Laerskool Randhart : Eksamenafbakening Tweede kwartaal 2017 Afrikaans vraestel 2: 30 Mei Berei voor uit jou handboek, Afrikaanse taalstrukture en -konvensies skrif (Boek 1) asook die aantekeninge op jou tablet of die uitdeelstukke van die eerste kwartaal. Afdeling A: Leesbegrip Begrip van verskillende tekste word getoets. Afdeling B: Taal in konteks Jy moet die onderstaande kan herken en toepas: Konsep Datum Handboek Ontkennende vorm 20 Jan. Bl. 5 Afleidings 7 Feb. Bl. 17 Onderwerp, voorwerp en gesegde 7 Feb. Bl. 18 Tydsvorme 7 Mrt. Bl. 36 Lettergrepe 7 Mrt. Bl. 37, 38 Voorsetsels 7 Mrt. Bl. 36 Sinonieme en antonieme 15 Feb. Bl. 25 Soorte sinne 20 Jan. Bl. 5 Leestekens 20 Jan./1 Feb. Bl. 5, 15 Deelwoorde 19 April Bl. 57, 58 Grondlynassessering 27 Jan. Bl. 10 Engels vraestel 2: 31 Mei Study from your textbook and study sheet. Section A: Comprehension Comprehension of different text types will be tested. Section B: Language in context Concept Study sheet Textbook Language Simple present tense 16, 128 Articles 3 Past tense 3, 129, 177 Adjectives 30, 39, 90, 176 Prepositions 117 Degrees of comparison 90 Connecting words 120 Adverbs 79 Direct and indirect speech 110, 112
2 Pronouns Personal pronouns Possessive pronouns - 87, 135 32, 99 Verbs 6, 41, 56 Prefix, Suffix 3, 63, 120 Adverbs 79 Plurals - Figure of speech Rhyme 37, 42 Alliteration 39 Personification - Simile 108 Natuurwetenskappe en Tegnologie: 5 Junie Berei uit jou handboek voor asook skrif soos aangedui. Onderwerp Eenheid Inhoud 1 3: Soorte diere Gewerweldes (endoskelet) en ongewerweldes (eksoskelet) 2 1: Skelette van gewerweldes Hooforgane Ledemate, gewrigte, romp, skouer- en heupgordel. Kenmerke van skelette (Geen sketse) 2: Beweging Spiere, gewrigte, senings en ligamente 3 1: Strukture Raam en dopstrukture 4 1: Voedsel en voeding Fotosintese, wat plante nodig het om te groei en hulle eie kos te maak (Leer bladsy in skrif by 27 Feb.) 5 1: Groei en ontwikkeling Bevrugting: In en uitwendig 6 1: Metale Eienskappe van metale Mengsels van metale (allooie) en bedekkingsmetale 2: Nie-metale Eienskappe 7 1: Ander eienskappe van metale 2:Gebruike van metale Magnetisme en metale Metale wat roes en hoe om dit te keer Gevallestudie: Herwin metale 8 1: Kombineer materiale Meng en stol Meng, droog en bak 9 1: Eienskappe en gebruike van materiale Gips, beton, weefstowwe, keramiek en glas, plastiek en glas
3 Wiskunde: 7 Junie Berei slegs voor uit jou skrifte en aantekeningboek. Berei die volgende konsepte voor: Heelgetalle: - Afronding - Plekwaardes en getalwaardes - Dalende en stygende orde - Vermenigvuldiging - Deling - Optel - Aftrek - Woordsomme Breuke: - Van somme - > ; < en = - Optel en aftrek van breuke - Herleiding na verskillende breuke 3D-vorms Lengte (herlei en meet) Simmetrie 2D-vorms Sosiale Wetenskappe: 9 Junie Berei slegs voor uit jou handboek. Geografie Onderwerp 1 Eenheid 1 - Die wêreldkaart en kompasrigtings Die sewe vaste lande Die agt punte van die kompas Eenheid 2 - Die posisie van Afrika en die oseane Eilande van Afrika Suid-Afrika se bure Hoofstede Geskiedenis Onderwerp 2 Eenheid 2 - Hoe die San gejag het Die San-gemeenskap Sosiale organisasie Gelowe en godsdiens van die San --------------------------------------------- Geografie
4 Onderwerp 3 Eenheid 1 - Eenheid 2 - Eenheid 3 - Eenheid 4 - Suid-Afrika se hoë en lae gebiede Fisiese gebiede Fisiese kenmerke (al 6 kenmerke) Riviere Waar riviere begin en rivierstelsels Fisiese kenmerke en menslike aktiwiteite Mense en riviere Mense en berge Mense en die kus Hoe mense die grond verander Geskiedenis Onderwerp 4 Eenheid 1 - Die eerste boere in Suidelike Afrika Gesindheid oor grond Die boere kom die Khoisan teë Eenheid 2 - Hoe vroeë Afrika-boere in gevestigde kapteinsgebiede geleef het Krale, gewasse, diere en Sosiale, politieke en ekonomiese strukture Pottebakkery, handel en jag Lewensvaardigheid - Persoonlike en Sosiale Welsyn: 12 Junie Berei voor uit jou handboek en LV-skrif. Eenheid Konsep Bladsyno. Eenheid 1: Invloed van ander mense op die selfkonsep: volwassenes en portuurgroepe Eenheid 3: Ritme-patrone van verskillende nootwaardes Eenheid 4: Persoonlike suksesse as bydraende faktore tot ʼn positiewe selfkonsep Eenheid 6: Lokomotoriese en nielokomotoriese bewegingsreekse wat elemente van tyd verken Eenheid 7: Gepaste maniere om terugvoer te gee en te ontvang: wat is terugvoering? Eenheid 13: Empatie en Simpatie Paragraaf bo aan bladsy tot voor Aktiwiteit 1.1 Leesstuk oor ritme-patrone Aktiwiteit 3.1 no. 2 Ken aksieplan vir die voortdurende positiewe vorming van selfkonsep Vetgedrukte woorde Hoe om die ritme te klap (moet dit kan neerskryf) Paragraaf voor oefening Aktiwiteit 7.1 Ken die verskil tussen simpatie en empatie Aktiwiteit 13.1 3 6 8 10 12 21
Eenheid 23: Beeld van jouself en ander in plaaslike omgewing Eenheid 1: Skending van kinders se regte (Bl. 49) Eenheid 3: Bewegingsreekse (Bl. 52) Eenheid 4: Reaksies op skending van kinders se regte (Bl. 53) Eenheid 7: Verskillende vorme van kindermishandeling (Bl. 58) 5 Moet kan identifiseer of ʼn kleur ʼn primêre kleur, sekondêre kleur of tersiêre kleur is. Tabel: Diskriminasie, stereotipering en bevoordeling kan definieer, asook voorbeelde van elk kan noem. Aktiwiteit 1.1 Aktiwiteit 3.1 no. 2 Stappe om jouself en ander teen skending van kinders se regte te beskerm. Aktiwiteit 4.1 Onderskei tussen die verskillende soorte kindermishandeling Aktiwiteit 7.1 36 49 52 53 58 Groot sukses gaan altyd met groot opoffering gepaard. I K Kichenbrand Adjunkhoof: Akademie D C van Zyl Skoolhoof