2a, 3d Lees onvoorbereide voorgeskrewe teks. Flitskaarte met klanke en HF woorde en leeswoorde op. Skryf eie storie. Klanke woorde. Ontkennende vorm. Leesbaarheid. Voegwoorde, Ontkennende vorm. Naamwoorde Assesseringsprogram 51

FAT 3 Huistaal LU 1 : Luister KW 2 Gr 2 Vorm: Praktiese demonstrasie HL LU1AS1: Luister vir n langer tydperk aandagtig en reageer op n stel ingewikkelder instruksies. HL LU1 AS2: Toon gepaste luistergedrag deur respek vir die spreker te toon, beurte te neem om te praat, vrae te stel om duidelikheid te verkry en, indien gepas, kommentaar te lewer op dit wat gehoor is. AS 1 Reageer op n stel ingewikkelder instruksies. AS 2 Vra vrae vir duidelikheid AS 2 Sit stil sonder om te vroetel. AS 2 Toon respek vir die spreker Reageer nie gepas op enige instruksies nie. Reageer soms gepas op sommige instuksies. Reageer die meeste van die tyd op die meeste instruksies. Reageer altyd gepas op alle instuksies. Die leerder moet altyd vrae vra vir duidelikheid omdat hy selde aandag skenk wanneer opdragte gegee word. Meeste van die tyd is onoplettend. Trek gereeld ander se aandag af. Besig met iets anders i.p.v.om te luister Trek gereeld ander se aandag af. Besig met iets anders i.p.v. om te luister. Die leermer moet meeste van die tyd vrae vir duidelikheid vra omdat hy/sy omtrent altyd nie aandag skenk wanneer opdragte gegee word nie. Soms onoplettend. Droom, of trek soms ander se aandag af. Besig met iets anders i.p.v. om te luister. Trek soms ander se aandag af. Besig met iets anders i.p.v. om te luister. Die leerder hoef die meeste van die tyd nie vrae vir duidelikheid te vra nie, aangesien hy/sy die meeste van die tyd aandag skenk wanneer opdragte gegee word. Luister gewoonlik aandagtig. Is nie besig met iets anders nie. Is nie verveeld nie. Maak nie geluide of gebare nie. Does not appear bored, does not make distracting sounds or gestures. Die leerder hoef nooit vrae te vra vir duidelikheid nie, aangesien hy/sy altyd aandag gee wanneer opdragte gegee word. Luister aandagtig. Is hoflik en beleef. Is nie verveeld nie. Maak nie geluide of gebare nie.. Does not appear bored or make distracting sounds and gestures. Wenk vir die onderwyser: Gedurende die kwartaal word die leerders dopgehou en die bevindinge word op n aftiklys aangeteken. Hulle word teen die spesifieke assesseringsstandaard gemonitor. Aan die einde van die kwartaal word die bevindinge teen die rubriek gemeet en n vlak word aan die leerder toegeken. 52 Rubriek vir FAT

FAT 1: Huistaal : LU2: Praat KW 2 Gr2 Vorm: Mondelinge terugvoering: Leerders vertel hulle persoonlike nuus. Assesseringsinstrument: rubriek HT LU2 AS1: Gesels oor persoonlike ervarings en algemener nuusgebeure. HT LU2 AS7: Gebruik gepaste volume en intonasie praat byvoorbeeld saggies met n maat in die klas en harder op die speelgrond. AS1 Woordeskat Gesels oor persoonlike ervarings en algemener nuusgebeure Sukkel om effektief te kommuniker a.g.v. beperkte woordeskat. Kan nie homself/haarself uitdruk nie. Gebruik n beperkte woordeskat. Maak baie grammatikale foute. AS1 Inhoud Neem nie deel nie. Beperkte inhoud. Leerkrag moet vrae stel om duidelikheid te kry AS7: Gebruik gepaste volume en intonasie. Praat te sag of mompel. Moeilik om te verstaan o f hoor Praat te vinnig. Soms moeilik om te verstaan. Gebruik gepaste woordeskat. Praat in volsinne en gebruik en praat in die korrekte tyd, bv. Verlede, toekomende of hede Spontaan. Gee genoegsame inhoud wat van die leerder verwag word. Praat stadig en duidelik. Maklik om te verstaan. Kan die meeste van die tyd duidelik gehoor word. Gebruik n uitgebreide woordeskat. Praat in volsinee en gebruik korrekte en goeie taal. Gebruik beskrywende woorde. Spontaan en uitgebrei. Inhoud verskaf meer inligting as wat verwag word. Praat stadig en duidelik. Kan ten alle tye maklik gehoor en verstaan word. Wenk vir die onderwyser: Luister na 5 8 leerders op n dag. So kan die assessering in 1 week voltooi word. Die leerder kan n artikel van die huis bring om die vertellings meer interessant te maak. (Wys en vertel Kan met SW Geskiedenis gekoppel word. Rubriek vir FAT 53

FAT 3: Huistaal LU2: Praat KW 2 Gr2 Vorm: Mondelinge terugvoering: Rolspel Die onderwyser bekryf n scenario. Die leerders werk in groepe en besluit wie gaan watter karakter speel. Hulle besluit ook vir n oplossing vir die probleem. (Elke leerder moet praat.) HT LU2 AS6: Gebruik gepaste taal vir verskillende doeleindes en met verskillende mense HT LU2 AS7: Gebruik gepaste volume en intonasie praat byvoorbeeld saggies met n maat in die klas en harder op die speelgrond. AS 6 Woordeskat en taalgebruk AS 6 Dramatisering AS 6 Kontak met die gehoor AS7: Gebruik gepaste volume en intonasie. Sukkel om effektief te kommuniker a.g.v. beperkte woordeskat. Kan nie homself/haarself uitdruk nie. Gebruik nie stem, gesigsuitdrukkings of bewegings om karakters meer geloofwaarbaar en storie meer interessant te maak nie. Maak geen oogkontak met die gehoor nie. Verveel die gehoor Praat te sag of mompel. Moeilik om te verstaan o f hoor Gebruik n beperkte woordeskat. Maak baie grammatikale foute. Probeer om stem, gesigsuitdrukkings en bewegings te gebruik om karakters meer geloofwaarbaar en storie interessanter te maak. Behou soms oogkontak met die gehoor en behou soms die aandag van die gehoor. Praat te vinnig. Soms moeilik om te verstaan. Gebruik gepaste woordeskat. Praat in volsinne en gebruik en praat in die korrekte tyd, bv. Verlede, toekomende of hede Goeie gebruik van stem, gesuigsuitdrukkings en beweging om karkaters meer geloofwaarbaar en die storie interessanter te maak. Behou oogkontak met die gehoor en behou die aandag van die meeste van die gehoor. Praat stadig en duidelik. Maklik om te verstaan. Kan die meeste van die tyd duidelik gehoor word. Gebruik n uitgebreide woordeskat. Praat in volsinee en gebruik korrekte en goeie taal. Gebruik beskrywende woorde. Uitstekende gebruik van stem, gesigsuitdrukkings en beweging om die karakters meer geloofwaarbaar en die storie baie interessant te maak. Behou oogkonstak met die gehoor en behou die aandag van omtrent almal in die gehoor. Praat stadig en duidelik. Kan ten alle tye maklik gehoor en verstaan word. 54 Rubriek vir FAT

FAT 2 en 4 Huistaal: LU3 Lees en Kyk KW 2 Gr 2 Vorm: Mondelinge en skriftelike terugvoering Praktiese demonstrasie Die leerders lees on onvoorbereide leesstuk van ongeveer 150 woorde. Wenk vir die onderwyser: Maak seker die teks bestaan uit aangeleerde sowel as onbekende woorde. Begripsvrae word op die teks gebasseer. Vra een vraag waar die leerders die hele antwoord self moet kan neerskryf. HT LU3 AS3: Herken en skep betekenis uit letters en woorde in langer tekste: AS3a: lees met toenemende spoed en vlotheid: AS3b: lees hardop en gebruik die korrekte uitspraak en gepaste klem. AS3c: Gebruik klank en ander woordherkennings- en begripsvaardighede soos klanke, kontekstuele leidrade en die maak van voorspellings te einde n teks te verstaan. AS 3a Vlotheid AS 3b Gepaste klem AS 3c Begripsvaardighede Lees woord vir Lees is meestal woord. Lees b volt. Sukkel nou aie woorde en dan met n verkeeerd. woord of sin. Maak eie woorde op. Lees baie stadig en klank baie woorde. Kan nie eenvoudige sinne sonder hulp lees nie Skenk geen aandag aan punktuasie nie. Di e meeste antwoorde is verkeerd Skenk soms aandag aan punktuasie. Geen uitdrukking. Di e meeste van die antwoorde is korrek. Skenk aandag aan punktuasie, maar geen klem nie. Al die woorde is korrek ingevul. Lees altyd volt. Kan onbekende woorde lees. Skenk aandag aan punktuasie en lees met gevoel. Al die woorde is korrek ingevul. Die leerder kon ook die volsin beantwoord. Rubriek vir FAT 55

FAT 2 en 4: Huistaal: LU3 Lees en Kyk Kw2 Graad 2 Vorm: Mondelinge terugvoering/praktiese demonstrasie. Assesseringsintrument: Rubriek Taak: Die onderwyser gebruik kaarte met woorde op. Die leerders lees die woorde. Die woorde bestaan uit woorde van die klanke wat deur die kwartaal aangeleer is sowel as woorde uit die hoëfrekwensie lys. HT LU3 4: AS 4fherken n toenemende aantal hoëfrekwensie sigwoorde Wenk vir die onderwyser: Assesseer 5 tot 8 leerders op n dag. AS 4f woordherkenning Kan woorde Kan herken maar woorde die pas is baie herken, stadig. die pas wissel. Herken nie sigwoorde nie. Klank woorde teen n baie stadige pas. FAT 2: Huistaal LU4 KW 2 Gr2 Vorm : Skriftelike terugvoering Taak: Die leerders skryf hulle persoonlike nuus neer. Kan maklik woorde teen n baie goeie en gemaklike tempo herken. HT LU 4 AS 3: Skryf n konsepweergawe van n skryfstuk vir verskillende doeleindes. a.4: Skryf eenvoudige vertellinge van persoonlike ervarings en gebeurtenisse. HTLU 4 AS7b: Gebruik gepaste grammatikale structure en skryfkonvensies en skryf sodat ander kan verstaan: 7b: Gebruik basiese punktuasie (hoofletters en punte) AS 3: Skryf n konsepweergawe van n skryfstuk vir verskillende doeleindes. AS2a Inhoud en struktuur 7b: Gebruik basiese punktuasie (hoofletters en punte) Die skryfstuk bestaan uit n aantal onsamehangende sinne wat niks met mekaar te doen het nie. Dit is moeilik uit te vind waaroor die storie gaan. Net die eerste sin begin met n hoofletter. Geen punte, of die punte is op verkeerde plekke. IIdees is ietwat georganiseer, maar die hoofidee is nogsteeds nie baie duidelik nie. n Paar sinne begin met n hoofletter en eindig met n punt. Idees word duidelik uitgedruk. Verstaan die inhoud redelik maklik. Die meeste van die sinne begin met n hoofletter en eindig met n punt. Idees word duidelik en in n georganiseerde manier utgedruk. Maklik om die inhoud te verstaan. Al die sinne begin met hoofletters en eindig met punte. 56 Rubriek vir FAT

FAT 4 Huistaal LU4 Kwartaal 2 Gr2 Vorm: Skriftelike terugvoering Taak: Die leerders skryf sinne vir n opvolgstorie. Prentjies word gegee om die makliker te maak om te skryf. HT LU 4 AS 3: Skryf n konsepweergawe van n skryfstuk vir verskillende doeleindes. 3a.5; eenvoudige stories HTLU 4 AS7b: Gebruik gepaste grammatikale structure en skryfkonvensies en skryf sodat ander kan verstaan: 7b: Gebruik basiese punktuasie (hoofletters en punte) AS2a Inhoud en Struktuur 7b: Gebruik basiese punktuasie (hoofletters en punte) Sommige feite nie Idees word duidelik in logiese volgorde uitgedruk. nie. Dit maak die storielyn moeilik om te verstaan. Gedagtes word nie logies uitgedruk nie. Die storie bestaan uit onsamehangende sinne. Dit is moeilik om die storielyn te verstaan. Net die eerste sin begin met n hoofletter. Geen punte, of die punte is op verkeerde plekke. n Paar sinne begin met n hoofletter en eindig met n punt. Die meeste van die sinne begin met n hoofletter en eindig met n punt. Idees word op n duidelike en georganiseerde manier uitgedruk. Die storie kan maklik verstaan word. Al die sinne begin met hoofletters en eindig met punte. AT 2,4: Huistaal LU4 Kwartaal 2 Gr2 Vorm: Skriftelike terugvoering Taak: Die onderwyser vra die leerders om woorde uit die HF lys sowel as die klankelys te skryf. n Minimum van 30 woorde moet geskryf word. 5 van die woorde moet nuwe woorde wat op die klanke gebasseer is wees. Die onderwyseres kan ook n sin bysit wat die leerders moet skryf. HT LU4 AS6: Bou woordeskat op en begin woorde spel sodat ander dit kan lees en verstaan: 6b: Spel algemene woorde korrek AS6b Die leerder spel meer as die helfte van die woorde verkeerd. Die voorgelese sinne bevat baie foute. Leerder spel meer as die helfte van die woorde korrek. Voorgelese sinne bevat baie foute. Leerder spel meeste van die woorde korrek. Die voorgelese sinne is meestal korrek gespel. Leerder spel woorde en voorgelese sinne korrek. (Een of twee agterlosige foute kan oorgesien word) Rubriek vir FAT 57

FAT 2,4: Huistaal : LU4 Skryf Kwartaal 2 Gr Vorm: Praktiese Demonstrasie Die onderwyser gebruik die leerders se werkboek om te assesseer. HT LU4 AS1: Skryf toenemend leesbaar AS1a: hanteer skryfinstrumente doeltreffend AS1b: vorm letters duidelik en maklik AS1a Inkleur Kleur sorgloos in. Kleur netjies en Kleur gereeld oor binne die lyne in. die lyne in. Kleur halfhartig in. Geen poging om binne lyne in te kleur nie. Kleur mooi en binne die lyne in. Maak goed van kleur gebruik. AS1a Knip en plak Kan nie op lyne knip nie. Plak prente onnet in. Sukkel om op lyne te knip. Plak werk sonder sorg in. Knip die meeste van die tyd op die lyne. Plak werk redelik netjies in boeke in. Knip netjies uit en op die lyne. Plak werk netjies in sonder dat daar vuil merke is. AS1b: Vorm letters duidleik en maklik Die letters word nie met sorg en korrek gevorm nie. Die grootte van die letters verskil. Probeer glad nie om aan die lyne te raak nie. Die uitleg van sy / haar werk is baie swak. Soms onleesbaar. Die letters word swak gevorm en baie van die letters raak nie aan die lyne nie. Die spasiëring is baie swak. Werk vertoon nie netjies nie. Letters word korrek gevorm. Die letters raak die meeste van die tyd aan die lyne. Werk is goed uiteengesit en gespasieer. Werk vertoon redelik netjies. Letters word baie goed gevorm. Die letters raak altyd aan die lyne. Die werk is baie goed gespasieer en uiteengesit en vertoon baie netjies en aantreklik. 58 Rubriek vir FAT

FAT 2,4: Huistaal LU5 Dink en redeneer Kw 2 Gr2 FAT 2, Vorm: Skriftelike terugvoering Taak: Leerders skryf response in praatborrels neer. FAT 4: Opvolgstorie (HT LU 4 AS 3) Vorm: Skriftelike terugvoering AS2: Gebruik taal om te dink en redeneer. 2a: verstaan en gebruik taal vir logika en redenasie, soos vir oorsaak en gevolg, logiese volgorde. AS2a Oorsaak en gevolg AS2a Logiese volgorde Inhoud en struktuur Kan nie die Interptreteer en prente reageer korrek interpreteer nie, op prente. maar verstaan tog waaroor dit gaan. Kan nie prente interpreteer nie. Denke nie in logiese volgorde nie. Die storie bestaan uit onsamehangen de sinne. Dit is moeilik om die storielyn te versta. D Sommige sinne is nie in volgorde nie. Dit maak dit moeilik om die storie te verstaan. Die hoofidee is nie baie duidelik nie. Die idees is in n redelike orde gerangskik. Dit is maklik om die storie te verstaan. Interpreteer en reageer kreatief op die prente. Die idees is in logiese orde gerangskik. Dit is maklik om die storie te verstaan. Rubriek vir FAT 59

FAT 4: Huistaal LU5 Dink en redeneer Kwartaal 2 Gr2 Vorm: Skriftelike terugvoering begripstoets Taak: Begripstoets HT LU5 AS4 Verwerk inligting 4a: kies spesifieke inligitng uit n teks en verwerk dit. Wenk: Vrae is op die leesstuk gebasseer. Die leerders moet net die korrekte woord invul Vra een vraag wat die leerders heeltemal moet antwoord. Begripsvaardighede Di e meeste antwoorde is verkeerd Di e meeste van Al die woorde is die antwoorde is korrek ingevul. korrek. Al die woorde is korrek ingevul. Die leerder kon ook die volsin beantwoord. FAT 4: Huistaal LU5 Dink en redeneer Kwartaal 2 Gr2 Vorm: Skriftelike terugvoering Taak: Grafiek HT LU5 AS4 Verwerk inligting 4a: kies spesifieke inligitng uit n teks en verwerk dit Wenk: Integreer met Wiskunde LU5 Datahantering Begripsvaardighede Kon die data Kon die data interpreteer en interpreteer en kon ook n paar kon al die maklike van die makliker vrae en sommige vrae van die moeiliker beantwoord. vrae beantwoord. Kon nie die data interpreteer nie. Minder as die helfte van die antwoorde is korrek, Kon die data interpreteer en al die vrae beantwoord. Huistaal : Kwartaal 2 LU6: Taal struktuur en gebruik FAT 2,4 Vorm: Skriftelike terugvoering Tool: Rubric Taak: Die onderwyser vra die leerders om woorde uit die HF lys sowel as die klankelys te skryf. n Minimum van 30 woorde moet geskryf word. 5 van die woorde moet nuwe woorde wat op die klanke gebasseer is wees. Die onderwyseres kan ook n sin bysit wat die leerders moet skryf. HT LU6 AS2; Werk met woorde 2a: spel bekende woorde korrek. AS2a Die leerder spel meer as die helfte van die woorde verkeerd. Die voorgelese sinne bevat baie foute. Nota: Dit word alreeds in HT LU4 AS6b Leerder spel meer as die helfte van die woorde korrek. Voorgelese sinne bevat baie foute. Leerder spel meeste van die woorde korrek. Die voorgelese sinne is meestal korrek gespel. Leerder spel woorde en voorgelese sinne korrek. (Een of twee agterlosige foute kan oorgesien word) 60 Rubriek vir FAT

HOE FREKWENSIE WOORDELYS alleen hier spring alles hierdie stadig almal huis tafel altwee hulle teken altyd iets telefoon amper julle telegram ander jou terwyl bad klein tussen baie klim vandag begin koud vanaand beter lekker vanself bietjie meneer verder bring mense verniet brood moenie verstaan daardie more vertel daarvan motor vlieg dikwels nader vroeg dus nooit waarom eenkeer nuut wanneer eie omdat water enige omtrent watter familie onder werk gebruik ore Sondag gedoen polisie Maandag geëet probeer Dinsdag gegee proe Woensdag gehardloop rivier Donderdag gereed seermaak Vrydag gesê seker Saterdag gevind self Januarie gister skryf Februarie goeie snaaks Maart groei sodat April hardloop sonder Mei hele spring Junie stadig Julie swem Augustus swart September Oktober November Desember 61 Hoë Frekwensie woordelys